Zuma: aangeleentheid is bewys van leierskap - July 8, 2021

Die ANC sê oudpresident Jacob Zuma se besluit om homself aan die polisie oor te gee, is ‘n toonbeeld van leierskap. Die woordvoerder van die party Pule Mabe sê dat dit sonder twyfel ‘n moeilike tydperk vir die ANC is maar, dat die party onomwonde in sy verbintenis is om die Grondwet en die oppergesag […]

Read More

WGO maan versigtigheid met verslapping van inperkings - July 8, 2021

Die Wêreldgesondheidsorganisasie doen ‘n beroep op lande om nié die Covid-beperkings oorhaastig op te hef nie. Dit kom nadat die wêreldwye sterftesyfer weens Covid-19 die 4 miljoen-kerf bereik het. Engeland wil feitlik al sy beperkings teen 19 Julie ophef. Mike Ryan van die WGO bestempel die idee dat mense liewer vroeër as later die Covid-19-virus […]

Read More

Landbou: produsente sal moet gesels meen kenner - July 8, 2021

Lewendehawe op die hoef was die grootste landbou uitvoerproduk met ‘n waarde van 266,1 miljoen Namibiese dollar, maar verteenwoordig steeds ‘n inkrimping van byna 28 persent op ‘n jaargrondslag. Intussen het Meatco verliese van miljoene aangeteken. Laer pryse word in Namibië aan produsente betaal as wat hulle in Suid-Afrika ontvang. Die bekende landbou-ekonoom dr. Kobus […]

Read More

MEFT het niks te sê oor Nghitila aantygings nie - July 8, 2021

Die Namibiese ministerie van omgewingsake sê hy sal nie reageer op aantygings teen sy uitvoerende direkteur Teofilus Nghitila nie. ‘n Plaaslike koerant het vroeër die week berig dat Nghitila een van die hoofde is van ‘n vismaatskappy, Omukokoli Fishing, wat daarvan beskuldig word dat hy onwettig vis gevang het. Die ministerie se woordvoerder Romeo Muyunda […]

Read More

Hou op staatsbegrafnisse uitdeel, fokus op pandemie - July 8, 2021

Die Namibiese regering moet ophou staats- en amptelike begrafnisse uitdeel en fokus op suurstoftekorte en die swak inentingsyfers. Dit is die mening van die Katutura-sentraal kiesafdeling raadslid Vezemba Katjaimo. Hy voeg by dat die Covid-maatreëls, veral die wat byeenkomste tot 10 persone beperk nie by die begrafnisse nagekom word nie. Hy sê gesondheidsfasiliteite voldoen nie […]

Read More

‘Zuma sal nes ander gevangenes behandel word’ - July 8, 2021

Oudpresident Jacob Zuma het, ingevolge die bevel deur die Konstitusionele Hof, homself net voor middernag aan die polisie oorgegee. Die polisie het bevestig dat hy in die Estcourt Korrektiewe Sentrum in KwaZulu-Natal opgeneem is om sy vonnis van 15 maande weens minagting van die hof uit te dien. Die Konstitusionele Hof sal Maandag die voormalige […]

Read More

Wat van Namibiese kinderhuise en Covid? SOS gesels… - July 8, 2021

Kinderhuise in Namibië soos die SOS Kinderhuis het maatreëls in plek gestel om die verspreiding van die Covid-pandemie in hul kinderhuise te verminder. Volgens Severinus Sainga, SOS Kinderhuis se kommunikasiebeampte, isoleer hulle die huise waar sommige positiewe gevalle is om te voorkom dat die virus versprei. Besoeke van buite word ook bestuur en beheer. Sainga […]

Read More

Karas loods inentingsveldtog soos bronne onder druk kom - July 8, 2021

Die goewerneur van die Karas-streek, Aletha Frederick, het ‘n Covid-inentingsveldtog vir die streek op Keetmanshoop van stapel gestuur. Namibiese polisiebeamptes, gesondheidswerkers en die goewerneur se jeugtaakmaglede sal tydens die bewusmakingsveldtog in die maand van Julie deelneem. Frederick sê slegs vyf persent van die Karas-streek se inwoners is ingeënt.

Read More

Zuma-oorhandiging word verwelkom - July 8, 2021

Reaksie word reeds ontvang oor oudpresident Jacob Zuma wat homself oorgegee het aan die KwaZulu-Natal polisie. Die Defend our Democracy-veldtog in die buurland het die nuus verwelkom. Zuma is na die Estcourt korrektiewe sentrum in KwaZulu-Natal geneem om sy vonnis van 15 maande uit te dien. Die organisasie sê Zuma se gevangesetting is ‘n belangrike […]

Read More

Building Trust in a Relationship - July 8, 2021

Building rely upon a marriage requires both parties to take responsibility for their actions and not to jump to conclusions. You need to approach any disagreement calmly, and don’t designate meaning to the situation. The best way to avoid disagreements is to say what you suggest and do what vietnamese girl for sale you say. […]

Read More