Nust skort klasse op - June 9, 2021

Die Namibië Universiteit van Wetenskap en Tegnologie het aangekondig dit het sy aangesig-tot-aangesig klasse weens stygende Covid-gevalle met onmiddellike effek gestaak. Klasse by Nust sal slegs aanlyn aangebied word, behalwe vir diegene wat kontaksessies benodig.

Read More

Namibiese ekonoom reageer op SA BBP-herstel - June 9, 2021

Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde het die nuutste syfers oor bruto binnelandse produkte as vals nuus bestempel. Statistiek Suid-Afrika het gister onthul dat die BBP-herstel in die eerste kwartaal op ‘n jaarlikse groeikoers van 4,6 persent is. Saftu se Trevor Shaku sê die hoofsyfers fokus slegs op ‘n valse veranderlike, BBP. Kosmos 94.1 Nuus het […]

Read More

Afghanistan: Tien dood, 16 beseer - June 9, 2021

Minstens tien mense is dood en 16 ander beseer in ‘n aanval op vrywilligers van ‘n Brits-Amerikaanse onderneming wat reeds dekades lank landmyne in Afghanistan verwyder. Die regering blameer die Taliban en die guerillagroep sê hulle is onskuldig, berig internasionale media.

Read More

Afghanistan: Tien dood, 16 beseer - June 9, 2021

Minstens tien mense is dood en 16 ander beseer in ‘n aanval op vrywilligers van ‘n Brits-Amerikaanse onderneming wat reeds dekades lank landmyne in Afghanistan verwyder. Die regering blameer die Taliban en die guerillagroep sê hulle is onskuldig, berig internasionale media.

Read More

Covid-proef-entstof in fase 1-proeflopie by Universiteit van Kaapstad - June 9, 2021

‘n Covid-19 proef-entstof is tans in ‘n fase een-proeflopie wat deur die Universiteit van Kaapstad gedoen word. Die entstof se unieke ontwerp kan dalk tot gevolg hê dat dit beter beskerming bied teen huidige en toekomstige variante van die virus. Suid-Afrikaanse media berig dat die proefneming se eerste fase in Maart by die Wellcome-sentrum vir […]

Read More

Gemeenskapsaktivis: Gebrek aan water in Kavango-Wes is onaanvaarbaar - June 9, 2021

Reaksie is ontvang oor berigte uit die Kavango-Wes-streek dat baie inwoners van die streek sowat 31 kilometer moet stap om drinkwater te kry. Die goewerneur van die streek, Sirkka Ausiku, sê dit is die lot van 32 persent van die inwoners van die streek. Volgens haar het die streek 405 nedersettings, waarvan 134 geen toegang […]

Read More

Geingob hervat pligte ná Covid - June 9, 2021

Die situasie by die Staatshuis in Namibië was die afgelope paar dae kommerwekkend, veral met die aantal Covid-sterftes van personeel. Kosmos 94.1 Nuus wou weet of die situasie nou onder beheer is. Die woordvoerder van die Presidensie, dr. Alfredo Hengari, het aan Komos 94.1 Nuus gesê die situasie is onder beheer. Dr. Hengari het ook […]

Read More

TLU Sa betreur swak studie oor onteiening sonder vergoeding - June 9, 2021

In die buurland betreur die landbou-organisasie TLU SA, wat hy noem die swak gehalte van die regering se impakstudie oor onteiening sonder vergoeding. TLU SA se president Henry Geldenhuys sê die openbare werke-dokument is die grondslag waarop die regering die koste en voordele van die Onteieningswet vestig. Geldenhuys sê die dokument verwys na die inset […]

Read More

VN-waarnemer: Israel pas apartheid toe - June 9, 2021

John Dugard, die Verenigde Nasies se spesiale waarnemer in Palestina, het gevra dat in die lig van Namibië en Suid-Afrika se geskiedenis, die twee lande die sogenaamde apartheid wat Israel toepas na die Internasionale Strafhof verwys.

Read More

G7-beraad moet kinders beskerm - June 9, 2021

Vandeesweek het die sewe magtigste nasies ter wêreld sy G7-beraad. Unicef se uitvoerende direkteur, Henrietta Fare, het gesê terwyl die G7-beraad nader kom, staan Unicef saam met sy krisis-vennote. Hulle doen ‘n beroep op wêreldleiers om hul gesamentlike invloed en hulpbronne te gebruik om die volgende krisis beter te voorspel en kinders teen skade te […]

Read More