Duane hoop om uit te draf - June 9, 2021

Duane Vermeulen is in ‘n wedloop teen tyd gewikkel om sy droom om die Britse en Ierse Leeus as ‘n Springbok te pak, te verwesenlik. Vermeulen moet geopereer word nadat hy sy enkel beseer het tydens verlede Vrydag se Reënboog-bekerwedstryd tussen die Bulle en die Stormers. Die eerste toets word op 23 Julie in Kaapstad […]

Read More

Covid: tekorte aan beddens, suurstof - June 9, 2021

Daar is ‘n groot aanvraag na beddens en suurstof in alle Namibiese staatshospitale. Met meer Covid-gevalle wat voorkom word al hoe meer mense gehospitaliseer. Dit het daartoe gelei dat bykomende spasie in die Katutura Staatshospitaal geskep is, militêre hospitale beskikbaar gemaak en meer suurstof bekom is. Die uitvoerende direkteur van die Namibiese gesondheidsministerie, Ben Nangombe […]

BBP syfers is bedrieglik - June 9, 2021

Die Suid-Afrikaanse Vakbondfederasie, Saftu, het die jongste bruto binnelandse produk-syfers as vals nuus bestempel. Statistieke Suid-Afrika het bekend gemaak dat die herstel in die BBP-groeikoers, op ‘n jaargrondslag, in die eerte kwartaal 4,6 persent was. Trevor Shaku van Saftu sê dié syfer fokus op ‘n bedrieglike veranderlike, die BBP, wat ‘n maatstaf is vir goedere […]

Read More

Trump loof Buhari se Twitter-verbod - June 9, 2021

Terwyl aktiviste gons oor die verbod op die gebruik van Twitter wat Saterdag in Nigerië ingestel is, het die voormalige Amerikaanse president, Donald Trump President Muhammadu Buhari geloof vir die besluit. Buhari het die verbod ingestel nadat een van sy twiets verwyder is. Volgens berigte het hy verwysing gemaak na die land se burgeroorlog en […]

Read More

Mikroplastiek in meerderheid seeskilpaaie gevind - June 9, 2021

Driekwart van seeskilpaaie wat vanjaar aan die kus van Suid-Afrika gered is, toon tekens van mikro-plastiekbesoedeling. Dit is volgens mariene-bioloë wat vir die Twee Oseane-akwarium se opvoedingsprogram in Kaapstad werk. Die syfer is die hoogste persentasie tot dusver en toon ‘n toename van vorige opnames. Dit is gebaseer op stoelgang- en bloedmonsters van 60 seeskilpaaie […]

Read More

Olieprys sal wel later bedaar - June 9, 2021

Dit wil voorkom asof daar geen einde is aan die voortdurende styging in oliepryse nie. Op die oomblik handel dit teen ongeveer 72 Amerikaanse dollar per vat. Volgens die Suid-Afrikaanse beleggings-ekonoom Dawie Klopper is dit te verwagte maar, sal dit met ‘n toename in produksie weer daal.

Read More

Djokovic versigtig vir Italianer - June 9, 2021

Die wêreld se nommer-een-speler, Novak Djokovic, sê hy is versigtig vir die negende-gekeurde Matteo Berrettini se vuurkrag, veral sy afslaan. Die Serwiër speel vandag in die kwarteindronde van die Franse Ope teen die Italianer. Djokovic sê hy sal alles moet uithaal as hy die wedstryd wil wen: