Groot afwagting vir brandstofprys aankondiging… olieprys styg - June 17, 2021

Die pryse van byna alles styg. Na verwagting sal die brandstofprys in Suid-Afrika verlaag. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die Namibiese ministerie van mynwese en energie, Andreas Simon, gesels en gevra of Namibië ook laer brandstoftariewe kan verwag, veral in die lig van die stygende ru-olieprys. Hy sê dit is ‘n bietjie […]

Read More

J&J-entstowwe op pad na SA - June 17, 2021

Die Suid-Afrikaanse gesondheidsdepartement het bevestig dat 300 000 Johnson en Johnson Covid-19-dosisse vir onderwysers en skoolpersoneel môre in die land aankom. Aspen Pharmacare het vroeër hierdie week die versekering gegee dat hy ‘n aansienlike hoeveelheid entstowwe aan die land sal verskaf om die verlore voorraad by sy aanleg in die Oos-Kaap te vervang. Volgens die […]

Read More

Leerlinglisensie aansoeke is opgeskort - June 17, 2021

Die Namibiese Paaie-owerheid het te kenne gegee dat alle aansoeke vir leerder bestuurderslisensies tot 30 Junie opgeskort is. Die owerheid sê in ‘n verklaring dat as gevolg van die nuwe maatreëls kan net tien aansoekers die toets aflê en dus, is die huidige besprekings te veel en geen nuwe besprekings kan gedoen word nie. Persone […]

Read More

Twee vroue verskyn na hulle tienermeisie probeer verkoop vir N$40m - June 17, 2021

Twee verdagtes verskyn vandag in die Heidelberg-landdroshof in Gauteng nadat hulle in hegtenis geneem is omdat hulle na bewering ‘n 13-jarige meisie ontvoer en toe probeer het om haar vir 40 miljoen Suid-Afrikaanse rand aan ‘n mense- en sekshandelsindikaat te verkoop. Die twee vroue van 36- en 57-jaar, is die meisie se stiefma en stiefouma. […]

Read More

Konjore kry staatsbegrafnis - June 17, 2021

Die ontslape oud-politikus ds. Willem Konjore sal ‘n staatsbegrafnis ontvang. President Hage Geingob het die aankondiging gemaak. Konjore is is op 11 Junie in Lady Pohamba privaatshospitaal oorlede van ‘n longinfeksie. Konjore sal Saterdag by #Gabes in die Karas-streek begrawe word. Lede van die publiek het ook ‘n beroep op Geingob gedoen om ‘n staatsbegrafnis […]

Read More

McIlroy is reg vir die Amerikaanse Ope - June 17, 2021

Die voormalige wêreld nommer een, Rory McIlroy, erken hy moet maniere vind om nie soveel druk op homself te plaas in die eerste ronde van ‘n major-toernooi nie. Die Amerikaanse Ope begin vandag op Torrey Pines in San Diego, Kalifornië. Die Noord-Ierse speler het nog nie weer een van gholf se vier groot toernooi gewen […]

Read More

Koeberg het meer probleme as net Eskom - June 17, 2021

Die Omgewingsinstituut van die Suider-Afrikaanse Geloofsgemeenskappe sê ‘n kombinasie van faktore wat die Koeberg-kernkragstasie in Kaapstad op die oomblik beïnvloed, tesame met die probleme by Eskom, kan tot grootskaalse probleme vir die land lei. Die Instituut se uitvoerende direkteur, Francesca de Gasparis, vra hoekom die verteenwoordiger van die burgerlike samelewing wat op die raad van […]

Read More

Bulls is gereed vir eindstryd - June 17, 2021

Rugby: Die Bulls se plaasvervanger-kaptein, Marcell Coetzee, sê hy besef hoe belangrik ‘n Suid-Afrikaanse oorwinning in die Pro14 Reënboogbeker-eindstryd gaan wees. Die Pretoria-span kom Saterdag in Treviso, in Italië teen die Italiaanse span Benetton te staan. Coetzee sê om die trofee te verower sal bewys dat die Bulls steeds die talent, ervaring en die bereidwilligheid […]

Read More

Los die tienling, kyk na die tokkelossies - June 17, 2021

Die Suid-Afrikaanse tienling is steeds in die nuus. Die onderwys-aktivis Hendrick Makaneta het die Suid-Afrikaanse Nasionale Redakteursforum gekritiseer oor sy berig oor ‘n vrou wat na bewering aan tien babas geboorte geskenk het, en die redakteur van die Pretoria News, Piet Rampedi wat die artikel geskryf het. Sanef het die berig beskryf as roekelose en […]

Read More

Covid het wesenlike impak op geesteswelstand van jeug - June 17, 2021

Meer as 55 persent van jongmense is die meeste bekommerd oor die gevolge wat Covid-19 op vlakke van geweld en armoede gaan hê. Dit is die gevolgtrekking van ‘n nuwe opname van die Unicef South Africa U-Report. Meer as 6 000 mense is in die opname ondervra, waarvan meer as 75 persent jongmense tussen 15 […]

Read More