EU wil deelnemende demokrasie bevorder - May 27, 2021

Die Europese Unie bied op 2 Junie ‘n program om deelnemende demokrasie in Namibië te bevorder by die parlement aan. Dit is ten doel om samewerking tussen die parlement, burgerlike samelewingsorganisasies en ander regeringsliggame te versterk. Die program se implementering het in Julie 2020 begin en sal tot Junie 2025 duur. Die EU se kommunikasiebeampte, […]

Read More

Brandstofprys onveranderd, padgebruikerstarief styg - May 27, 2021

Die Namibiese ministerie van myne en energie het aangekondig brandstofpryse bly onveranderd vir Junie. Die padgebruikerstarief sal egter met sewe sent per liter vir petrol en diesel styg. Dit tarief sal dan 148 cent per liter vanaf 1 Junie kos. Hierdie tarief sal deur die Padfondsadministrasie gebruik word om padinfrastruktuur te befonds. Abednego Ekandjo, ‘n […]

Read More

Onderhoudswerk aan Groot Aub se boorgate - May 27, 2021

Stad Windhoek gaan groot onderhoudswerk aan die boorgate van Groot Aub tussen 31 Mei en 2 Junie doen. Inwoners word gewaarsku dat daar moontlik wateronderbrekings in hierdie tydperk kan wees. Die woordvoerder Lydia Amutenya het met Kosmos 94.1 Nuus gesels.

Read More

August 26 word ge-oudit - May 27, 2021

Die Namibiese ouditeur-generaal Junias Kandjeke het ‘n oudit van die finansiële boeke van August 26 begin. Die maatskappy het sedert 1998 nie oudtiverslae nie. Die nuwe minister van verdediging en veteranesake, Frans Kapofi, het die oudit verwelkom. Die Independent Patriots for Change se nasionale voorsitter, Brian Black, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê hy verwelkom […]

Read More

Gaza steeds sonder water - May 27, 2021

Meer as 400 000 mense in Gaza is steeds sonder water. Dit is byna ‘n week ná die skietstilstand tussen Israel en die Palestynse Hamas-militantegroep in werking getree het. Water en –elektrisiteitsdienste is tydens lugaanvalle verwoes.

Read More

Frankryk erken aandeel in Rwandese volksmoord - May 27, 2021

Franse President Emmanuel Macron het vandag erken Frankryk het ‘n aandeel in die Rwandese volskmoord van 1994 gehad. Hy het met nederigheid en respek aanspreeklikheid erken en hy vra ook om vergifnis.

Read More

Regering moet ingryp met sprinkane - May 27, 2021

Die Namibiese regering het reeds N$30 miljoen bestee om sprinkane onder beheer te bring en nóg N$28 miljoen word benodig. Die goewerneur van die Otjozondjupa-streek James Uerikua sê die sprinkaanplae vernietig gewasse en weiding. Hy sê dit moet as ‘n bedreiging vir landbouproduksie beskou word en daarom moet die regering ingryp. Uerikua deel sy kommer […]

Read More

Singh bieg voor staatskapingskommissie - May 27, 2021

Die gewese finansiële hoof van Transnet, Anoj Singh, het voor die staatskapingskommissie erken dat hy ‘n rol gespeel het in die aanstelling van die raadgewende firma, Mckinsey. Hy ontken egter dat hy kennis dra van omkoopgeld wat aan die Gupta-vennoot, Salim Essa, betaal is. Singh is terug voor die kommissie om getuienis in verband met […]

Read More

Soektog na jakkals duur voort - May 27, 2021

‘n Soek tog na die jakkals met sy kop vasgevang in ‘n plastiek waterbottel, is van stapel gestuur. Die dier is gister op die grondpad agter die Cimbabasia-woonbuurt in Windhoek opgemerk. Johnson Ndokoshi, ‘n adjunk-direkteur in die omgewingsministerie het gesê niemand het hulle van die voorval ingelig nie, maar hulle sou ook die die jakkals […]

Read More

Pasop wat jy op sosiale media plaas - May 27, 2021

Vier studente in Frankryk is beveel om bykans 17 000 Namibiese dollar in skadevergoeding en rente asook regskoste te betaal na hulle skuldig bevind is vir die publikasie van teen-Asiatiese boodskappe op Twitter. Die twiets lui dat Chinese mense verantwoordelik is vir die verspreiding van Covid-19. ‘n Vyfde persoon is ook aangekla maar is vrygespreek. […]

Read More