Shaleen word Sondag begrawe - June 9, 2021

Shaleen Surtie-Richards se familie het bekend gemaak dat haar begrafnisdiens Sondagmiddag in die Durbanville-gedenktuin in Kaapstad gehou word. Surtie-Richards het Maandag op die ouderdom van 66 gesterf. Sy was besig om tonele vir die televisie-sepie, Arendsvlei, te verfilm. Die legendariese ster is in Upington in die Noord-Kaap gebore, maar die gesin het besluit om haar […]

Read More

Daar was magsmisbruik – Swartbooi - June 9, 2021

Die leier van die LPM, Bernadus Swartbooi sê daar was opsetlike misbruik van mag met betrekking tot die verkiesings van die bestuurskomitee van die Karas-streeksraad. Hy het by ‘n aanlyn-nuuskonferensie gepraat.

Lykshuise was reeds vol voor pandemie - June 9, 2021

Net soos daar ‘n tekort is aan hospitaalbeddens, is daar ook ‘n tekort aan spasie in lykshuise. Die Namibiese minister van gesondheid dr. Kalumbi Shangula sê daar is baie druk op die oomblik. Lykshuise was nie leeg voor die derde vlaag die land bereik het nie en media berig reeds ‘n geruime tyd oor oorskot […]

Onderwys geen nie om vir ons kinders nie - June 9, 2021

Die Namibiese onderwysminister Anna Nghipondoka sê kinders is veiliger in die skool, ongeag die toenemende gevalle van Covid in skole regoor die land. Nghipondoka sê skole het alles wat hulle nodig het om ‘n veilige omgewing te skep vir beide leerders en onderwysers. Die PDM-LP Elma Dienda het die minister gevra watter bykomende maatreëls hulle […]

Alweendo ontmoet oor onwettige brandstof - June 9, 2021

Die Namibiese minister van myne en energie Tom Alweendo sal Maandag ‘n openbare vergadering op Oshikango hou oor die verkoop en berging van onwettige brandstof. Die brandstof, wat vanuit Angola ingesmokkel word, voldoen nie aan Namibiese standaarde nie en kan volgens die huidige wetgewing nie in Namibië gebruik word, vervoer word of geberg word nie. […]