Inentings sloer, derde vlaag woed - June 9, 2021

Namibië is voluit in die derde vlaag van infeksies met aktiewe gevalle wat ver verby die is wat tydens die eerste en tweede vlae aangemeld is. Daar is tans 6 221 aktiewe gevalle uit ‘n kumulatiewe totaal van 59 814. Pasiënte in die hospitaal is ook op rekordvlakke met 61 wat hoësorg ontvang. Inentings vorder […]

Read More

Die rykes is korrup – Noa - June 9, 2021

Administratiewe korrupsie is die skadelikste vorm van korrupsie in die land. Dit is die mening van die direkteur-generaal van die Teenkorrupsie-kommissie Paulus Noa. Hy sê die meerderheid van hulle ondersoeke toon dat diegene wat by korrupsie betrokke is, welaf is. Geldgierigheid is besig om Namibië dood te maak sê hy. Volgens Noa, is dit vererger […]

Kubaanse dokters in Gauteng geloof - June 9, 2021

Die Gautengse Departement van Gesondheid het die Kubaanse dokters geprys vir die werk wat hulle doen in die stryd teen Covid-19. Die dokters is ontplooi as deel van pogings om die verspreiding van infeksies in die land te beperk. Die provinsie was verantwoordelik vir 28 van die lede van die Kubaanse mediese brigade wat na […]

Meer oor Swakop-brand by kleinhandelaar - June 9, 2021

‘n Brand het ongeveer middernag by Shoprite in Sam Nujomastraat in Swakopmund ontstaan. Die oorsaak van die brand is nog onbekend en die polisie se ondersoekspan steeds op die toneel bedrywig is. Daar was volgens berigte aansienlike skade. Inspekteur Ileni Shapumba van die Erongo polisie …

Fishrot: is Swapo betrokke of nie? - June 9, 2021

Daar is teenstrydige berigte oor die betrokkenheid van Swapo by die Fishrot-skandaal. Die Namibian-dagblad het onlangs berig dat die omstrede prokureur Sisa Namandje in ‘n verklaring aan die Teenkorrupsie-kommissie bevestig het dat sy regsfirma 23 miljoen dollar van die Fishrot-fondse hanteer het waarvan 7,5 mijloen oorbetaal is vir die regerende party se verkiesingskongres in 2017. […]