President Hage Geingob in self-isolasie - May 1, 2021

President Hage Geingob is volgens die presidensiële woordvoerder dr Alfredo Hengariin self-isolasie, nadat hy tydens sy besoek aan Rundu en Zambezi in kontak was metbaie mense. Dit is slegs ‘n voorsorg maatreël en hy het volgens Hengari op die oomblikgeen Covid-19 simptome nie, en is in goeie gesondheid.

Read More

Ezemvelo onthoring al sy renosters - April 30, 2021

Ezemvelo Wildlife in KwaZulu-Natal sê hy het met die grootste renoster-onthoring-operasie in die provinsie begin in ‘n poging om stropery te voorkom. ‘n Onbekende getal diere is by die Spioenkop Natuurreservaat onthoring. Ezemvelo se Woordvoerder, Musa Mntambo, sê dit was ‘n moeilike besluit om te neem, maar dit is die enigste manier om die spesie […]

Read More

Thandi Modise is vrygespreek - April 30, 2021

Die Streekhof in Potchefstroom in Noordwes het die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thandi Modise, vrygespreek op al 6 aanklagte van dieremishandeling. Talle diere se karkasse is in 2014 op haar Modderfontein plaas gevind. Hulle is ongeveer 2 weke lank sonder voedsel of water en sonder toesig gelaat. Daar was 50 dooie varke, en meer […]

Read More

Grondhervorming se N$120m moet reg bestee word - April 30, 2021

Die Namibiese Minister van Landbou het net minder as 120 miljoen Namibiese doller bewillig vir grondhervorming. Die President van die Namibiese Landbou Unie Piet Gouws is van mening dat die geld genoeg is maar, dat dit sinvol aangewend moet word om reeds aangekoopte grond te rehabiliteer sodat produksie kan verbeter.

Read More

Kom reëls na – Nampol - April 30, 2021

Dis langnaweek en maandeinde en die Namibiese polisie het die publiek gewaarsku om regulasies na te kom, veral as dit kom by dronkbestuur. Die Woordvoerder van die Namibiese polisie Inspekteur Elifas Kuwinga het met Kosmso 94.1 Nuus gepraat…

Read More

Nuwe visekanselier van Wits sê topgehalte studente moet ontwikkel word - April 30, 2021

Professor Zeblon Zenzele Vilakazi sê die Wits-universiteit moet daarop fokus om akademies uitstekende studente te ontwikkel wat hulle stempel op die samelewing afdruk. Hy is by die Groot Saal op die Braamfontein-kampus ingewy as 16de visekanselier en rektor van die universiteit. Vilakazi sê die universiteit moet voortgaan om wêreldklas navorsing te doen, en vernuwing en […]

Read More

Al Kaïda sê vir CNN die oorlog is nie verby nie - April 30, 2021

CNN berig dat twee Al Kaïda-woordvoerders aan die netwerk gesê het die oorlog teen Amerika is nog lank nie verby nie en dit sal voortgaan tot hulle uit die res van die Islamitiese wêreld verban is. Dit volg nadat President Joe Biden onlangs aangekondig het dat alle Amerikaanse soldate teen die einde van September uit […]

Read More

Angolese owerhede het kommer oor tweede vlaag - April 30, 2021

Die Angolese Minister van Gesondheid Silvia Lutucuta sê 513 000 mense is tot dusver ingeënt teen Covid. Die land se inentingsveldtog het op 2 Maart begin en Lutucuta sê daar is tans ‘n toename in gevalle wat aandui dat die land binnekort ‘n tweede vlaag infeksies kan ervaar. Daar is kommer omdat beide die Britse […]

Read More

Bloedbad het ‘May Day’ veroorsaak - April 30, 2021

Dit is môre die internasionale herdenking van Werkersdag, hier en elders bekend as ‘May Day’. Terwyl die dag oorspronklik die begin van lente in Europa herdenk het, is daar in Parys in 1889 ooreengekom dat 1 Mei voortaan die werkers se dag sal wees. Die Marxistiese Internasionale Sosialiskongres het so ooreengekom as gevolg van die […]

Read More

Geingob kan by Ramaphosa leer - April 30, 2021

Kenners meen dat die Suid-Afrikaanse President Cyril Ramaphosa ‘n goeie voorbeeld vir President Hage Geingob is. Ramaphosa het die week voor die Zondo-kommissie getuig, terwyl die voormalige president, Jacob Zuma alles in sy vermoë doen om dit te vermy. Intussen het Namibië die Fishrot-skandaal en Geingob is op rekord dat hy regsadvies ingewin het om […]

Read More