Terreur-beraad in Mosambiek - June 23, 2021

President Cyril Ramaphosa neem vandag deel aan ‘n buitengewone beraad van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap in Maputo, Mosambiek. Die presidensie sê die doel van die beraad is onder meer om die voorgestelde reaksie deur die SAOG-streek en ondersteuning aan Mosambiek te oorweeg om terrorisme en voorvalle van gewelddadige ekstremisme in die provinsie Cabo Delgado te bekamp. […]

Read More

NSFAF vertraag lys sê SUN - June 23, 2021

Die president van die Studente-unie van Namibië, Bernhard Kavau, het sy kommer uitgespreek oor die vertraging in die vrystelling van ‘n die lys van studente wat vir finansiële bystand van die Finansiële Hulpfonds van Studente vir 2021 gekwalifiseer het. Kavau het gesê meer as 17 000 studente by hoëronderriginstellings wag nog steeds om te hoor […]

Read More

Important Facts About Thai Marriage - June 23, 2021

One of the most prevalent questions that many people inquire about when it comes to entering into or getting out of a Thailänder marriage is certainly, “what are definitely the facts about Thailänder marriage? inches When you start checking out the facts about Thai marriage, you identify out that there are quite a few issues […]

Read More

Johannesburgse regsfirma bevestig brief oor Recon-Africa aan Kanadese premier - June 22, 2021

Mark Gevers van die Johannesburgse regsfirma Schindlers Forensics, het bevestig hulle het ‘n brief aan die Kanadese eerste minister geskryf om in te gryp in ReconAfrica se boorwerk in die opvangsgebied van die Okavango-delta. Schindlers Forensics het die brief aan Justin Trudeau gerig om hom daarop te wys ReconAfrica, ’n maatskappy wat in Kanada geregistreer […]

Read More

Geen regering kon hiervoor voorberei nie - June 22, 2021

Die Covid-pandemie saai wêreldwyd verwoesting in hospitale en huise. Mense verloor daagliks geliefdes en hospitale kan nie meer die talle pasiënte en liggame hanteer nie. Volgens kenners is dit ‘n aanduiding dat beide ontwikkelde en ontwikkelende lande nie gereed was vir so ‘n pandemie nie. Dr. Ndumba Kamwanyah, ‘n plaaslike politieke ontleder, gesels met Kosmos […]

Read More

Jy kan nie by die werk gdwing word om ‘n inenting te neem nie - June 22, 2021

Die debat rondom geforseerde inenting deur werkgewers woed vandag in Suid-Afrika met die vakbond Solidariteit wat sê hy sal sy lede tot in die hof beskerm teen gedwonge inentings. In Namibië is inenting vrywillig en geen werknemer kan sy personeel dwing om in te ent nie, al word dit vermom in prestasie evaluerings, verhogings en […]

Read More

Vanger van stropers, Sammy, tree af - June 22, 2021

Na ses jaar in die stryd teen renosterstropery, het die vierpotige Suid-Afrikaanse heldin Sammy afgetree. Sy was die Oos-Kaap se eerste teen-stropings- en snuffelhond wat deur ‘n nie-regeringsorganisasie befonds is en het ‘n groot rol gespeel in die werksaamhede van plaaslike teen-stropingseenhede. Dié Duitse herdershond het in 2015 op die ouderdom van 18-maande op die […]

Read More

Toerisme op Lüderitz het voor pandemie reeds gesukkel - June 22, 2021

Lüderitz is half vergete in die verlies aan inkomste as gevolg van toerisme in die land. Kosmos 94.1 Nuus het met Marion Schelkle, die bestuurder van Lüderitz Safaris and Tours gepraat. Sy sê die huidige situasie is baie uitdagend…

Read More

Mariene-fosfaat: uitspraak uitgestel - June 22, 2021

Uitspraak in die mariene-fosfaat saak sal op 30 Junie in die hoërhof gelewer word. Regter Shafimana Ueitele sal dit na verwagting dan lewer nadat dit uitgestel is. Die saak is deur die konfederasie van Namibiese visvang-verenigings en drie ander partye gebring om die lisensie van Sandpiper Mining om fosfaat te ontgin op te skort. Volgens […]

Read More

Dwelms in die boot – saak uitgestel - June 22, 2021

Die Pretoriase Landdroshof het die saak teen drie van die vyf beskuldigdes in ‘n dwelmvonds van 400 miljoen Suid-Afrikaanse rand tot Donderdag uitgestel. Die polisie het vroeër die maand op die N1 in Tshwane op die dwelms beslag gelê. Die vyf word verbind met die ontdekking van 800 kilogram saamgeperste suiwer kokaïen in ‘n boot. […]

Read More