Vliegtuigkaartjies in Afrika te hoog - June 14, 2021

Gereelde lugreisigers in Afrika meen die koste van vliegtuigkaartjies is te hoog. Die kwessie is so ernstig dat die Afrika Lugvaartbedryfsgroep virtueel vergader het om die oorsake van die hoë koste van vliegtuigkaartjies te bespreek en te takel. Anthea Basson, nasionale inligtingsbeamptes van die Verenigde Nasies se Inligtingsentrum het aan Kosmos 94.1 Nuus verduidelik.

Read More

Alweendo vergadaer op Oshikango met vulstasie-eienaars - June 14, 2021

Ná ‘n noodkreet van vulstasie-eienaars in die noorde van Namibië, het Tom Alweendo, die minister van myne en energie, vandag ‘n vergadering met belanghebbendes gehad om die kwessie van die verkoop van onwettige brandstof te bespreek. Die vergadering word beskou as die begin om ‘n oplossing te vind vir onwettige aktiwiteite wat nie net die […]

Read More

Namibiese biere wen ses medaljes - June 14, 2021

Namibië het ses medaljes by Afrika se grootste bierkompetisie verower. Namibië was goed verteenwoordig in die 2021 African Beer Cup, met plaaslike brouerye wat ses medaljes huis toe geneem het. Die Windhoek-gebaseerde mikrobrouery Roof of Africa het twee silwer en een bronsmedalje gewen. Camelthorn Brewing Company en Swakopmund Brewing Company, albei deel van Namibia Breweries, […]

Read More

Klimaatsverandering ‘n bron van kommer vir boere - June 14, 2021

Die LUR vir landbou in Mpumalanga, Vusi Shongwe, sê klimaatsverandering is vir elke boer en burger ‘n ernstige bron van kommer en daarom is dit uiters belangrik om weerpatrone en rampbestuurs-waarskuwings dop te hou. Bedreigings soos droogtes, oorstromings, veldbrande en ryp is niks vreemd nie, en kom herhaaldelik voor in Suid-Afrika. Die departement het sy […]

Read More

Johnson & Johnson: 300 000 duisend entstowwe vir onderwysers - June 14, 2021

Driehonderdduisend dosisse van Johnson en Johnson se entstof sal binne dae gereed wees vir onderwysers in Suid-Afrika, sê Aspen. Die farmaseutiese maatskappy se verder hy is ongelooflik teleurgesteld dat ‘n besending van twee miljoen van Johnson en Johnson se entstof verwoes moet word, omdat dit besmet is.

Read More

Namibiese biere wen ses medaljes - June 14, 2021

Namibië het ses medaljes by Afrika se grootste bierkompetisie verower. Namibië was goed verteenwoordig in die 2021 African Beer Cup, met plaaslike brouerye wat ses medaljes huis toe geneem het. Die Windhoek-gebaseerde mikrobrouery Roof of Africa het twee silwer en een bronsmedalje gewen. Camelthorn Brewing Company en Swakopmund Brewing Company, albei deel van Namibia Breweries, […]

Read More

Man sterf tydens jaguitstappie by Gochas - June 14, 2021

‘n Jaguitstappie die naweek op die plaas Asis in die Gochas-distrik het skeefgeloop toe ‘n 52-jarige man noodlottig deur ‘n koeël getref is. Volgens die Namibiese polisie se misdaadverslag het ‘n groep van nege mans gaan jag. Na bewering het die bestuurder van die bakkie skielik gerem, en ‘n skoot van ‘n jagter agter op […]

Read More

Kern van die aarde is nie simmetries nie - June 14, 2021

‘n Studie toon dat die aarde se kern asimmetries is. Die een kant sit vinniger uit as die ander kant. In die oostelike helfte van die kern, onder Indonesië vorm 60% meer ysterkristalle. Dit kan volgens die Suid-Afrikaanse Astrofisikus aan die Vrystaatse Universiteit professor Pieter Meintjies die aarde se magnetiese veld beïnvloed.

Read More

Gupta-vennoot se swaer verskyn ook in hof - June 14, 2021

Die Gupta-vennoot, Igbal Sharma, se swaer sal na verwagting môre in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn op aanklagte van aankoopbedrog. Die aanklagte teen Dinesh Patel spruit voort uit ‘n tender van 25 miljoen Namibiese dollar wat die Vrystaatse departement van landbou toegeken het aan Nulane Investments, ‘n maatskappy wat deur Patel verteenwoordig word. Die Nasionale Vervolgingsgesag […]

Read More

Biden: Koning Elizabeth herinner hom aan sy ma - June 14, 2021

Die Amerikaanse president, Joe Biden, sê koningin Elizabeth herinner hom aan sy ma. Hy en sy vrou, Jill, het die Britse monarg by Windsor-kasteel oor ‘n koppie tee ontmoet. Die presidentspaar was in Cornwall vir die G7-beraad en het ook vroeër met die koningin gesels toe sy ‘n onthaal vir wêreldleiers bygewoon het. Die besoek […]

Read More