Maak skuld, beperk invoere, bevorder uitvoere sê !Gawaxab - June 6, 2021

Die goewerneur van die Bank van Namibië Johannes !Gawaxab het ‘n beroep gedoen op besighede wat negatief deur die pandemie beïnvloed is, om gebruik te maak van lenings wat daargestel is deur die ministerie van finansies. Volgens !Gawaxab is die enigste vereiste dat die besighede ‘n goeie rekord voor die pandemie met die betrokke instelling […]

Read More

ANC-veterane ontvang hulp van regering - June 6, 2021

Die Suid-Afrikaanse regering het militêre veterane verseker daar is genoeg geld om in hul maatskaplike en gesondheidsbehoeftes te voorsien. Adjunkpresident David Mabuza het gister ‘n groep veterane in Polokwane in Limpopo besoek. Hulle vra maatskaplike verligting asook byvoorbeeld opvoedkundige ondersteuning. Mabuza het in sy hoedanigheid as voorsitter van die presidensiële taakspan, bevestig die departement van […]

Slagting in Burkina Faso - June 6, 2021

Gewapende mans het nagenoeg 100 mense vermoor in ‘n strooptog op ‘n dorpie in die noorde van Burkina Faso. Dit was die dodelikste aanval in jare in dié konflik-geteisterde land. Tydens die aanval op Solhan is huise en die mark ook afgebrand. Geen groep het tot dusver verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar nie. Internasionale nuusagentskappe […]

Senegal sal Covid-entstof vervaardig - June 6, 2021

Senegal het ‘n ooreenkoms onderteken met die Belgiese Univercells maatskappy om volgende jaar Covid-entstof te vervaardig. Luidens internasionale nuusagentskappe wil die land teen die einde van 2022, 300 miljoen dosisse vervaardig. Afrika sukkel met toegang tot entstowwe en nog net 7 miljoen Afrikane, uit ‘n bevolking van 1,3 miljard mense, is ingeënt. Die ooreenkoms word […]

Read More

Hoofstad se suurstoftekorte vir eers opgelos - June 6, 2021

Suurstoftekorte is volgens die burgemeester van Windhoek Job Amupanda aangespreek. Amupanda sê hy het met owerhede van die ministerie van gesondheid ontmoet en die situasie in die hoofstad het genormaliseer. Die militêre hospitaal is ook operasioneel. Die ministerie se uitvoerende direkteur Ben Nangombe het vroeër gesê dat hulle die weermag om hulp gevra het as […]

Read More

TB Joshua sterf op 57 - June 6, 2021

Die bekende Nigeriese prediker TB Joshua, is oorlede. Hy was 57. Volgens berigte uit Nigerië het hy kort na hy Saterdagaand ‘n diens by sy kerk in Lagos aangebied het, gesterf maar die oorsaak is nog nie bekend nie. Sy familie het aan media gesê dat ‘n nadoodse ondersoek uitgevoer sal word om die oorsaak […]

Bokke: so lyk die span - June 6, 2021

Frans Steyn en Morné Steyn gaan dalk die seldsame eer beleef om vir ‘n tweede keer teen die Britse en Ierse Leeus uit te draf. Hulle is deel van wat SA Rugby beskryf as ‘n dinamiese Springbok-groep. Die hele span wat in 2019 die Wêreldbeker gewen het, is ingesluit in die groep wat hoofafrigter Jacques […]

Read More