Waterrekening – betaal dit asb as jy in staat is - July 1, 2021
Munisipaliteite in Namibië skuld NamWater miljoene Namibiese dollar, ook as gevolg van die regering se pleit om nie dienste aan inwoners af te sny nie weens die Covid-pandemie. Die minister van stedelike ontwikkeling, Erastus Uutoni, het ‘n beroep gedoen op diegene wat werk het om hul munisipale rekeninge te betaal.
Amerikaanse-brandgevaar: Biden staan brandbestryders by - July 1, 2021
Die Amerikaanse president, Joe Biden, sê klimaatsverandering is die rede vir die gevaarlike kombinasie van uiterste hitte en langdurige droogte, wat tot ernstige veldbrande lei. Die nasionale interagentskap vir brande in die VSA het gewaarsku dat daar in die komende maande ‘n groter gevaar bestaan van ernstige brande in baie state in die weste van […]
Pupkewitz-stigting dra ook by - July 1, 2021
Die Pupkewitz-stigting het 21 ton suurstof aan die regering geskenk as deel van die privaatsektor se bystand aan owerhede tydens die pandemie. Die besending is afgelewer by die Katutura-hospitaal in die hoofstad. Volgens die stigting, vorm die skenking deel van ‘n breër inisiatief wat hy in April verlede jaar reeds van stapel gestuur het en […]
Ekonomie knyp, skuldvlakke daal effe - July 1, 2021
Die Bank van Namibië het die jongste statistieke vir geldsake vir Mei 2021 bekend gemaak. Inflasie is op 3,8 persent gemeet, wat gedryf word deur die baie hoë voedselpryse. In Suid-Afrika is inflasie tans op 5,2 persent alhoewel die buurland se voedsel effe goedkoper is. Privaatsektor kredietverlening is op 2,8 persent teenoor 3,1 persent in […]
Tabakbedryf vorder goed in Zim - July 1, 2021
Die tabakbedryf in Zimbabwe groei steeds. Tabak is Zimbabwe se grootste buitelandse verdiener ná goud, wat ‘n inkomste van sowat 1,6 miljard Amerikaanse dollar van die 3,2 Amerikaanse dollar van uitvoere in 2018 ingebring het. Tabak het ‘n inkomste van 892 miljoen Amerikaanse dollar ingebring uit 184,1 miljoen kilogram wat in 2018 na China, Suid-Afrika, […]
Meisies suip aan die agterspeen met opvoeding - July 1, 2021
Volgens Unesco se Globale Onderwysmoniteringverslag het meer meisies in die laaste 25 jaar primêre skool in Afrika benede die Sahara voltooi. Die koers het van 41 persent tot 66 persent gegroei, maar sommige lande is nog baie ver agter met die laagste voltooiingsyfers van laerskool in die wêreld. Die Namibiese ombudsman, advokaat John Walters het […]
covid: 43 persent is positief - July 1, 2021
Die Namibiese gesondheidsministerie het 54 sterfgevalle en 1 364 nuwe Covid-gevalle uit 3 166 uitslae aangekondig vir 29 Junie. Dit verteenwoordig ‘n positiewe koers van 43 persent. In die groep is 219 leerders, 32 studente, 23 onderwysers en 20 gesondheidswerkers. Windhoek, oftewel Khomas, het steeds die meeste gevalle met 382 terwyl Erongo 268 bevestig het. […]
Hof sê vandag oor Cyril en CR-17 - July 1, 2021
Die Konstitusionele Hof sal vandag uitspraak lewer oor of President Cyril Ramaphosa die parlement mislei het met betrekking tot Bosasa se skenkings van 500 000 Namibiese dollar aan sy CR17-veldtog en oor of die openbare beskermer dit kon ondersoek.
The Best Dating Sites With regards to Marriage - July 1, 2021
There are several different types of dating sites, but OkCupid stands out as a internet dating platform that is certainly aimed at hitched people. This website is not really intended for everyday flings, but it does https://mybeautifulbride.net/rating/love-swans cater to these looking for severe relationships. It is just a site that caters to all sorts of […]
A global Girlfriend Home based business - July 1, 2021
A global sweetheart is a sisterhood of women in order to them develop their community and financial security. Their emphasis on gender equality and closing the global gender chance gap is crucial in helping females provide for their own families. The organization likewise promotes www.mybeautifulbride.net/dominican-brides/ fair company jobs and products manufactured by women. It is […]