VSA regter in sop oor hulp aan migrant - May 15, 2025

’n Regter van Wisconsin verskyn vandag in ’n federale hof op aanklagte dat sy ’n migrant gehelp het om arrestasie in haar hof te ontduik. Dit volg te midde van President Donald Trump se streng optrede teen immigrasie. Volgens Reuters word Hannah Dugan, ’n verkose regter in die Milwaukee-distrik, aangekla van regsverydeling en die wegsteek […]

Read More

Groot opgraderings vir McLaren voor Imola Grand Prix - May 15, 2025

Motorsport: McLaren gaan na verwagting omvattende opgraderings aan sy motors aanbring vir die naweek se Emilia Romagna Grand Prix op Imola in Italië. Die span het dié seisoen reeds vyf van die eerste ses wedrenne gewen en het ‘n voorsprong van 105-punte boaan die vervaardigers-kampioenskap. Die Brit Lando Norris, wat 16 punte agter sy Australiese […]

Read More

Regering moet ingryp oor kragpryse - May 15, 2025

Daar is steeds reaksie op NamPower wat ‘n 3,8 persent tariefverhoging deur die Elektrisiteitsbeheerraad toegestaan is. Die Popular Democratic Movement se president, McHenry Venaani, het die regering aangespreek en sê hulle moet ingryp om seker te maak verbruikers kry nie ekonomies meer swaar as wat hulle reeds doen nie. Kosmos 94.1 Nuus het met die […]

Read More

MK eis (weer) leefstyloudits - May 15, 2025

Die MK-party sê hy neem kennis van die onlangse inhegtenisneming van die Baaise prokureur en waarnemende regter, Siphokazi Cubungu, op ernstige aanklagte van bedrog en korrupsie. Die party se woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, sê die voorval versterk hulle oproep dat leefstyloudits uitgevoer en alle lede van die regbank se bates verklaar word. Hy sê hulle bly […]

Read More

Iran sal blykbaar sy kernwapenprogram laat vaar - May 15, 2025

Iran is skynbaar bereid om toegewings teenoor Amerika te maak oor sy kernwapenprogram in ruil vir die onmiddellike opheffing van ekonomiese sanksies. Dit volg nadat president Donald Trump Katar gevra het om Iran te oorreed om sy kernprogram te laat vaar. ‘n Raadgewer oor kernwapens vir Iran se opperleier, Ali Shamkhani, sê hulle is bereid […]

Read More

Skeepvaart gaan groen, teen 2027 - May 15, 2025

Die Skeepvaartbedryf vaar na ʼn toekoms met lae vrystellings ná die goedkeuring van die Internasionale Maritieme Organisasie se Netto-nul-raamwerk. Die teiken is om vrystellings teen 2030 met minstens 20-persent te verminder, teen 2040 met 70-persent en teen 2050 moet daar geen vrystellings wees nie. Belangrike maatreëls sluit ʼn wêreldwye brandstofstandaard in, asook ʼn prysmeganisme vir […]

Read More

UNDP loods Biofin – bewaring en inkomste - May 15, 2025

Die Verenigde Nasies se ontwikkelingsprogram het ‘n inisiatief genaamd Biofin ontwikkel om biodiversiteitsprojekte te finansier en die natuurlewe te beskerm. Dit is veral belangrik vir Namibië, wat met byna die helfte van die grondgebied onder bewaring illustreer hoe biodiversiteit inklusiewe ontwikkeling deur eko-toerisme, groenwerkgeleenthede en gemeenskapsgeleide hulpbronbestuur kan lok. Biofin help die regering om bewaringspogings […]

Read More

GRN-skuld kan in 26/27, 70% drempel verbysteek - May 15, 2025

Namibië se openbare skuld sal na verwagting van 144 miljard Namibiese dollar in die 2023-24 boekjaar tot 167 miljard dollar in die huidige boekjaar styg. Simonis Storm sê die styging kom ten spyte van toenemende winste in BBP-groei en ‘n matige herstel in reserwebuffers. Die makelaarsfirma sê die trajek ‘n skuld-tot-BBP-verhouding rondom 68 impliseer met […]

Read More

Jagseisoen loop oop, maar o wee, die e-visums - May 15, 2025

Die jagseisoen het afgeskop met die grootwildseisoen wat reeds op 1 Mei geopen het. Kosmos 94.1 Nuus het met, Axel Cramer, die president van die Namibiese Professionele Jagtersvereniging gesels. Maar alles is nie klopdisselboom nie. Die e-visumstelsel sukkel.  

Read More

Ekonoom sê raad by Angola vir ons olie, gas, is goeie ding - May 15, 2025

Reaksie word ontvang op Angola wat sê hy is gereed om Namibië te help met die bou van die plaaslike olie- en gassektore. Volgens presidensiële woordvoerder Alfredo Hengari het Angola reeds kapasiteit in die olie- en gassektore opgebou en ook reeds Namibiërs in Angola opgelei. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die plaaslike ekonoom Gabriel […]

Read More