Toerismebedryf verheug oor oop Kasane-grenspos - May 19, 2021

Die Namibiese toerismebedryf is verheug dat die Kasane-grenspos met Botswana oop is vir reisigers. Die buurland het die grens oopgemaak. Gitta Paetzhold, Uitvoerende Hoof van die Gasvryheidsvereniging van Namibië, sê aan Kosmos 94.1 Nuus dat toegang vir toeriste nou makliker na die Zambezi-streek verkry kan word. Sy sê egter vlugte na Katima Mulilo bly steeds […]

Read More

Toe grenspos bring verliese vir vervoermaatskappye - May 19, 2021

Die Vioolsdrift-grenspos het gisteroggend weer oopgemaak nadat dit ‘n dag en ‘n half weens ‘n Covid-19-geval gesluit was. Dit het egter ‘n groot opeenhoping van voertuie by Namibië se suidelike grens veroorsaak. Die Uitvoerende Hoof van FP du Toit Transport, Stephan Terblanche, het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê as ‘n logistieke maatskappy se vragmotors staan, […]

Read More

Skoolseun steek meisie se hare aan die brand - May 19, 2021

‘n Kaapstadse skoolseun is geskors na aanleiding van ‘n video waarin ‘n meisie se hare aan die brand gesteek word. Die voorval het glo Maandag by die Hoërskool Belgravia in Athlone plaasgevind terwyl die onderwyser nie in die klaskamer was nie. Daar word gesien hoe ‘n seun ‘n aansteker by ‘n ander kind neem, vloeistof […]

Read More

Debat oor hidrobreking kan weer opvlam - May 19, 2021

Die debat oor hidrobreking in die Karoo kan straks weer opvlam. Die Suid-Afrikaanse Departement van Minerale Bronne en Energie het tydens boorwerk nog skaliegas ontdek, het Minister Gwede Mantashe gister in die Parlement gesê.

Read More

SA inflasie ook deur die dak - May 19, 2021

Dit is nie net Namibiërs wat met uiters hoë inflasie oor die weg moet kom nie. Statistieke Suid-Afrika sê die verbruikersprysinflasie het in April ‘n 14 maande-hoogtepunt behaal. Dit het van 3,2 persent in Maart tot 4,4 persent gestyg jaar op jaar. StatsSA se Woordvoerder, Patrick Kelly, sê die oorheersende bydraers tot die hoër jaarlikse […]

Read More

Optog môre vir gelykheid in huwelike - May 19, 2021

Die LGBTQ-gemeenskap is verheug oor die tuiskoms van die Lühl-Delgado tweeling vanuit Suid-Afrika maar meen gelykheid is steeds ‘n stryd in Namibië. Die Namibia Equal Rights Movement sal môre ‘n protesoptog hou by die Hoërhof in die hoofstad wanneer ‘n saak van ‘n huwelik van ‘n paartjie van dieselfde geslag voorkom. Omar van Reenen, stigter […]

Read More

Woef vang 3 met wapens - May 19, 2021

Drie mense sal vandag in die Motherwell-landdroshof in Gqeberha verskyn ná uitstekende speurwerk deur ‘n lid van die honde-eenheid. Die verdagtes is in hegtenis geneem nadat die polisie ‘n voertuig op die N2 voorgekeer het. Toe dit deursoek word, het beampte Bentley ‘n verdagte deurpaneel uitgesnuffel. Dit is oopgemaak en die polisie het beslag gelê […]

Read More

Vryhandelooreenkoms sal inklusief wees - May 19, 2021

Die Adjunkpresident Nangolo Mbumba sê die vasteland se vryhandelooreenkoms sal handel op die vasteland verdubbel van 18 persent tot 36 persent teen 2035. In sy mening is daar groot geleenthede vir goeie en verlengde marktoegang. Hy het tevredenheid uitgespreek dat die ooreenkoms die klem om klein en medium sakeondernemings plaas sowel as jeug en vroue […]

Read More

Kasane is oop vir besigheid! - May 19, 2021

Die Kasane grenspos met Botswana is oop vir reisigers. Die buurland het die grens oopgemaak en daar is hoop dat dit ‘n hupstoot aan toerisme sal bied. Margaret Kalo, Hoof Skakelbeampte by die Namibiese Ministerie van Binnelandse Sake het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en meer besonderhede gegee.

Read More

LPM sê verhoor is eintlik eers Vrydag - May 19, 2021

Die LPM-party sê die sitting van die Staande Komitee op Voordele by die Nasionale Vergadering meer ‘n voorverhoor was vir beplanning as ‘n eintlike verhoor. Die party se leier Bernadus Swartbooi en hoofsweep, Henny Seibeb het verskyn na die chaos in die parlement op 15 April na die Staatsrede. Eneas Emvula, die party se Adjunk […]

Read More