Inenting duur voort - June 29, 2021
Die Namibiese gesondheidheidsminister, dr. Kalumbi Shangula, het bespiegelinge verwerp dat sy ministerie sy inentingsveldtog opgeskort het. Hy het gesê dit is ‘n wan-persepsie en die ministerie sal voortgaan om in te ent terwyl hy wag op die dosisse wat bestel is en in Julie moet aankom.
DA sê Stellenbosch is sy sukses-storie - June 29, 2021
Die DA sê hy is trots om aan te kondig die Stellenbosch-munisipaliteit in die Wes-Kaap onder leiding van burgemeester Gesie van Deventer het ‘n skoon oudit vir die 2019/20-boekjaar gekry. Die party sê dit bevestig die DA-beheerde owerheid bestuur belastinggeld eerlik en deursigtig. Woordvoerder Leon Schreiber sê toe die Covid-19-pandemie vroeg verlede jaar toegeslaan het, […]
Covid vertraag Lichtenstrasser moordverhoor - June 29, 2021
Die hofsaak van die moord-beskuldigde Ernst Lichtenstrasser, 60, was Maandag weer uitgestel omdat hy nie verrigtinge kan bywoon nie. Die deel van die gevangenes waar hy aangehou word is in isolasie tot 9 Julie en dus kan geen verhoorafwagtende gevangenisse of hulle verhore bywoon of selfs met hulle regsverteenwoordigers konsulteer nie. Regter Christie Liebenberg het […]
Meatco verloor meer as helfte van sy inkomste, N$911m - June 29, 2021
Die impak van die heersende droogte en tekorte aan slagdiere het Meatco se inkomste in die 2020-2021 finansiële jaar met 911 miljoen Namibiese dollar laat daal na 873 miljoen dollar teenoor inkomste van net minder as 1,8 miljard dollar in die vorige boekjaar. Die ouditverslag is deur PriceWaterhouse Coopers bekend gemaak. Die firma het reeds […]
Ekonoom loof Zim-regering vir ivermektien besluit - June 29, 2021
Ivermektien is in Zimbabwe op die selfde basis as in Namibië toegelaat. Gesondheidswerkers moet presiese rekords van alle dosisse hou, asook besonderhede oor hul pasiënte. Die Zimbabwiese ekonoom, Eddie Cross, sê ivermektien is boonop goedkoop om te vervaardig. Hy verduidelik.
‘Entstof is veilig’ - June 29, 2021
Terwyl die wêreld sy handskoene aantrek om die Covid 19-pandemie te beveg, is Namibiërs steeds besig om te wik en weeg of hulle moet inent of nie. Daar was soveel teorieë rondom die entstowwe. Dr. Flavia Mugala, ‘n geneesheer van die Namibiese gesondheidsministerie, het gesê daar is absoluut niks verkeerd met entstof nie en enigiemand […]
TikTok-video verlos leeu in aahouding - June 29, 2021
Owerhede in Kambodja het ‘n leeu gered wat onwettig as troeteldier in die hoofstad Phnom Penh aangehou is nadat die kat in TikTok-video’s opgemerk is. Volgens internasionale media is die leeu na ‘n reddingsentrum geneem en dit is onbekend of die eienaar vervolg gaan word.
DRK stel aandklokreël na bomme - June 29, 2021
‘n Aandklokreël is in die stad Beni in die Demokratiese Republiek van die Kongo ingestel ná drie bomontploffings. Owerhede sê hulle het inligting ontvang dat nog aanvalle beplan word. Twee vroue is beseer toe ‘n bom by die Katolieke Kerk ontplof het.
What exactly is Mail Order Bride? - June 29, 2021
The term “mail order bride” refers to women who advertises her solutions mail order asain brides within a catalog. These women are usually from countries with wealthy economies and are looking to marry foreign men. Mail order brides are generally attractive, smart, and care. These women are very loyal and supportive of their husbands, and […]
How to Date Effectively - June 29, 2021
Learning how to time successfully is important for getting lasting connections. Women enjoy http://bestmailorderbrides.net/ men who will be confident and way dates which has a positive attitude. It will enhance your chances of locating a woman who’s compatible with both you and your lifestyle. Even though relationships will not happen over night, it takes effort […]