Bedrogspul in Kavango oopgevlek - May 18, 2021

Die Namibiese polisie in die Kavango Wes-streek doen op die oomblik ondersoek na ‘n moontlike slenter wat bedrog in verband met die ongeskiktheidstoelaag insluit. Luidens die jongste berigte het ‘n verpleër, Danny Kouyani dokumente vir verskeie mense vervals om hulle op die lys van begunstidges vir ongeskiktheidstoelae te kry. Hy is na bewering ‘n fooi […]

Read More

Lionfish van Interpol het groot dwelmvonds in SA - May 18, 2021

‘n Internasionale operasie wat Interpol koördineer met die kodenaam Operasie Lionfish, het daartoe gelei dat daar beslag gelê is op byna 1 000 pakkies kokaïen in Suid-Afrika. Die operasie is daarop gemik om dwelmhandel in Afrika te bekamp. Die kokaïen is op ‘n vissersboot aan die Weskus gevind en 10 mense is in hegtenis geneem. […]

Read More

Biden sê VSA sal entstof skenk - May 18, 2021

Amerika se president, Joe Biden, sê sy land sal teen einde Junie minstens 20 miljoen dosisse Covid-19-entstof van Johnson en Johnson, Pfizer en Moderna aan ander lande beskikbaar stel. Dié goedgekeurde entstof is bykomend tot Biden se onderneming om 60 miljoen dosisse van die AstraZeneca-entstof aan ander lande beskikbaar te stel. Biden sê die AstraZeneca-entstof […]

Read More

Brandbestuur vind reeds in Kruger plaas - May 18, 2021

Die Kruger-wildtuin het bestuursplanne aangekondig in die aanloop tot die winter-brandseisoen, wat normaalweg tussen Junie en Oktober voorkom. Woordvoerder Isaac Phaahla sê brande is ‘n algemene, natuurlike verskynsel in die bewaringsgebied en word ook gebruik as bestuurs-gereedskap waartydens veiligheid ‘n belangrike rol speel. Hy sê proaktiewe brandbestuur word op ‘n wetenskaplike manier onderneem:

Read More

McHenry gesels met Saara oor NBC - May 18, 2021

Die leier van die PDM-party McHenry Venaani sal vanmiddag om 3-uur virtueel met die Eerste Minister Dr Saara Kuugongelwa Amadhila vergader oor die voortslepende staking by die nasionale uitsaaier die NBC. Volgens Venaani word veral landelike gemeenskappe deur die staking beïnvloed omdat die gemeenskappe staatmaak op inligting in hulle moedertaal. Daar was reeds klagtes veral […]

Read More

Man dagvaar Paaieowerheid na hy motor in slaggat afskryf - May 18, 2021

Angaleni Asipala dagvaar die Paaieowerheid nadat sy Toyota Fortuner op die C44 grondpad afgeskryf is na dit ‘n slaggat getref het. Hy eis net meer as N$165 000 in skadevergoeding. In sy stukke voor Regter Eileen Rakow sê hy, hy het op 3 Augustus verlede jaar, op pad na Maroelaboom, die ongeluk gehad. Daar was […]

Read More

Swartbooi, Seibeb verskyn nou voor komitee - May 18, 2021

Beide die leier van die LPM-party Bernadus Swartbooi en sy Hoofsweep Henny Seibeb sal nou voor die Nasionale Vergadering se Staande Komitee op Voordele verskyn. ‘n Verhoor word gehou in verband met die chaos na President Hage Geingob se Staatsrede op 15 April. Eneas Emvula, die party se Adjunk Woordvoerder, het met Kosmos 94.1 Nuus […]

Read More

Weiding lyk goed, maar nou is daar kommer oor brande - May 18, 2021

Namibië het ‘n goeie reënseisoen gehad, en talle vee- en gewasboere is tevrede. Jason Emvula, President van die Namibië Nasionale Boere-unie, sê alhoewel dit in die meeste dele van die land goed gereën het, is daar nou ook groter uitdagings soos veldbrande. Hy verduidelik aan Kosmos 94.1 Nuus.

Read More

ANC-regering bied 1,5% aan – vakbonde beskryf dit as lagwekkend - May 18, 2021

Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Staatsamptenare sê die regering se hersiene salarisaanbod is nie naastenby wat die georganiseerde arbeid eis nie, terwyl hulle boonop nie verlede jaar verhogings gekry het nie. Die regering bied ‘n verhoging van 1,5 persent aan en ‘n toelae van 978 Suid-Afrikaanse rand vir ‘n jaar. Reuben Maleka van die vereniging sê […]

Read More

VN deel kos uit in Gaza - May 18, 2021

Die Verenigde Nasies se Wêreldvoedselprogram het noodbystand aan meer as 51 000 mense in die noorde van Gaza begin lewer te midde van die konflik tussen Israel en Palestina. Humanitêre behoeftes in die gebied is besig om weens die konflik toe te neem. Die aanvalle die afgelope bykans twee weke het reeds die lewe van […]

Read More