Chelsi is Mej. Namibië - June 6, 2021

Chelsi Shikongo is die wenner van Mej. Namibië 2021. Sy is in die hoofstad gekroon by ‘n glansgeleentheid wat aanlyn aangebied is. Annerrie Maré is verkies as die eerste prinses en Michelle Mukuve as tweede prinses. Shikongo neem oor by Nadja Breytenbach wat in 2019 gekroon is. Daar was verlede jaar geen kompetisie nie as […]

Read More

Trump eis Covid-reparasies van China - June 6, 2021

Die voormalige Amerikaanse president, Donald Trump het reparasies by China geëis in ‘n toespraak wat hy in Greenville in Noord-Carolina gelewer het. Volgens Trump moet China 10 triljoen Amerikaanse dollar in skadevergoeding aan die VSA betaal vir Covid-19. Hy het ook uitgevaar teen dr. Anthony Fauci se hantering van die pandemie en hom beskryf as […]

So lyk Covid-gevalle vandag - June 6, 2021

Daar is 480 nuwe gevalle van Covid-19 uit 2 719 toetse in die land bevestig. Windhoek het weer die meeste gevalle met 193. Swakopmund het 47 en Rehoboth 36. Die ministerie van gesondheid sê daar is 51 leerders, 28 gesondheidswerkers, 18 onderwysers en 15 studente onder die groep. Aktiewe gevalle is tans op 5 259 […]

How to Attract a Japanese Girl - June 6, 2021

If you’re looking for some tips approach attract a Japanese girl, you might have come to the right place. First of all, don’t be too mushy or extremely friendly with the ladies you match. If you want make an impression a Western woman, become a gentleman and have absolutely all of them that you’re enthusiastic […]

15% persent verhoging – ongeag wat – Numsa - June 5, 2021

Die Suid-Afrikaanse metaalwerkersvakbond Numsa beskuldig sommige werkgewersverenigings van kleinlike en kinderagtige gedrag. Die vakbond het Vrydag die eerste ronde loongesprekke in die ingenieursektor afgesluit. Tydens die eerste dag se onderhandelings het drie verenigings sonder om redes te verskaf, die vergadering verlaat. Phakamile Hlubi-Majola van Numsa sê dit sal hulle nie afskrik nie. Die vakbond dring […]

Hallo winter, hallo Oosweer! - June 5, 2021

Motoriste aan die kus word gemaan om versigtig te bestuur as gevolg van erge Oosweer toestande. Inwoners meen die hoë temperature wat gepaardgaan met tradisionele Oosweer is nie teenwoordig nie maar die wind is baie sterk en sigbaarheid, as gevolg van die sand, is baie swak. In die binneland waai die wind ook sterk in […]

Read More