Gatland sê die toetsreeks sal afkom - July 8, 2021

Die afrigter van die Britse en Ierse Leeus, Warren Gatland, sê hy glo die toetsreeks teen die Springbokke sal voortgaan. Die Bokke moes die afgelope twee weke twee keer isoleer as gevolg van verskeie Covid-19 gevalle. Agt spelers van die Leeus en vier personeellede is op die oomblik in isolasie nadat hulle in aanraking was […]

Read More

Steenkool ontsporings word ondersoek - July 8, 2021

Transnet in Suid-Afrika gaan ondersoek instel nadat twee treine onlangs ontspoor het. ‘n Woordvoerder sê ‘n trein met 208 waens wat steenkool vervoer, het naby Vryheid in KwaZulu-Natal ontspoor en 30 waens het omgeslaan. Aan die einde van Mei het nog ‘n steenkooltrein in Ermelo in Mpumalanga ontspoor. Transnet sê hierdie ontsporings hou ernstige gevolge […]

Read More

Vyf vas vir beplande plaasaanval - July 8, 2021

Daar blyk om geen einde te wees aan goed-beplande plaasaanvalle in Suid-Afrika nie. Vyf verdagtes verskyn Vrydag in die Heilbron-landdroshof in die Vrystaat vir die besit van ongelisensieerde vuurwapens en ammunisie asook vir die nabootsing van ‘n polisie-beampte. Dit is nadat die polisie inligting oor ‘n beplande plaasaanval in die gebied ontvang het. Twee van […]

Read More

Zuma – ANC het standpunt ingeneem - July 8, 2021

Reaksie word steeds ontvang op oudpresident Jacob Zuma wat homself oorgegee het aan polisie om sy 15 maande tronkstraf vir minagting van die hof te begin uitdien. Die ANC-regering het ‘n baie sterk polisie teenwoordigheid net buite Nklandla gehad en owerhede sou hom in hegtenis geneem het sou hy homself nie oorgegee het nie. Dr […]

Read More

WGO sê oor Kevzara, Actemra - July 8, 2021

Die hoof van die Wêreldgesondheidsorganisasie Tedros Adhanom Ghebreyesus het meer besonderhede bekend gemaak oor die twee nuwe middels vir die behandeling van ernstige Covid-gevalle wat deur die WGO goedgekeur is. Die eerste is Sanofi se Kevzara en die tweede, Roche se Actemra. Kevzara bevat kortikosteroïede en Actemra is ‘n rumatiek middel.

Read More

Vier Moïse verdagtes doodgeskiet - July 8, 2021

Die polisie in Haïti het vier verdagtes doodgeskiet wat met die sluipmoord op president Jovenel Moïse verbind word. Nóg twee is in hegtenis geneem. Die polisie sê hulle soek na nog verdagtes. Die 53-jarige Moïse is dood en sy vrou, Martine, ernstig beseer toe gewapende mans gister hul huis in Port-au-Prince binne gestorm het. Die […]

Read More

Geingos gesels weer vanaand om 6 - July 8, 2021

Die Namibiese Presidentsvrou Monica Geingos sal vanaand om sesuur gesprek voer met vyf kundiges oor die langtermyn impak van Covid. Sy gesels met onder andere drie mediese spesialiste. Daar is talle berigte van pasiënte wat herstel het van Covid wat steeds kliniese uitdagings het. Geingos het vroeër gesê sy sal haar sosiale media platforms benut […]

Read More

Beslissing oor vleisjagters se beweging in SA verwelkom - July 8, 2021

Die Professionele Jagtersvereniging van Suid-Afrika het die aankondiging dat jagters mag oor Gauteng se grens na ander provinsies reis, vir vleisjag, verwelkom. Die buurland se minister van bosbou Barbara Creecy, het ‘n kort stel reëls rakende die Covid-19-inperking vir die biodiversiteitsektor gepubliseer. Dit behels onder meer dat wildreservate mag oop bly. Reise oor Gauteng se […]

Read More

Zuma het geen ander keuse gehad nie - July 8, 2021

Suid-Afrika se demokrasie is nie net ongeskonde nie, maar staan sterk ten spyte van voormalige president Jacob Zuma se uitdagende houding en selfs dreigemente van ‘n opstand. Dit is die mening van die uitvoerende sekretaris van die Raad vir die Bevordering van die Suid-Afrikaanse Grondwet, Lawson Naidoo. Zuma het homself gisteraand net voor middernag ingevolge […]

Read More

Ons boykies was tops in Abidjan! - July 8, 2021

Die waarnemende hoof uitvoerende beampte van die Namibiese Rugby-unie Theo Groenewaldt het met Kosmos 94.1 Nuus gesels oor die beslissende oorwinning van die Namibiese rugbyspan teen Madagaskar wat die span se plek in die Rugby Afrika kwalifiserende toernooi vir die 2023 Wêreldbeker veilig hou.

Read More