Beurtkrag tot Sondag - June 9, 2021

Eskom het aangekondig dat fase twee-beurtkrag vanaf 10-uur vanoggend tot 10-uur Sondagaand in die buurland ingestel gaan word. Dit is weens die vertraging met die inbedryfstelling van opwekkingseenhede by die Kusile, Tutuka, Duvha en Kendal-kragstasies in Mpumalanga en die Koeberg-kragsentrale in Kaapstad. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Mantshantsa, sê dit word vererger deur die hoë winter-aanvraag […]

Read More

Pfizer, AstraZeneca werk teen Delta-variant - June 9, 2021

Amerika se voorste kenner op die gebied van oordraagbare siektes, dr. Anthony Fauci, sê gesondheids-amptenare werk onverpoos om te voorkom dat die Delta-variant van Covid-19, wat die eerste keer in Indië geïdentifiseer is, na Amerika versprei. Die Delta-variant is in 60 lande aangemeld, insluitend Brittanje en Amerika. Fauci sê die navorsing toon die Pfizer én […]

356 gevangenes het MIV, kondome steeds onwettig - June 9, 2021

Daar word berig dat minstens 356 gevangenes regoor Namibië MIV-positief is. Die woordvoerder van Korrektiewe Dienste, kommissaris Sam Shaalulange het die syfers aan plaaslike media bevestig maar het bygevoeg dat daar geen data is oor hoe die siekte in plaaslike tronke versprei nie. Kondome word steeds nie toegelaat in tronke in die land nie, alhoewel […]

Vragvervoer neem toe, maar inkomstegaping bestaan steeds - June 9, 2021

Die Internasionale Lugvervoer-vereniging, oftewel IATA, het sy jongste verslag oor die lugvragmark internasionaal en per streek vrygestel. Dit is gebaseer op vervoerdata van April 2021. Afrika se lugvrag het met 30,6 persent in April gestyg in vergelyking met 0,6 persent in dieselfde maand in 2020. Linden Birns, woordvoerder van IATA Sub-Sahara Afrika, het met Kosmos […]

Pepfar staan huishoudings by - June 9, 2021

Die Amerikaanse regering het sedert Februarie voedselhulp aan meer as 10 000 Namibiese families in droogtegeteisterde gebiede geskenk. Die voedselhulp word deur die Pepfar-program en USAID befonds en is in die vorm van kosbewyse met ‘n totale waarde van meer as ses miljoen Namibiese dollar. Die Amerikaanse ambassade se woordvoerder, Walter Parrs, gee meer besonderhede.

Read More

PDM hou sy eie ‘introspeksie’ konferensie - June 9, 2021

Die Popular Democratic Movement gaan aan die einde van Junie ‘n konferensie hou om die party se prestasies tydens vorige verkiesings te evalueer. PDM het setels in die Nasionale Vergadering gewen, maar setels op streeksvlak verloor. Die sekretaris-generaal, Manuel Ngaringombe, het gesê die konferensie sal vanaf 21 tot 25 Junie plaasvind.

Read More