Skole vies oor N$161m se bystand aan kerkskole - April 29, 2021

Die Namibiese Ministerie van Onderwys het aangekondig dat 161 miljoen Namibiese doller beskikbaar gestel sal word aan skole wat deur kerke besit word en wat ‘n ooreenkoms met die staat het. Die Uitvoerende Direkteur in die ministerie, Sanet Steenkamp het die bedrag aan plaaslike media bevestig en gesê daar is reeds so ooreenkoms in 1990 […]

Read More

Bystand aan families maak die grootste verskil - April 29, 2021

President Joe Biden het in sy oorsig van sy eerste 100 dae in die Withuis aan die gesamentlike sitting van die Kongres gesê meer as 1,3 miljoen werksgeleenthede is in die tydperk geskep, meer as enige ander president. Meer as 200 miljoen mense is ingeënt, voedselhulp is verbreed en besighede het bystand ontvang. Biden het […]

Read More

GRN se menseregte rekord word hersien - April 29, 2021

Namibië se rekord in verband met menseregte sal deur die VN se menseregte raad hersien word. Dit is die derde keer wat die hersiening gedoen word en dit sal Maandag, 3 Mei plaasvind en regstreeks uitgesaai word. Die vorige hersienings is in 2011 en toe weer in 2016 gedoen. Namibië is een van 14 lande […]

Read More

Covid-maatreëls: Geingob sê môre - April 29, 2021

Daar word verwag dat President Hage Geingob môre die jongste maatreëls in verband met die pandemie bekend sal maak. Gevalle is redelik stabiel en uitdagings duur voort in skole. Die Namibiese herstelkoers is steeds op 95 persent maar die Minister van Gesondheid Dr Kalumbi Shangula het sy kommer uitgespreek oor wat hy beskryf het as […]

Read More

Spele: atlete sal daagliks getoets word - April 29, 2021

Atlete wat aan die Olimpiese- en Paralimpiese Spele in Tokio gaan deelneem, sal vóór hul vertrek na Japan vir Covid-19 getoets moet word. Dié toetse is een van die vereistes in die aangepaste bepalings vir atlete wat aan die Spele gaan deelneem. Dit bepaal voorts dat deelnemers daagliks Covid-19 toetse moet ondergaan en te alle […]

Read More

Jong meisie help om Ramaphosa se bees se ouderdom te bepaal - April 28, 2021

‘n Jong meisie van Brits in Noordwes se navorsing gaan dalk Vrydag by die eerste nasionale veiling van Ankole-beeste in Mpumalanga ingespan word. ‘n Leerder van Hoërskool Waterkloof in Pretoria, Je-Miné de la Rey, was net 12 jaar oud toe sy met die navorsing begin het. President Cyril Ramaphosa wat met die ingevoerde beeste boer, […]

Read More

Nog ‘n fout op 737 MAX - April 28, 2021

Die Boeing maatskappy het alle aflewerings van sy 737 MAX gestaak weens ‘n elektriese kwessie en die vloot is gedeeltelik gehok. Die maatskappy se aandele het met 3 persent teruggesak na die aankondiging. Die maatskappy het bygevoeg dat die spesifieke uitdagings binnekort opgelos sal word nie. Die maatskappy het tot dusver 85 uit bestellings van […]

Read More

SA gesondheidwerkers moet vrywaring teken met inenting - April 28, 2021

Met Suid Afrika se inentings-program wat weer hervat is, sê die buurland se Minister van Gesondheid, Dr Zweli Mkhize dat gesondheidwerkers nou eers ‘n vrywaringsvorm moet onderteken voordat hulle hul Covid-19 inenting ontvang. Dit nadat die land se inentings-program verlede week tydelik opgeskort is na ‘n klein persentasie pasiënte in die VSA bloedklonte ontwikkel het […]

Read More

Owerhede soek markte vir noordeboere - April 28, 2021

Die Namibiese Ministerie van Landbou, saam met ‘n afvaardiging van Meatco, is tans op besoek na Sentraal- en Wes-Afrika om markte te ontgin vir boere in die noordelike kommunale gebiede. Die nuus word verwelkom omdat die boere op die oomblik nie ‘n wesenlike mark het nie. Die Goewerneur van die Omusati-streek Erginus Endjala sê van […]

Read More

Koejawel-oes sal juig! - April 28, 2021

Koejawelboere in Suid-Afrika berei hulle voor op ‘n groter oes en hoër pryse vanjaar. Volgens die Koejawel Produsente-vereniging sal vanjaar se oes na raming meer as 23 000 ton oplewer. Dit is ‘n toename van tussen 3 en 4 persent, vergeleke met die vorige jaar. Sommige produsente verwag selfs ‘n groter toename van tot 15 […]

Read More