Privaatsektor skenk suurstof - June 25, 2021

Die Namibiese privaatsektor het deur die Namibiese Kamer van Handel en Nywerheid suurstoftenks van 21 ton aan die gesondheidsministerie oorhandig. Die eerste aflewering van suurstoftenks ter waarde van 40 000 Namibiese dollar is deur Namdeb gefinansier. Die president van die kamer, Bisey Uirab, het gesê die private sektor het hulself daartoe verbind om suurstoftenks weekliks […]

Read More

Precisely what are the Perfect Oriental Wife Qualities? - June 25, 2021

A perfect Oriental wife features certain characteristics that will make the marriage a hit. It is a collaboration of actions and beliefs that will make your wife a great partner. These characteristics will help you entice and keep her. If you want to get the best out of her, read on to seek out how […]

Read More

Getting a European Bride - June 25, 2021

If you’re questioning how to find a European bride, there are various things that you can keep in mind. For starters, you should realize that this type of woman is typically extremely stubborn. They are really not likely to take a marriage proposal until they will know the person they’re getting married to is significant […]

Read More

How to Find a European Bride - June 25, 2021

If you’re thinking how to find a ecu bride, there are lots of things you must keep in mind. To start with, you should understand that this type of woman is typically extremely stubborn. They are really not likely to take a marriage pitch until they will know the guy they’re marrying is serious focused […]

Read More

Nog slegte nuus oor ekonomie - June 24, 2021

Volgens die Namibiese Statistieke Agentskap het die ekonomie met 6,5 persent in die eerste kwartaal ingekrimp. Dit is meestendeels deur inkrimpings van 24 persent in konstruksie, 22 persent in vervaardiging, 19 persent in mynwese en 8,2 persent in kleinhandel, onder andere, gedryf. Robert McGregor van Cirrus in die hoofstad sê dit is geen verrassing nie.

Read More

Covid: boere se uitdagings lyk so… - June 24, 2021

Na aanleiding van die aanmerkings deur Namibië Droogtehulp se Henriëtte le Grange dat boere sukkel met Covid-uitdagings, veral omdat droogtetoestande hulle genoop om kostes te bespaar en ekstras soos mediese dekking te kanselleer, het Kosmos 94.1 Nuus met die president van die Namibiese Landbou-unie Piet Gouws gepraat. Volgens Gouws is daar wel groot uitdagings maar […]

Read More

DA-munisipaliteit beter bestuur – ouditeur-generaal - June 24, 2021

Die Demokratiese Alliansie sê die ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, se verslag oor munisipale oudits bevestig dat die DA wat munisipaliteite in die Wes-Kaap en Midvaal in Gauteng bestuur, sake vlot laat verloop. Maluleke het aangekondig dat 22 munisipaliteit landwyd nie verslag kon doen oor 5,5 miljard Suid-Afrikaanse rand in toelae wat van die regering ontvang is […]

Read More

Versekering sal daadwerklik verander - June 24, 2021

‘n Internasionale kenner in versekering sê lewensversekeraars sal met nuwe oë moet kyk na hoe hulle produkte ontwikkel. Paulo Bandeira Pinho, die vise-president van Diameter Health in die VSA het die Reuters Future of Insurance 2021 konferensie gepraat. Yanna Smith het die besonderhede…

Read More

NamWater wag op minister oor tariefverhoging - June 24, 2021

NamWater se hoof uitvoerende beampte Abraham Nehemia kon nie aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig of die maatskappy ‘n tariefverhoging die jaar sal ontvang of nie. Nehemia sê daar is ‘n aansoek by die minister Calle Schlettwein maar, daar is nog nie terugvoering ontvang nie.

Read More

Voorstelinie werkers word bygestaan - June 24, 2021

‘n Inisiatief van Ombili Mental Health, Nammed mediese fonds en die Namibiese Vereniging van Private Hospitale, doen ‘n beroep op alle werkers in die voorste linies wat berading in dié krisistyd nodig het, om ‘n boodskap na 081 831 1065 te stuur. Sedert die Covid-pandemie werk werkers in die voorste linies ekstra ure of plaas […]

Read More