Herlewing van SA se treinvervaardigingsbedryf verwelkom - October 31, 2025

Cosatu het die regering geloof vir die herlewing in die plaaslike treinvervaardigingsbedryf nadat die 300ste passasierstrein die week in Nigel voltooi is. Dis deel van die regering se groter poging om die passasierspoorbedryf te herbou tot ʼn betroubare, doeltreffende en inklusiewe manier van vervoer. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê hulle is vol vertroue die […]

Read More

Veiligheidsraad stem vandag oor Wes-Sahara en soewereiniteit - October 31, 2025

Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies sal vandag stem oor ‘n resolusie wat verklaar dat ware outonomie vir Wes-Sahara onder Marokkaanse soewereiniteit ‘n mees haalbare oplossing vir die 50 jaar lange konflik kan wees. Marokko eis Wes-Sahara as sy eie, terwyl die Algerië-gesteunde Polisario Front ‘n volledig onafhanklike staat wil sien. Die VSA opgestelde outonomieplan […]

Read More

Britse regering ondersteun koning Charles se stappe teen Andrew - October 31, 2025

Die Britse handelsminister Chris Bryant sê premier Keir Starmer se regering ondersteun die stappe deur koning Charles om sy broer Andrew van sy koninklike titels te ontneem. Dit kom na druk op Andrew geneem het veral met die publikasie van sy bekendste vermeende slagoffer Virginia Giuffre se memoire, Nobody’s Girl. Bryant het met Sky News […]

Read More

Bewaring van Skedelkus se ligeenvelde kry momentum - October 31, 2025

Namibië neem stappe om die Skedelkus se seldsame ligeenvelde te beskerm. Die velde word gesien as ‘n lewende laag wat woestyn-ekosisteme onderhou. Met die ondersteuning van die Wêreldnatuurfonds het die omgewingsministerie ‘n restourasieprojek van stapel gestuur om versperrings te herbou en bewustheid onder besoekers te verhoog. Voormalige parkwagter John Paterson het aan Kosmos 94.1 Nuus […]

Read More

Tamatie-uitvoere hervat na buurland - October 31, 2025

Sonop Farming slaak ‘n sug van verligting. Met ingang van vandag word plaaslike tamatieprodusente weer toegelaat om hul produkte na Suid-Afrika uit te voer. Die uitvoerverbod, wat sedert Augustus van krag was weens nie-nakoming van fitosanitêre vereistes wat deur Suid-Afrika se Nasionale Plantbeskermingsorganisasie geïdentifiseer is, is nou opgehef. Die drie maande lange skorsing het aansienlike […]

Read More

Rondom N$30,5 miljoen in mosiehof geëis - October 31, 2025

Regters Esi Schimming Chase en Nate Ndauendapo het vanoggend se mosiehof sessies hanteer met 84 aansoeke vir verstekvonnisse waaronder ses op die reël 108-rol was. Banke het 37 van die aansoeke gebring en eis twee voertuie terug. Daar is ook 21 lenings met uitstaande skuld van 9,1 miljoen Namibiese dollar wat nou betaalbaar is en […]

Read More

Mac Hengari se DNS-toetse is voltooi, oorhandig - October 31, 2025

Die Namibiese polisie het bevestig dat DNS-toetse in die verkragtingsaak teen oudlandbouminister Mac Hengari voltooi is maar, nie geopenbaar sal word nie. Volgens die adjunk-inspekteur-generaal Elias Mutota het die staat reeds die uitslae ontvang maar dit sal eers tydens Hengari se verhoor bekend gemaak word. Die saak handel oor ‘n klag van verkragting wat teen […]

Read More

Oshana se pogings om taxi’s te merk val vas - October 31, 2025

Pogings om ‘n verordening in te stel wat taxi-operateurs in die Oshana-streek sal dwing om hul voertuie te merk, staar verskeie uitdagings in die gesig. Streekspolisiebevelvoerder kommissaris Naftal Sakaria het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê die stap is die sleutel om misdade wat deur vals taxibestuurders gepleeg word te bekamp, maar vordering is stadig weens […]

Read More

Cran ontwikkel nasionale riglyne vir KI - October 31, 2025

Cran het planne aangekondig om nasionale riglyne te ontwikkel om die verantwoordelike aanvaarding en gebruik van kunsmatige intelligensie en ander opkomende tegnologieë in die land te bevorder. Volgens Josephine Shigwedha, die owerheid se uitvoerende beampte vir regulerende en korporatiewe regsdienste, vorm die inisiatief deel van die reguleerder se breër strategie om ‘n raamwerk te vestig […]

Read More

Agterstand van 41 000 ballistiese toetse ‘n nasionale krisis in SA - October 31, 2025

Action Society sê die krisis by die polisie se ballistiese afdeling bevestig die dringende behoefte dat Suid-Afrika se forensiese dienste gedesentraliseer word. Daar is hierdie week by die Madlanga-kommissie onthul dat meer as 41 000 misdaadsake by die afdeling agterstallig is weens personeeltekorte en vertragings. Action Society-woordvoerder Juanita du Preez sê die agterstand is ʼn […]

Read More