Singapoer vra ook billike verspreiding van entstof - June 3, 2021

Singapoer se top-prioriteit is om die verspreiding van die Covid-pandemie te keer, sê eerste minister Heng Swee Keat. Hy het by die Wêreld Ekonomiese Forum gepraat en ‘n beroep op regerings gedoen om saam te werk en entstowwe billik te versprei.

Read More

SA wapenwet sal ook jagters raak - June 3, 2021

‘n Nuwe Suid-Afrikaanse wysigingswetsontwerp wat uitgelek is, beveel aan dat Suid-Afrikaners nie wapenlisensies vir die doeleindes van selfverdediging mag bekom nie. ‘n Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse Beroepsjagtersvereniging, Dries van Coller, sê die voorstelle sluit ook wysigings in wat jagters en sportskuts raak. Hy is bekommerd dat die nuwe voorstelle jagters ernstig sal kortwiek:

Katjavivi doodstil oor volksmoord - June 3, 2021

Die Speaker van die Nasionale Vergadering professor Peter Katjavivi het kritiek uitgelok toe hy weier om kommentaar te lewer oor die volksmoord reparasies van 19 miljard Namibiese dollar. ‘n Ooreenkoms is tussen die Namibiese en Duitse regerings beklink. Katjavivi het aan media gesê die eerste minister, Saara Kuugongelwa Amadhila sal volgende week, wanneer die parlement […]

Gesondheid vra weermag se hulp - June 3, 2021

Die uitvoerende direkteur in die Namibiese ministerie van gesondheid het bevestig sy ministerie ‘n versoek aan die weermag gerig het om sy medici en fasiliteite beskikbaar te stel in die stryd teen Covid-19. Nangombe het aan media gesê die vraag na mediese fasiliteite is tans baie hoog en die weermag beskik oor kapasiteit om hulle […]

Twaloloka-slagoffers kan binnekort intrek - June 3, 2021

Daar is nog net vier huise wat uit 121 voltooi moet word in die nuwe uitbreiding vir die inwoners van Twaloloka in Walvisbaai. Die nedersetting het op 17 Julie verlede jaar ‘n verwoestende brand ervaar en honderde huishoudings het alles verloor. Die minister van stedelike ontwikkeling Erastus Uutoni het die konstruksie projek besoek en sê […]

Read More

Geen rede om ‘vryheidsdag’ uit te stel nie – Johnson - June 3, 2021

Die Britse eerste minister Boris Johnson het niks in die data gesien wat beteken dat die verslapping van die inperkingsmaatreëls op 21 Junie nie kan voortgaan nie – alhoewel hy gesê het dat daar ‘n bietjie langer moet gewag word vir ‘n besliste besluit. Die vierde en laaste fase van die eerste minister se padkaart […]

Read More