Nangolo sê oor volksmoord - June 4, 2021

Die Vise-president Nangolo Mbumba sal vanoggend om half-12 die land toespreek oor die volksmoord onderhandelings met Duitsland. Tot dusver is inligting oor die 1,1 miljard euro wat Duitsland opsy gesit het vir ontwikkelingsprojekte redelik skraps maar die eerste minister Saara Kuugongelwa Amadhila sal die Nasionale Vergadering volgende week Dinsdag, wanneer sittings hervat, ook in die […]

Read More

Okahandja maak skoon - June 4, 2021

Camping in Namibia gaan môre ‘n skoonmaakveldtog op Okahandja hou vanaf die tuindorp se hoofstraat na Agra. Okahandja se inwoners is welkom om by Janey’s Coffee Shop byeen te kom waar die begin- en eindpunt is. Die skoonmaakveldtog is ter viering van Wêreld Omgewingsdag wat jaarliks op 5 Junie herdenk word. Tania Schoeman, die organiseerder […]

Read More

Informele nedersettings is bron van kommer – Ramaphosa - June 4, 2021

President Cyril Ramaphosa sê die kwessies rondom informele nedersettings in Suid-Afrka is steeds ‘n ernstige bron van kommer ondanks verskeie suksesvolle behuisingsprojekte. Ramaphosa het in antwoord op die vrae rondom die presidensiële begrotingspos toegegee die regering het nog baie om te doen ten opsigte van menslike nedersettings in die land.

Read More

Spele: vrywilligers bedank - June 4, 2021

Die organiseerders van die Olimpiese Spele het bevestig dat ongeveer 10 000 van die 80 000 vrywilligers wat na verwagting aan die Spele en die Paralimpiese Spele in Tokio sou deelneem, die afgelope paar maande bedank het. Die geleentheid skop oor minder as 50 dae af. Die meeste van die bedankings was weens gesondheidsvrese, maar […]

Read More

Derde vlaag is hier - June 4, 2021

Die Namibiese gesondheidsministerie het 717 nuwe Covid-19-gevalle in 13 streke uit 3 146-toetsuitslae bevestig. Dit wil sê 23 persent van die toetse wat uitgevoer is, was positief. In die groep is 80 leerders, 17 studente, 33 onderwysers en 11 mynwerkers. Altesaam 280 mense is in die hospitaal, waarvan 47 in hoësorgeenhede is. Twaalf sterfgevalle is […]

Read More

Best places to Buy Schedules Online - June 4, 2021

Where to acquire dates on the net is a question which is fairly common among people just who are new to the online dating world. This is because, most of the time, people are not conversant with all the terms and conditions of online dating sites websites. An illustration of this such an firm would […]

Read More

Colombian Wedding Traditions - June 4, 2021

A priest performs Colombian wedding rituals, but some ceremonies are kept at picked venues. In a few regions, the bride is accompanied by her mom during the wedding ceremony formal procedure. The bridegroom also offers her a serenade ahead of the ceremony. That is a non-traditional gesture that https://dopot.it/finding-a-uribe-mail-buy-wives/ indicators the start of the wedding […]

Read More

SA landbousektor groei - June 3, 2021

‘n Landbou-opname deur Statistieke Suid-Afrika wat die verkope van landbouprodukte in Suid-Afrika tussen 2017 en 2019 dopgehou het, toon dat die sektor se inkomste met N$37,4 miljard tot N$351,4 miljard gestyg het. Dit toon ook dat hoendervleis 10 persent van Suid-Afrika se landbou-inkomste beloop. Die verkope van diere- en verwante produkte dra die meeste tot […]

Read More

Ma eis ná seun se skietdood - June 3, 2021

‘n Ma wie se kind deur ‘n polisiebeampte tydens Operasie Kalahari-woestyn doodgeskiet is, eis N$1,6 miljoen vir skadevergoeding. Inge Shimoneni se siviele saak spruit uit ‘n voorval op 5 September 2019 toe haar seun se lewe geëis is. Sy eis teen die regering, ministeries van binnelandse sake, immigrasie, veiligheid en sekuriteit, asook die polisiebeampte, Mulele […]

Read More

Gewapende Amerikaanse kinders geskiet - June 3, 2021

‘n Veertienjarige meisie is in Florida in Amerika deur wetstoepassers geskiet en gewond na sy glo ‘n haelgeweer op hulle gerig het. Sy en ‘n 12-jarige seun wat met ‘n AK-47 gewapen was, het van ‘n kinderhuis weggehardloop en by ‘n huis ingebreek, volgens internasionale media

Read More