Jongste stand van damme - June 8, 2021

Daar is in die afgelope week meer as 1,6 miljoen kubieke meter uit die drie sentrale damme onttrek. Volgens NamWater se jongste dam bulletin is Von Bach op die oomblik 70,7 persent vol met Swakoppoort op 93,9 persent. Omatako het 84,1 persent van kapasiteit. In die Suide is meer as 2,2 miljoen kubieke meter water […]

Read More

Covid het die werkplek vir ewig verander - June 8, 2021

Die werksplek het internasionaal, maak ook plaaslik, verander. Maatskappye implementeer meer buigsame maniere van werk en volgens die kenners is die hibriede-kantoor hier om te bly. Dit behels ʼn mengsel van kantoor toe gaan en van die huis af werk, afhangende van die dag van die week. Maatskappye vra ook dat sommige werknemers voltyds moet […]

Read More

Nog bek- en klouseer – hier en in SA - June 8, 2021

Bek- en klouseer is by die Kasenu nedersetting in die Zambezi-streek bevestig. Die direktoraat van veeartsenydienste het ‘n radius van 30 kilometer om die nedersetting gesluit en alle vervoer permitte is opgeskort. Intussen het Suid-Afrika weer ‘n krisis in landbou. Bek- en klouseer is in KwaZulu-Natal bevestig, buite enige beheerde sone en Botswana het reeds […]

Read More

Rooibos, red bush in EU beskerm as oorsprongname - June 8, 2021

Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ivan Meyer, het die Europese Kommissie se aankondiging verwelkom dat rooibos en red bush in sy register van beskermde oorsprongname en register van beskermde geografiese aanwysings opgeneem gaan word. Hierdie is die eerste Afrika-voedselname wat die status behaal. Die departement se woordvoerder, Daniel Johnson, sê die registrasie sal ook die […]

Read More

Kommer dat Nam op hoë risiko-lys geplaas kan word - June 8, 2021

Die Namibiese Gasvryheidsvereniging het sy kommer uitgespreek dat die land as ‘n hoë-risiko bestemming kan bestempel word, veral omdat inentings teen ‘n slakkepas vorder en lede van die publiek is huiwering om gespuit te word. Daar is onlangs bevind dat die meerderheid Namibiërs glo dat gebed ‘n beter opsie as inenting is om Covid te […]

Read More

Klagte is kwaadwillig – Noa - June 8, 2021

Die 26-jarige Dennis Noa wat van sodomie aangekla word, is besig met sy borgaansoek in die Windhoek-landdroshof. Hy het aan landdros Esme Molefe gesê dat die klagte teen hom kwaadwillig is en hy is onskuldig. Hy het in die hof gesê hy het ‘n eed afgelê om nie pasiënte te beseer nie en bygevoeg dat […]

Read More

Minister reageer op spog-vertoning deur Namibiese atlete - June 8, 2021

Namibiese atleet Christine Mboma het ‘n byeenkomsrekord van 22:67 sekondes in die 200 meter by die Josef Odlozil-gedenkbyeenkoms in die Tsjeggiese Republiek opgestel. Haar spanmaat Beatrice Masilingi het derde gekom met ‘n tyd van 22:82 sekondes. Gina Bass van Gambië was die naaswenner. Die Namibiese atlete berei in Praag saam met hul afrigter Henk Botha […]

Read More

Noordwes-varsity sukkel met Covid - June 8, 2021

Die studente aan die Noordwes-Universiteit (NWU) word met verskeie uitdagings gekonfronteer. Daar is ‘n toename in die aantal bevestigde gevalle van Covid-19 in Suid-Afrika en die Noordwes-Universiteit (NWU). Gevolglik het die NWU se reaksiespan van Covid-19 onlangs besluit om die implementering van bykomende maatreëls goed te keur om die blootstelling van personeel en studente te […]

Read More

Polisieman, soldaat verskyn vandag vir renosterhorings - June 8, 2021

Sewe vermeende wildmisdadigers is verlede week in Namibië in hegtenis geneem en vier sake is aanhangig gemaak. Volgens die wildmisdaadverslag is beslag op vier olifanttande en een elk leeukarkas en lewende ietermagô gemaak. Twee vuurwapens is gekonfiskeer, asook 20 ammunisie. Intussen word daar berig dat ‘n lid van die Namibiese weermag sowel as ‘n polisie […]

Read More

Eerste hoop vir Alzheimer in 20 jaar - June 8, 2021

Daar is hoop vir Alzheimer-pasiënte vir die eerste keer in 20 jaar. Die Amerikaanse Voedsel- en Dwelmadministrasie het die gebruik van ‘n nuwe middel, Aducanumab, goedgekeur vir die behandeling van vroeë Alzheimer se siekte. Dit is die eerste nuwe middel vir Alzheimer wat in byna twee dekades goedgekeur is. Die geneesmiddel ‘n monoklonale teenliggaam en […]

Read More