Covid: ons bid eerder - June 3, 2021
Die jongste navorsing deur Afrobarometer in verband met Covid-inentings toon dat net minder as 40 persent van Namibiërs vertrou die regering se versekering dat die entstowwe veilig is. ‘n Skokkende 77 persent van die respondente het aan Afrobarometer navorsers gesê dat hulle glo vervaardigers van entstowwe die produk op hulle wil toets, al is die […]

Maren se lasbrief is uitgereik - June 3, 2021
Die Suid-Afrikaanse ministerie van justisie het bevestig dat daar ‘n lasbrief uitgereik is vir die arrestasie van die Windhoek prokureur Maren de Klerk. Dit kom na ‘n aansoek deur die Namibiese regering. Intussen is daar bevestiging ontvang dat die ministerie aansoek gedoen het die vir uitlewering van drie besigheidspersoonlikede in Ysland. Die aanklaer-generaal Martha Imalwa […]

De Ruyter onskuldig op rassisme aantygings - June 3, 2021
Eskom het die bevindings van ‘n onafhanklike ondersoek aanvaar dat die aantygings van rassisme teen die kragvoorsiener se bestuurhoof, André de Ruyter, van alle waarheid ontbloot is. Die ondersoek is deur advokaat Ishmael Semenya gedoen, na aanleiding van bewerings deur Eskom se voormalige hoofverkrygingsbeampte, Solly Tshitangano. Eskom-woordvoerder Sikonathi Mantshantsha sê die bewerings kon De Ruyter […]

Omgewingsbeamptes kry nuwe uniforms - June 3, 2021
Splinternuwe uniforms en beskermde drag gaan aan beamptes van die Namibiese ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme oorhandig word. Dit word gesamentlik deur die Namibiese Nasionale Parke-program van die ministerie in samewerking met die Duitse Ontwikkelingsbank, KfW, geskenk. Die woordvoerder van die omgewingsministerie, Romeo Muyunda.

Covid vat vas in Staatshuis - June 3, 2021
Plaaslike media berig dat Staatshuis groot uitdagings met Covid het. Drie van die meer as 300 werknemers is in die afgelope maand oorlede as gevolg van Covid en agt nuwe gevalle is bevestig, waaronder President Hage Geingob en sy vrou Monica. Die Presidensie se woordvoerder Alfredo Hengari het aan plaaslike media bevestig dat personeel op […]
VK vier 70 jaar op die troon vir koningin Elizabeth - June 3, 2021
Buckingham Paleis het ‘n reeks geleenthede vir volgende jaar aangekondig, om koningin Elizabeth se 70 jaar op die Britse troon te vier. Die platinum-jubileum sluit in ‘n regstreekse konsert met van die wêreld se grootste sterre. Die koningin se sewe dekades as monarg sal gevier word tydens ‘n vierdag-lange spesiale openbare vakansie van die tweede […]