Helen Rees is bo verdenking - July 1, 2021
Die waarnemende minister van gesondheid in Suid-Afrika, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, het berigte ontken dat die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Regulerende Owerheid vir Gesondheidsprodukte, Helen Rees, se man by Aspen betrokke is. Die maatskappy is ‘n vennoot in die produksie van die Johnson en Johnson Covid-19-entstof in die Oos-Kaap. Die EFF-leier Julius Malema, het Rees daarvan beskuldig […]
Wapenwet – uitstel sal nie uitkoms verander nie - July 1, 2021
Die Professionele Jagtersvereniging in die buurland verwelkom die verlenging van die tydperk van openbare deelname aan die voorgestelde wysiging van die Wet op Vuurwapenbeheer. Die publiek kan tot die einde van hierdie maand hul bydraes skriftelik voorlê. Die kommentaar wat tot dusver ontvang is, bevat hoofsaaklik besware oor die herroeping van die voorskrifte wat met […]
Donald Rumsfeld sterf - July 1, 2021
Die voormalige Amerikaanse minister van verdediging Donald Rumsfeld is oorlede op die ouderdom van 88. Rumsfeld is bekend vir sy standpunt oor die oorlog op terreur. Hy twee keer as minister van verdediging gedien, die laaste keer onder George W. Bush tydens die sogenaamde 9/11 aanval op die VSA. Na die inval in Irak in […]
Mobiele slageenheid werk teen verlies - July 1, 2021
Meatco se mobiele slageenheid wat in die noordelike kommunale gebied werksaam is, word steeds teen ‘n verlies bedryf en die maatskappy sê ‘n dringende ingryping is nodig. ‘n Totaal van 1 257 diere is in 2020-2021 geslag teenoor 1 136 in die vorige finansiële jaar. Die eenheid het ‘n kapasiteit van tussen 20 en 25 […]
DA-munisipaliteite presteer baie goed - July 1, 2021
Die Wes-Kaapse LUR van plaaslike regering, Anton Bredell, sê ondanks uitdagings met Covid-19, het provinsiale munisipaliteite hul werkverrigting verbeter. Die ouditeur-generaal van Suid-Afrika het aan 14 van die 30 munisipaliteite in die provinsie skoon ouditverslae vir die 2019-2020 finansiële jaar gegee. Nog 11 munisipaliteite het ongekwalifiseerde ouditverslae ontvang. Die plaaslike regeringswoordvoerder, James-Brent Styan, sê goeie […]
Polisie-voertuig by Nkandla was roetine - July 1, 2021
Die nasionale polisie in Suid-Afrika het bevestig dat ‘n polisievoertuig wat Woensdag buite Jacob Zuma se huis in KwaZulu-Natal opgemerk is, deel was van ‘n roetine-patrollie. Die Konstitusionele Hof het Zuma Dinsdag vyf dae gegun om homself aan die polisie oor te gee nadat hy 15 maande tronkstraf opgelê is weens minagting van die hof. […]
Olie-produksie word vandag bespreek - July 1, 2021
Opul+ vergader vandag om oor produksie te gesels. Die ru-olieprys het die afgelope tyd gestyg maar het onlangs effe teruggesak as gevolg van vrese oor die Delta-variant wat baie vinnig regoor die wêreld versprei en moontlik vraag na ru-olie negatief kan beïnvloed. Kosmos 94.1 Nuus het met die beleggingsekonoom Dawie Klopper gesels oor die kwessies […]
Klagtes teen Trump-organisasie en baas - July 1, 2021
‘n Groot jurie in Manhattan, New York het klagtes teen Donald Trump se familie-besigheid, die Trump-organisasie oorweeg en besluit om die maatskappy en sy hoof finansiële beampte Allen Weisselberg aan te kla. Terwyl die spesifieke klagte eers vanmiddag bekend gemaak sal word, hou dit verband met belasting ontduiking na ‘n ondersoek na voordele by die […]
Omusati misdaadvlakke hoog - July 1, 2021
Die goewerneur van die Omusati-streek Erginus Endjala het sy kommer uitgespreek oor die toename van misdaad in sy streek. Hy sê die mees algemene misdaad sluit veediefstal, aanranding en roof in. In sy mening word dit aangedryf deur die misbruik van alkohol en dwelms. Endjala het bygevoeg dat geslagsgeweld skerp toegeneem het tydens verlede jaar se inperking met 614 gevalle teenoor 183 wat tot dusver […]
Delta is hier, los tog ivermektien – spesialis - July 1, 2021
Dit is ‘n nasionale poging om die Covid-pandemie te bestry. President Hage Geingob moet hom berus op verskillende kundiges op ‘n verskeidenheid terreine wanneer hy die land toespreek. Aan sy kant was dr. Ismael Katjitae, voorsitter van die nasionale tegniese advieskomitee vir MIV/Vigs-reaksie in Namibië. Dr. Katjitae het geantwoord op die vraag of Delta-variant van […]