Gold Cup uitgestel, onder-20’s onttrek uit Barthes - June 5, 2021

Die tussentydse hoof uitvoerende beampte van die Namibiese Rugby-unie Theo Grunewald het in ‘n verklaring bevestig dat die Gold Cup Trofee Afdeling A-toernooi, wat vanaf 1 tot 12 Julie in die hoofstad sou plaasvind, uitgestel is tot November vanjaar. Volgens Grunewald is samesprekings met die sportminister Agnes Tjongarero gehou en besprekings oor die voorbereiding van […]

Read More

Facebook verbied Trump vir 2 jaar - June 5, 2021

Facebook het aangekondig dat die voormalige Amerikaanse president, Donald Trump se toegang tot die platform, sowel as Instagram, vir die volgende twee jaar opgeskort is. Die maatskappy sê Trump verteenwoordig ‘n daadwerklike risiko vir openbare veiligheid, veral na die onluste van 6 Januarie toe duisende van sy ondersteuners Capitol Hill in Washington bestorm het. Trump […]

Read More

Nampol vat N$817 000 se dwelms af - June 5, 2021

Die Namibiese polisie het tydens Mei beslag gelê op net minder as 817 000 Namibiese dollar se dwelms. Volgens die woordvoerder van Nampol, Adjunk Kommissaris Kauna Shikwambi is 78 kilogram dagga ter waarde van 780 000 dollar gekonfiskeer en daar is ook beslag gelê op 125 Mandrax tablette met ‘n waarde van 15 000 dollar. […]

Read More

Covid: aktiewe gevalle stap aan na 5 000 - June 5, 2021

Die Namibiese gesondheidsministerie het 596 nuwe Covid-19-gevalle in 12 streke uit 2 239-toetsuitslae aangekondig. Dit verteenwoordig positiewe uitslae in 27 persent van alle toetse. Windhoek het die meeste gevalle op 320 met Rehoboth op 59 en Gobabis op 51. In die groep is 85 leerders, 22 studente, 24 onderwysers, 39 gesondheidswerker en ses werkers van […]

Read More

Frankryk verbreek militêre bande met Mali - June 4, 2021

Frankryk het voorlopig alle militêre bande met Mali verbreek ná die Afrikaland se regering in ‘n militêre staatsgreep omvergewerp is. Franse magte bied tans hulp aan lande in die Sahel in die stryd teen militante, berig internasionale media. Namibiese politieke kommentator dr. Ndumba Kamwanyah, gee sy mening aan Kosmos 94.1 Nuus

Read More

Bank Windhoek voorsien groen en alternatiewe finansiering - June 4, 2021

Bank Windhoek voorsien nou groen en alternatiewe finansieringsoplossings. Die bank het die land se eerste Sustainability Bond van stapel gestuur. Soos met die Green Bond in 2019, is die Sustainability Bond ‘n eerste vir kommersiële finansiële dienste in Suider-Afrika. Bank Windhoek se volhoubare beleggingsbestuurder, Ruan Bestbier, is aan die woord.

Read More

Vermeende kokaïensmokkelaar in skitboot bly in aanhouding - June 4, 2021

In die buurland is die 39-jarige Pieter van Zyl op die N1 met kokaïen te waarde van 400 miljoen Namibiese dollar in ‘n skiboot betrap. Hy het vandag sy eerste verskyning in die Pretoriase landdroshof gemaak, berig Suid-Afrikaanse media. Sy saak is tot 11 Junie uitgestel en hy bly in aanhouding.

Read More

Omeya Huiseienaars-vereniging stel ses direkteure aan - June 4, 2021

Die Omeya Huiseienaars-vereniging se geregtelike bestuurder, Alwyn van Straten, het vyf nuwe direkteure aangestel. dit volg ná ‘n hofaansoek nadat die Omeya-landgoed onder voorlopige geregtelike bestuur geplaas was. Die vyf ander direkteure is Jaco van Reenen, Arno du Plessis, Bertie Boonzaaier, Deklen Vivier, Hugo de Villiers en Johannes Jurgens.

Read More

Swartbooi sê volksmoord-onderhandelinge sou misluk - June 4, 2021

Namibië is steeds verdeeld oor die voortgesette volksmoord-sage van die 18 miljard Nambiese dollar wat die Duitse regering verlede week aan die Namibiese regering as vergoeding vir gemeenskappe van die Ovaherero en Nama aangebied het. Bernades Swartbooi, leier van die LPM, het gesê die proses sou misluk.

Read More

Wes-Kaap ent derde meeste mense in - June 4, 2021

Die Wes-Kaap het tot op datum die derde meeste mense in Suid-Afrika teen covid-19 ingeënt. Gauteng het al meer as 290 000 mense ingeënt, Kwa-Zulu Natal meer as 280 000 en in die Wes-Kaap het meer as 170 000 inwoners reeds hul inspuiting ontvang. Ons Kaapse korrespondent, Fritz Platt, is aan die woord.

Read More