Media speel kritieke rol tydens pandemie - June 4, 2021
Elke Namibiër moet toegang tot inligting hê, veral nou te midde van die dodelike Covid-19-pandemie. Die uitvoerende direkteur van die Namibiese gesondheidheidsministerie, Ben Nangombe, gesels oor die belangrikheid van die media…
Twee sendings op pad na Venus, binnekort - June 4, 2021
Die eerste sendings na Venus in meer as 30 jaar sal tussen 2028 en 2030 plaasvind nadat Nasa aangekondig het dat hy die planeet se atmosfeer en geologiese kenmerke wil ondersoek. Die laaste Amerikaanse ondersoek was in 1990, maar ruimtetuie van Europa en Japan het in daaropvolgende jare om die planeet gewentel. Die Davinci-plus-sending sal […]
‘Tik-tannies’ verskyn weer - June 4, 2021
Antonia Garises, 31, ‘n Namibiese burger, en Tsitsi Muranenhamo, 33, ‘n Zimbabwiese burger sal vandag weer in die Katutura landdroshof verskyn op klagte van die besit van amper 1,4 miljoen Namibiese dollar se metamfetamien. Garises is op 14 April by Hosea Kutako in hegtenis geneem met die 2,74 kilogram dwelms wat in haar bagasie versteek […]

Hallo, winter! - June 4, 2021
Groot dele van Namibië, Windhoek ingesluit, kan kouer dae verwag met die winterseisoen wat duidelik in volle swang is. Volgens Odillo Kgobetsi, ‘n weervoorspeller by die Namibiese meteorologiese dienste, sal Namibië in Junie en Julie koue dae en nagte hê.

Invoere op, uitvoere daal - June 4, 2021
Die waarde van uitvoere in April 2021 het met 0,8 persent gedaal tot 8,3 miljard Namibiese dollar van sy vlak van 8,4 miljard Namibiese dollar wat in Maart 2021 aangeteken is. In vergelyking met 5,7 miljard Namibiese dollar wat in April 2020 aangeteken is, het uitvoere met 47,6 persent toegeneem. Invoere beloop 10,4 miljard Namibiese […]

ISIS: geen nuus beteken nie geen nuus nie - June 4, 2021
Die onlangse klopjag deur militante met ISIS-bande op die noordelike Mosambiekse stad Palma, wat tientalle burgerlikes dood gelaat het en 30 000 ander ontwortel het, het gelei tot berigte dat Afrika nou ‘n brandpunt vir internasionale terreurgroepe is. Die konflik in die land is nou al vir ‘n paar weke stil, maar dr. Charles Sinkala, […]
Nog 5 by Rooies Mostert se saak betrek - June 4, 2021
Die Staat sê nog vyf mense sal saam met die voormalige Gobabis-landdros Walter Rooies Mostert op 29 klagte verskyn. Mostert het die week weer in die Windhoek Landdroshof verskyn voor landdros Celma Amadhila. Die aanklaer het bevestig dat nog verdagtes by die saak betrek is en hulle sal hulle eerste verskyning op 21 Junie maak. […]