Staat moet oud-staatsagente se regskostes dek – GOOD - May 19, 2025

Die GOOD-party het President Cyril Ramaphosa gevra om sy ministers van Polisie en Justisie aan te sê om die regskoste van voormalige staatsagente te dek, wat as beskuldigdes of sleutelgetuies in apartheidsake verskyn. Die gewese hoof van die polisie se teeninsurgensie-eenheid, Eugene de Kock, het die hof verlede week genader. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, […]

Read More

Rwanda ontvang 70 witrenosters van SA - May 19, 2025

Rwanda se grootste nasionale park het aangekondig dat hy later vandeesmaand 70 witrenosters uit Suid-Afrika sal ontvang, in die land se grootste soortgelyke oordrag ooit. Die diere, wat tot twee ton kan weeg, sal na verwagting sowat 3 400 kilometer na hul nuwe tuiste in die Akagera Nasionale Park aflê. Die park sê dit is ‘n […]

Read More

Spaanse owerhede verwyder 65 000 akkommodasie advertensies - May 19, 2025

Spanje se ministerie van verbruikersregte sê hy het Airbnb beveel om meer as 65 000 advertensies vir vakansiehuise van sy platform te onttrek, en sê dat hulle bestaande reëls oortree. Die Spaanse regering sowel as stadsrade en streeksowerhede het ‘n algemene optrede teen toerisme-huurdienste van stapel gestuur via webwerwe soos Airbnb en Booking.com, wat volgens […]

Read More

Winter maak sy opwagting, versigtig met winde en veldbrande - May 19, 2025

Winter sal vanaf vanaand uiteindelik sy opwagting maak met ‘n sterk koue stelsel wat in die suidelike dele oornag in beweeg. Die bekende plaaslike weerkenner George van der Merwe het die besonderhede. Van der Merwe waarsku oor die sterk winde wat sal voorkom en maan teen veldbrande. 

Read More

Die staatsdiens, die verlof, en die uitbetalings - May 19, 2025

Die Namibiese regering bestee miljoene aan die uitbetaling van verlofdae aan staatsamptenare, met ‘n beduidende deel van hierdie eise wat vermoedelik bedrieglik is. Die voorsitter van die Openbare Dienskommissie, Salmaan Jacobs, wat dringende hervormings versoek om die groeiende finansiële verliese te beperk. The Brief berig dat 11 miljoen Namibiese dollar is tussen Julie en September […]

Read More

Staatsentiteite sukkel met nakoming, en daar is geen stappe nie - May 19, 2025

’n Maand ná die begin van die 2025/26-boekjaar het meeste staatsentiteite steeds nie hul verkrygingsplanne ingedien nie, ondanks wetlike vereistes om dit drie maande voor 1 April te doen. Teen einde April het slegs 42 van 173 entiteite planne ingedien, waarvan net vyf betyds was. Dit is by ’n IPPR-geleentheid onthul. Voormalige finansminister Ipumbu Shiimi […]

Read More

Ruacana kom weer die mas op - May 19, 2025

Plaaslike elektrisiteitsopwekking het 59.1 persent van Namibië se totale kragvoorsiening in Maart 2025 uitgemaak met 40,9 persent wat ingevoer is. Namibia Mining and Energy berig dat ‘n soortgelyke tendens is in Februarie 2025 en Maart 2024 waargeneem, met plaaslike opwekking wat die meerderheidsaandeel van die elektrisiteit wat verskaf word, voorsien. Ruacana het die groter meerderheid […]

Read More

Raffinadery vir Namibië en Botswana is goeie idee – ekonoom - May 19, 2025

Reaksie word ontvang op die nuus dat Namibië en Botswana die moontlikheid gaan ondersoek om ‘n gesamentlike olieraffinadery te bou wat nie net aan die brandstofbehoeftes van die twee lande voldoen nie, maar ook van die streek. Dit is van die besluite wat president Netumbo Nandi-Ndaitwah en haar eweknie Duma Boko tydens haar besoek aan […]

Read More

Opuwo kry nog huise, NHE-baas sê oor program - May 19, 2025

Die stedelike en landelike ontwikkeling-ministerie het saam met die Namibië Behuisingsonderneming 24 huise in Opuwo aangekondig onder die massa-behuising ontwikkelingsprogram. Die nuwe kontrakteur, Bestonstein Konstruksie, gaan die bouwerk voltooi. Die huise sal volgens die amptenare binne 12 maande gereed wees. By die oorhandiging het die Behuisingsonderneming se voorsitter, Hasting Tjipueja, meer inligting oor die behuisingsprogram […]

Read More

Kaapstad herstel 10 000 straatligte in 30 dae - May 19, 2025

As deel van die verskerpte straatligveldtog het die Stad Kaapstad se energiespanne tussen 26 Maart en 25 April vanjaar meer as 10 000 straatligte reggemaak. Die veldtog is verlede jaar bekendgestel. Die burgemeesterskomiteelid vir Energie, Xanthea Limberg, sê vandalisme, diefstal en onwettige verbindings reg oor die metro beïnvloed hersteltyd omdat beskadigde infrastruktuur dikwels heeltemal vervang […]

Read More