Opvoedersunie in Suid-Afrika wil skole sluit - June 20, 2021

Die Opvoedersunie van Suid-Afrika wil skole landwyd in die buurland sluit. Dit volg na die minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, se aankondiging dat skole oop bly. Die vakbond sê die departement stel nie onderwysers se lewens eerste te midde van die Covid-19-epidemie nie. ‘n Woordvoerder, Kabelo Mahlobogwane, sê die vakbond wil hê onderwysers moet […]

Read More

Die Namibiese ministerie van binnelandse sake se hoofkantoor is van môre af weer oop - June 20, 2021

Die Namibiese ministerie van binnelandse sake se hoofkantoor is van môre af weer oop vir dienste aan die publiek nadat dit gesluit moes word asgevolg van toenemende gevalle van Covid-19.Die kantoor van die ministerie in die noordelike industriële gebied was steeds oop vir laat geboorte registrasies, duplikaat geboorte- en doodsertifikate en die afhaal van identiteitsdokumente. […]

Read More

Olimpiese Spele bly in die nuus - June 20, 2021

Japan se top-mediese kenners het gemaan dat die aanbied van die Tokio Olimpiese Spele tydens die Covid-pandemie, infeksies sal verhoog. Japan wil steeds die Olimpiese Spele op 23 Julie laat afskop. Freddy Mwiya, die Namibiese sportkommissie se sportadministrateur, sê Namibiese atlete berei al vir vier jaar vir die Olimpiese Spele voor.

Read More

Grondkwessie in Suid-Afrika wek kommer - June 20, 2021

‘n Situasie soos die in Zimbabwe kan Suid-Afrika se voorland wees as die buurland se grondkwessie nie opgelos word nie. Dit is die mening van dr. Mathole Motshekga van die ad hoc-komitee wat die buurland se parlementêre proses lei om die Grondwet vir onteiening sonder vergoeding te wysig. Hy het gepraat aan die vooraand van […]

Read More

Finding a Ukrainian Woman Via the internet - June 20, 2021

When it comes to online dating in Ukraine, it’s important to remember that there’s a difference among dating online and offline. You are able to choose to sign up for dating sites centered on your place or independent countries, yet it’s not really https://worldfinancialreview.com/legitimate-ukrainian-dating-sites-to-date-ukraine-woman/ generally easy to find a match that matches your preferences. Which […]

Read More

How to Be a Great Russian Wife - June 20, 2021

Being a great Russian partner is not easy. Have to see how to attract a woman’s heart. Nevertheless , it is not a great impossible activity. By being authentic and functional, you will be able to appeal to a Russian person. The key is being attractive and significant. You will be someone that the husband […]

Read More

Verstappen doen goed in kwalifiserende rondtes - June 19, 2021

Motorsport: Die wêreldkampioenskap-voorloper, Max Verstappen, het die vinnigste tyd in die kwalifiserende rondtes vir die Franse Grand Prix by die Paul Ricard-renbaan opgestel. Die renjaer van die Redbull-span was egter slegs ‘n fraksie van ‘n sekonde vinniger as sy twee mededingers van Mercedes. Verstappen was net-net vinniger as Valtteri Bottas, wat die eerste sessie gewen […]

Read More

Covid-19- herstelkoers in die land staan tans op 82% - June 19, 2021

Die Covid-19- herstelkoers in die land staan tans op 82% en 101 933 mense is reeds teen die virus ingeënt. Daar is 1 649 nuwe gevalle aangemeld waarvan 785 in Windhoek wat steeds die brandpunt van die pandemie is. Onder die nuwe gevalle is 183 leerlinge, 29 onderwysers, 27 gesondheidswerkers en 22 studente.

Read More

Die gebruik van Ivermektien weer onder die loep - June 19, 2021

Reaksie is van die Namibiese pulmonoloog, dr. Willie Bruwer, ontvang oor die gebruik van Ivermektien tydens sy gesprek oor Covid-19 op die Namibiese Presidentsvrou, Monica Geingos, se Facebook-blad. Die Mediese Vereniging van Namibië het intussen in ‘n brief aan die farmaseutiese vereniging in Namibië geskryf en genoem dat dit onder hulle aandag gekom het dat […]

Read More

Kwaai hittegolf in Amerika - June 19, 2021

‘n Uiterste hittegolf in die suidwestelike deel van Amerika wat alle bestaande temperatuurrekords oortref het, dreig om kragverskaffing te ontwrig, namate inwoners hulle lugverkoelingstelsels laer stel. Nagenoeg 40-miljoen mense van Kalifornië tot in Montana ondervind temperature van meer as 40 grade Celcius en 50-miljoen mense gaan gebuk onder hitte-waarskuwings.Veldbrande het in die droë en warm […]

Read More