Plaagdooders in SA is baie gevaarlik - May 12, 2021

Gevaarlike plaagdoders wat Europese landbouchemikaliese maatskappye op die Suid-Afrikaanse mark verkoop is skadelik vir plaaswerkers en boere in die land. Dit is volgens ‘n nuwe verslag deur die Rosa Luxemburg-stigting, die Inkota-netwerk en Pan Germany. Die verslag sê ses van agt aktiewe bestanddele wat as karsinogenies beskou word en met menslike geslagsvoortplanting inmeng, is op […]

Read More

Al staan jy opsy, ons sal jou steeds vervolg - May 12, 2021

Die Spesiale Ondersoekeenheid in Suid-Afrika sê hy sal voortgaan om alle amptenare te vervolg wat bedank het omdat hulle ondersoek of dissiplinêr vervolg word. Dit gaan gedoen word deur hulle pensioene te bevries en siviele sake teen hulle aanhangig te maak, om op te maak vir die finansiële verliese wat hulle by staatsinstellings veroorsaak het. […]

Read More

Vervaardiging verbeter in SA - May 12, 2021

Groei in vervaardigingproduksie in Suid-Afrika behoort ná die uitwerking van die inperking beter te vaar en voordeel te trek uit minder streng inperkingsregulasies asook ‘n verbetering in plaaslike en buitelandse vraag. Dit is die siening van die FNB-ekonoom in die buurland, Thanda Sithole. Die groei in vervaardiging was sterk en het met 4,6 persent jaar-op-jaar […]

Read More

Agribank bied lesings vir boere aan - May 12, 2021

Agribank bied gratis aandlesings sedert verlede jaar aan. Die jongste lesing op Ongwediva het gefokus op weiveldrehabilitasie en lekaanvullings. Volgens Rudolf Katjivikua, Agribank se mentor vir die Khomas-streek, beplan die bank die aandlesings op ‘n maandelikse grondslag. Hy verduidelik.

Read More

Wet oor wapenbesit moet hersien word – Putin - May 12, 2021

Die Russiese President Vladimir Putin, het opdrag gegee vir ‘n dringende hersiening van wapenbesit in die land ná ‘n skietery by ‘n skool in Kazan. Sewe kinders en 2 volwassenes is dood toe ‘n man by ‘n skool in die hoofstad van Tatarsan losgebrand het. Een-en-twintig ander mense, die meeste kinders, is gewond. ‘n Negentienjarige […]

Read More

Omstrede Chinese burger wil sy rooshout terug hê - May 12, 2021

Die omstrede Chinese burger Hou Xuecheng het ‘n saak in die Hoërhof teen Eight E Six Investments gebring vir ‘n bevel dat die respondent 159 blokke rooshout aan hom terugbesorg. In sy stukke voor Regter Essie Schimming Chase sê het ‘n sekere Jose Domingo het saam met lede van die Namibiese polisie en die Ministerie […]

Read More

Pyplyn maak Amerikaners paniekerig - May 12, 2021

Die Amerikaanse regering sê hy werk onverpoosd om die brandstoftoevoer in die Colonial-pyplyn weer aan die gang te kry. Die pyplyn, wat sowat 45 persent van die brandstof aan die ooskus verskaf, is nou al vir 5 dae weens ‘n kuberaanval afgesluit. Drie state – Noord-Carolina, Virginia en Florida – het noodtoestande afgekondig weens ‘n […]

Read More

Speel so om toekomstige klimaat-uitdagings te bepaal… - May 12, 2021

Rekenaarspeletjie-geesdriftiges en waarnemers van klimaatsveranderings kry die geleentheid om te besluit hoe die klimaat in die toekoms daar gaan uitsien deur aan ‘n speletjie Survive the Century deel te neem. Dit is ‘n denkbeeldige spel oor aanlynklimaatsverandering en die omgewingsopsies waarvoor die mens tussen 2021 en 2100 te staan gaan kom. Een van die mense […]

Read More

Mense verstaan nie onteiening nie – TLU-SA - May 12, 2021

Die buurland se landbou-organisasie, TLU SA, sê uit die kommentaar by die Parlement se Portefeuljekomitee oor Openbare Werke en Infrastruktuur se openbare verhore oor die Wetsontwerp oor Onteiening, blyk dit duidelik die deelnemers het geen idee wat die implikasie van die wetsontwerp is nie. Die wetsontwerp gaan in die grondhervormingsprogram aangewend word. Bennie van Zyl […]

Read More

Katima inwoners sal verligting van rook-besoedeling - May 12, 2021

Die Katima Mulilo Dorpsraad moet tans gebruik maak van die stortingsterrein by Bukalo, 40 kilometer oos van die dorp nadat die Ministerie van Omgewingsake die huidige terrein gesluit het. Die gebied word reeds sedert 2018 onwettig gebruik nadat die ministerie gesê het dit voldoen nie aan die nodige vereistes volgens wetgewing nie. Inwoners het die […]

Read More