Pous sterk goed aan na kolon-operasie - July 5, 2021

Die Vatikaan sê pous Franciskus het goed gereageer op ‘n beplande kolon-operasie in ‘n hospitaal in Rome. Die woordvoerder van die Vatikaan, Matteo Bruni, sê die pous het algemene narkose gehad tydens die operasie as gevolg van ‘n vernouing in sy kolon. Dit is sover bekend die 84-jarige pous Franciskus se eerste hospitaalbehandeling sedert hy […]

Read More

Terug na apartheidsjare toe, meen Zuma - July 5, 2021

Oudpresident Jacob Zuma sê in teenstelling met dit wat die propagandaveldtog teen hom probeer bereik, het hy nog nooit geweier om voor die staatskapingskommissie te verskyn nie. Die Konstitusionele Hof het Zuma verlede week 15 maande tronkstraf opgelê nadat hy skuldig bevind is aan minagting van die hof. Die Konstitusionele Hof het egter ingestem om […]

Read More

Groot inisiatief vir Kaapstad - July 5, 2021

Die burgemeesterskomiteelid van die Stad Kaapstad, James Vos, is opgewonde oor die bekenstelling van die Cruise Cape Town inisiatief. Volgens Vos kan dit baie voordele vir die ekonomie van die Suid-Afrikaanse moederstad inhou…

Read More

Dis in julle hande – Shangula - July 5, 2021

Kosmos 94.1 en borge se Copps 94.1-teenmisdaadrealiteitsprogram was weer besig Vrydagaand in Windhoek, waar gesien is hoe ‘n aantal mense Covid-regulasies oortree. Die Namibiese gesondheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, was die gas van die program op grondvlak Vrydagaand. Shangula het met Kosmos 94.1 nuus gepraat.

Read More

Waglyste geskep vir ivermektien - July 5, 2021

Ivermektien bly gewild onder Namibiërs vir die behandeling van Covid. Terwyl dit nou moontlik is om ‘n voorskrif te bekom vir ‘n saamgestelde produk vir menslike gebruik, wil dit voorkom asof lede van die publiek steeds die veeartseny produk benut. Plaaslike media berig dat sommige handelaars in vee-medisyne meer as 1 000 mense op ‘n […]

Read More

Groep van 27 verskyn na verwagting vandag - July 5, 2021

‘n Video op sosiale media van ‘n groot groep mans wat voertuie by die hoofbegraafplaas in die hoofstad tol en skote in die lug afvuur het groot reaksie uitgelok. Die groep van 27 is uiteindelik in hegtenis geneem en staar verskeie klagtes in die gesig. Die groep het volgens berigte die begrafnis van Lee Namaseb […]

Read More

Sanef boos oor aanvalle op media deur Zuma-ondersteuners - July 5, 2021

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum sê hy is woedend oor die onbeskaamde fisieke en verbale mishandeling van joernaliste deur ondersteuners van oud-president Jacob Zuma buite sy huis by Nkandla in KwaZulu-Natal. Die SABC-joernalis Samkele Maseko is gister tydens ‘n regstreekse uitsending fisies deur een van die ondersteuners aangeval. Zuma se oudste seun, Edward, het ook gedreig […]

Read More

Covid – 46% is positief - July 5, 2021

Volgens die jongste Covid-statistiek van die Namibiese gesondheidsministerie was daar 1 656 nuwe gevalle met die meeste in Khomas, naamlik 34% gevolg deur Karas met 19%. Dit verteenwoordig ‘n positiewe koers van 46%. Onder die nuwe gevalle is 235 leerlinge, een onderwyser, een student en drie gesondheidswerkers. Die aktiewe gevalle staan op 23 660 waarvan […]

Read More

The ultimate way to Date On the net - July 5, 2021

Finding the best method to date over the internet should not be a thriller. You just have to know where you should look. Almost all of the seeing websites have their own community or true romance community where you can find your soul mate. This community is for people chinese women date exactly who are […]

Read More

Nog 1 656 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig - July 4, 2021

Die Namibiese gesondheidsministerie het bekendgemaak dat daar 1 656 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig is. Windhoek 568, Rundu 151, Oshakati 131, Keetmanshoop 121, en Gobabis en Karasburg onderskeidelik 102 elk. Die res kom landwyd voor. Daar is op die oomblik steeds 23 660 aktiewe gevalle en 1 649 sterftes. Die herstelkoers is 74%.

Read More