How you can Fix a Relationship - May 27, 2021

You’ve fought with your spouse and now you will absolutely wondering tips on how to fix a relationship. Rather than cursing best mail order brides and shouting at your special someone, talk to your spouse and try to know what they’re experiencing. This is the best way to learn more about every single other’s needs […]

Read More

Building Trust in a Relationship - May 27, 2021

Building trust in a romance requires each to take responsibility for their activities and not to jump to conclusions. It’s best to approach any kind of disagreement calmly, and don’t designate meaning to the situation. The easiest way to avoid arguments is to declare what you mean and do what ukrainian woman to marry you […]

Read More

Raadslid vra vir konsultasie voor wetswysingings - May 26, 2021

Walvisbaai landelike kiesafdeling se streeksraadslid, Donatus Tegako, sê voor wysigings aan die sodomiewet en seksuele oortredingswette gemaak word, moet die regering eers met die gemeenskappe konsulteer voor besluite geneem word. Geslagsaktiviste eis dat sodomie gedekriminaliseer word.

Read More

Kommer oor dienslewering by Kaapse hawe - May 26, 2021

Die Wes-Kaapse LUR vir landbou, Ivan Meyer, is bekommerd oor die huidige stand van dienslewering by die Kaapstadse hawe en die potensiële negatiewe uitwerking op die uitvoer van landbou-produkte. Hy wys daarop die provinsie is verantwoordelik vir 50 persent van Suid-Afrika se landbou-uitvoere en die hawe is dus ‘n uiters belangrike speek in die ekonomiese […]

Read More

China erge vloede te wagte - May 26, 2021

China kan vanjaar erge vloede verwag met 71 riviere wat reeds gevaarvlakke oorskry, berig internasionale nuusagentskappe. Reënvalsyfers in die sentrale en suidelike dele het rekordhoogtes bereik, met sommige gebiede wat dubel die normale reënval aangemeld het.

Read More

IPPR bespreek mites oor Covid-inentings - May 26, 2021

Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing het vandag ‘n bespreking gehou oor die verskeie mites wat oor Covid-19-inentings op sosiale media versprei word. Dr. Armid Azadeh, direkteur van die Macquarie Mediese Sentrum wat op die paneel was, sê die pandemie word al hoe gevaarliker, want jy weet nooit waar dit vandaan kom nie. Hy sê dit […]

Read More

Zuma sê hoofaanklaer is samesweerder - May 26, 2021

Suid-Afrikaanse Oudpresident Jacob Zuma het die Nasionale Vervolgingsgesag gekritiseer te midde van sy korrupsieverhoor wat in die Pietermaritzburgse hooggeregshof tot Julie uitgestel is. Hy beskuldig die NVG se hoofaanklaer, Billy Downer, dat hy deel is van ‘n sameswering teen hom. Zuma en die Franse wapenvervaardiger Thales het onskuldig gepleit op aanklagte van korrupsie, bedrog, afpersing […]

Read More

Eskom stel fase 1-beurtkrag in - May 26, 2021

In die buurland het Eskom om vyf uur vanmiddag fase 1-beurtkrag ingestel wat tot tien-uur vanaand sal voortduur. Dit is as gevolg van ‘n gebrek aan opwekkingsvermoë weens onderbrekings en vertragings om opwekkingseenhede weer in diens te stel. Die woordvoerder Sikonathi Mantshantsha sê Eskom sal enige veranderinge kommunikeer.

Read More

Ovaherero, Nama verwerp reparasie-ooreenkoms - May 26, 2021

Die Ovaherero Tradisionele Owerheid en die Nama Tradisionele Leiersvereniging het die ooreenkoms tussen die Namibiese en Duitse regerings oor reparasiebetalings vir die 1904-1908 volksmoord verwerp. Die Ovahere-opperhoof, advokaat Vekuii Rukoro, het dit vanmiddag bevestig. Politieke kommentator dr. Ndumba Kamwanyah het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die Namibiese regering het gefaal daarin om die geraakte gemeenskappe […]

Read More

Versoekskrif oor vuurwapenwet - May 26, 2021

Meer as 220 000 mense in die buurland het al ‘n versoekskrif onderteken wat vra dat selfverdediging as rede kan dien om ‘n vuurwapen te besit. Dit sal nie moontlik wees indien wysigings aan die Wet op die Beheer van Vuurwapens deurgevoer word nie.

Read More