Hallo winter, hallo Oosweer! - June 5, 2021

Motoriste aan die kus word gemaan om versigtig te bestuur as gevolg van erge Oosweer toestande. Inwoners meen die hoë temperature wat gepaardgaan met tradisionele Oosweer is nie teenwoordig nie maar die wind is baie sterk en sigbaarheid, as gevolg van die sand, is baie swak. In die binneland waai die wind ook sterk in […]

Read More

Sub-Sahara Afrika was Vigs-brandpunt - June 5, 2021

Covid oorheers die nuus vir amper 18 maande maar, voor die pandemie was daar MIV en Vigs. Vandag is dit 40 jaar sedert MIV/vigs amptelik erken is as ‘n nuwe siekte. Vyf mans is in Los Angeles in Amerika behandel en twee is oorlede. In die afgelope 40 jaar is 32 miljoen mense aan Vigs […]

F1: suip Lewis aan die agterspeen vandag? - June 5, 2021

Sergio Perez van Red Bull het die vinnigste tyd aangeteken in die Azerbeidjan Grand Prix se tweede oefensessie, met die Formule Een-voorloper Max Verstappen, kort op sy hakke. Mercedes se sewe-malige wêreldkampioen Lewis Hamilton is na vyf wedrenne Verstappen se naaste mededinger en was 11de in die oefensessie. Sy Finse spanmaat Valtteri Bottas, wat die […]

Switserse hof moet sê oor Caster en Spele - June 5, 2021

Die Europese Hof vir Menseregte het Caster Semenya se saak na die Switserse regering verwys. Die saak geniet hoë prioriteit aangesien Semenya die opdrag betwis dat sy haar testosteroonvlakke moet verlaag as sy wil voortgaan om aan haar gunsteling-items deel te neem. Semenya probeer nou om vir die 5 000-meter in Tokio te kwalifiseer. Haar […]

Boere moet so maak met arbeiders se dokumente - June 5, 2021

Daar is verskeie arbeidsdokumente wat volgens die Namibiese Arbeidswet nodig is vir plaaswerkers. Boere moet ook registers hou van hul plaaswerkers se werksure en verlof. Werkskontrakte met plaaswerkers word aanbeveel. Die Landbou Werkgewersfederasie voorsien werkskontrakte en ander dokumente aan lede en nie-lede. Danie van Vuuren van die federasie verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.

Aartsbiskop bedank oor molestering-krisis - June 5, 2021

Die Duitse aartsbiskop van München en Freising het Pous Franciscus gevra om sy bedanking te aanvaar oor die krisis rondom seksuele misbruik in die Katolieke Kerk. Kardinaal Reinhard Marx het gesê die Katolieke Kerk is in ‘n doodloopstraat, maar hy hoop sy bedanking kan ‘n keerpunt wees. Volgens Europese nuusagentskappe is Marx die vorige voorsitter […]

Read More