Drie kundiges bedank uit Meatco-direksie - May 31, 2021

Meatco se direksievoorsitter, Johnnie Hamman, sy adjunk Clara Bohitile en raadslid Kay Dieter Rumpf het uit die direksie bedank. Dit volg na ‘n direksievergadering verlede week. Hamman het glo in sy bedankingsbrief aan minister Leon Jooste, gesê hy kan nie met ‘n skoon gewete sekere korporatiewe bestuurskwessies lei nie. Hamman wou nie kommentaar lewer nie […]

Read More

Denemarke spioeneer glo op Europese politici - May 31, 2021

Denemarke se geheime diens het Amerika glo van 2012 tot 2014 gehelp om op Europese politici, waaronder die Duitse kanselier Angela Merkel, te spioeneer. Volgens ‘n verslag is inligting ook van beamptes van Frankryk, Swede en Noorweë bekom.

Read More

Drie kundiges bedank uit Meatco-direksie - May 31, 2021

Meatco se direksievoorsitter, Johnnie Hamman, sy adjunk Clara Bohitile en raadslid Kay Dieter Rumpf het uit die direksie bedank. Dit volg na ‘n direksievergadering verlede week. Hamman het glo in sy bedankingsbrief aan minister Leon Jooste, gesê hy kan nie met ‘n skoon gewete sekere korporatiewe bestuurskwessies lei nie. Hamman wou nie kommentaar lewer nie […]

Read More

SA van vieruur weer fase 2-beurtkrag - May 31, 2021

Eskom het aangekondig dat fase twee-beurtkrag vanmiddag van vieruur af ingestel word en tot môreoggend vyfuur sal duur. Die kragvoorsiener sê dis as gevolg van verskeie opwekkingseenhede wat onklaar geraak het en beplande instandhouding by ander. Hy sê daar is weens die koue weer tans ‘n hoër aanvraag na elektrisiteit. Eskom se woordvoerder, Sikonathi Matshantsha, […]

Read More

Charlotte Maxeke-hospitaal se kanker-eenheid mankoliek - May 31, 2021

Die DA het die Gautengse gesondheidsdepartement gestriem oor die Charlotte Maxeke-hospitaal in Johannesburg se kankereenheid. Daar word beweer dat die eenheid ‘n tekort van 71 personeellede het terwyl gewone chemoterapie-medisyne ook tans uit voorraad is. Die DA-woordvoerder Jack Bloom sê die eenheid se bestralingsmasjiene is boonop stukkend en verouder.

Read More

Maarsbankerkwota-veiling op 18 Junie - May 31, 2021

Die Namibiese ministeries van finansies en visserye het in ‘n gesamentlike mediaverklaring gesê die stokvisveiling was ‘n reuse-sukses. Die ministeries sê indien die stokvis teen reserwepryse verkoop sou word, sou dit slegs ‘n inkomste van 102,3 miljoen Namibiese dollar gekry het, in plaas van die 189,9 miljoen Namibiese dollar wat dit met die veiling behaal […]

Read More

Hoof van teenbende-eenheid afgedank - May 31, 2021

Die hoof van die Wes-Kaapse teenbende-eenheid, Jeremy Veary, is afgedank. Dit volg nadat hy skuldig bevind is aan wangedrag wat verband hou met oneerbiedige plasings op sosiale media oor die nasionale polisiekommissaris, Khehla Sitole. Suid-Afrikaanse media berig dat Veary verlede maand voor ‘n tugkomitee verskyn het ná Facebook-inskrywings waar hy skakels geplaas het na nuusberigte […]

Read More

Swaarste reënval in eeu in Canterbury - May 31, 2021

‘n Noodtoestand is in Canterbury op Nieu-Seeland se Suid-eiland afgekondig na wat beskryf word as die swaarste reënval in honderd jaar. Honderde huise moes ontruim word en helikopters van die Nieu-Seelandse weermag is ingeroep om gestrande inwoners te red. Enklele brûe is weggespoel en talle paaie is onbegaanbaar. Die burgemeester van Ashburton naby Christchurch het […]

Read More

Navachab-goudmyn se werksmag is 60% van Karibib - May 31, 2021

Meer as 60 persent van die Navachab-goudmyn by Karibib se werksmag is van dié dorp in die Erongo-streek, het die myn se kommunikasiekonsultant, Usi ||Hoebeb, aan Kosmos 94.1 Nuus gesê. Hy reageer op gemeenskapslede in die Erongo-streek wat beweer dat onregverdige werwing vir 60 masjien-operateurs by die myn plaasvind. ||Hoebeb sê Namibiërs kry voorkeur, maar […]

Read More

Bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal - May 31, 2021

Suid-Afrika se landbousektor het nog ‘n terugslag beleef toe bek-en-klouseer in KwaZulu-Natal uitgebreek het. Dit het gelei tot ‘n verbod op die beweging of vervoer van alle diere met gesplete hoewe, insluitend vee en wild. Die verbod raak ‘n aantal distrikte in die noordelike dele van die provinsie in ‘n poging om die verspreiding van […]

Read More