Biden bly Mladić se vonnis staan - June 9, 2021

Amerikaanse President Joe Biden het die bevestiging van Ratko Mladić se vonnisoplegging as ‘n oomblik van hoop beskryf. Dit volg nadat die Verenigde Nasies die lewenslange vonnis van die voormalige Bosniese Serwiese bevelvoerder bevestig het. Mladić se appèl teen skuldigbevindings weens volksmoord, oorlogsmisdade en misdade teen die mensdom is van die hand gewys. Hy is […]

Read More

Belg sê Van de Vijvers skuld hom N$3,7m, hy dagvaar - June 9, 2021

Die Van de Vijver Familie-trust word saam met sy bestuur, Paul van de Vijver en sy twee seuns Christophe en Olivier, en nog ‘n trustee Petrus Swart, gedagvaar vir betaling van net meer as 3,7 miljoen Namibiese dollar. Die saak is deur ‘n Belgiese sakeman Christian Ophoff gemaak. In sy stukke voor Regter Marlene Tommasi […]

SA se BBP – landbou se bydrae sal groei - June 9, 2021

AgriSA sê die inkrimping van die landbou bruto binnelandse produk met 3,2 persent was te verwagte, want landbou-bedrywighede in die eerste kwartaal van die jaar is gewoonlik stil. Dié afname kan hoofsaaklik aan die laer produksie van gewasse en diereprodukte toegeskryf word. ‘n Woordvoerder van AgriSA, Nicol Jansen, sê die onlangse styging in kommoditeitspryse en […]

SA ekonomie krimp steeds, wek kommer - June 9, 2021

Business Unity South Africa het sy kommer uitgespreek oor die ekonomie wat geleidelik daal en besig is om in te krimp. Dit is ondanks die feit dat die ekonomie in die eerste kwartaal van die jaar met 1,1 persent gegroei het. Dit volg ná die hersiene 1,4 persent styging in die reële bruto binnelandse produk […]

Verregse Kanadese in Trudeau se visier - June 9, 2021

Kanada se eerste minister, Justin Trudeau, het beloof om die land se stryd teen verregse rassistiese groepe te verskerp. Dit volg na die dood die naweek van vier lede van ‘n Moslem-gesin in die stad London, in Ontario. Hulle is omgery deur ‘n man wat ‘n bakkie bestuur het. Die 20-jarige Nathaniel Velman is in […]