Osaka sê dankie vir ondersteuning - June 6, 2021

Die viermalige Grand Slam-wenner, Naomi Osaka, het vir die eerste keer op sosiale media kommentaar gelewer sedert sy haar aan die Franse Ope onttrek het weens wat sy beskou as aggressiewe nuuskonferensies ná wedstryde. Osaka het vroeër haar voortgesette stryd met angs en depressie gedeel en in ‘n kort boodskap op Instagram haar ondersteuners vir […]

Read More

Arbeidsveteraan Bro-Mathew tree af - June 6, 2021

Bro-Mathew Shinguadja het afgetree. Shinguadja was jare betrokke by arbeid en het sy loopbaan begin met betrokkenheid by verskeie vakbonde. Hy het later as Arbeidskommissaris gedien en toe as uitvoerende direkteur van die arbeidsministerie. Luidens ‘n verklaring deur die minsiter, Utoni Nujoma, het Shinguadja op 31 Mei afgetree en Lydia Indombo sal waarneem in sy […]

Read More

NBC werknemers op Otji kry kos donasie - June 6, 2021

Die 12 werknemers van die NBC op Otjiwarongo het ‘n voedsel donasie van die Otjiwarongo raadslid Marlayn Mbakera ontvang. Nuusagentskappe berig dat die 12, wat deelgeneem het aan die onlangse staking sonder enige betaling, sê dat hulle baie swaar kry. Mbakera het 13 sakke mieliemeel, olie, blikkies vis en blikkies vleis aan die groep oorhandig. […]

Read More

Talle boetes vir sand-smokkelary in Italië - June 6, 2021

Tientalle toeriste sal duur moet betaal as hulle aandenkings van Sardinië se ongerepte strande huis toe wil neem. Die Italiaanse media berig dat doeane-polisie van dié Mediterreense eiland boetes van tot 50 000 Namibiese dollar aan 41 mense opgelê het wat onlangs probeer het om 100 kilogram sand, skulpe en klippe van die strand weg […]

Read More

Hofaansoek vir Denel se likwidasie - June 6, 2021

Die staatswapenvervaardiger Denel staar likwidasie in die gesig. Die maatskappy se sake gaan aan ‘n likwidateur oorhandig word sodat sy skuldeisers eise kan indien. Die kwessie hou verband met ‘n kontrak met SAAB Grintek Defence vir die vervaardiging van 211 brandweerrekenaars vir die Ratel infanterie-gevegsvoertuie. Denel was veronderstel om as deel van sý verpligtinge, SAAB […]

Read More

Covid: nuwe maatreëls by Katutura, Sentraal hospitale - June 6, 2021

Die Namibiese ministerie van gesondheid het alle verwysings na die Katutura en Sentraal hospitale in die hoofstad met onmiddellike effek opgeskort. In ‘n skrywe aan die bestuur van die twee fasiliteite sê die ministerie verder dat alle operasies en prosedures wat nie ‘n noodgeval is nie, ook onmiddellik gestaak word. Onafhanklike Covid-sale moet ook geskep […]

Read More

Cyril se aanmerkings stel nie TLU-SA gerus nie - June 6, 2021

President Cyril Ramaphosa se opmerkings dat die ANC nie ‘n nasionaliseringsbeleid voorstaan nie, stel TLU-SA nie gerus dat alle grond nie uiteindelik in die regering se hande gaan beland nie. So sê die landbou-organisasie se president, Henry Geldenhuys. Volgens Geldenhuys is daar geen verskil tussen nasionalisering en onteiening sonder vergoeding nie. Hy sê met nasionalisering […]

Read More

Wuhan-drie was besig met korona-navorsing - June 6, 2021

Meer inligting is bekend oor die drie personeellede van die Wuhan Instituut vir Virusse wat in November 2019 siek geraak het. Die Washington Post berig dat die voormalige Amerikaanse minister van buitelandse sake Mike Pompeo die inligting bekend gemaak het en ook gesê het dat die drie deel was van ‘n span wat navorsing op […]

Read More

Vrou vas vir moord van haar baba - June 6, 2021

Die saak van ‘n vrou wat daarvan aangekla word dat sy haar pasgebore baba vermoor het is uitgestel tot 5 Augustus. Volgens die Staat het Maria Tomas op 28 Mei gedurende die nag buite haar huis by Uukalumbe in die Omusati-streek geboorte geskenk en haar baba dogtertjie in plastiek toegedraai. ‘n Vriendin wat saam met haar woon het die baba […]

Read More

Maak skuld, beperk invoere, bevorder uitvoere sê !Gawaxab - June 6, 2021

Die goewerneur van die Bank van Namibië Johannes !Gawaxab het ‘n beroep gedoen op besighede wat negatief deur die pandemie beïnvloed is, om gebruik te maak van lenings wat daargestel is deur die ministerie van finansies. Volgens !Gawaxab is die enigste vereiste dat die besighede ‘n goeie rekord voor die pandemie met die betrokke instelling […]

Read More