Kaapse brande sal gereelde verskynsel word - April 27, 2021

Die Suid Afrikaanse Minister van Bosbou en Omgewingsake, Barbara Creecy het gewaarsku dat veldbrande in die Moederstad ‘n gereelde gebeurtenis in die toekoms kan word. Die minister het die naweek die Tafelberg Nasionale Park besoek om die skade na verlede week se weghol-brande op die hange van Tafelberg, te bepaal. Fritz Platt, Kosmos 94.1 se […]

Read More

Koshuisfooie moet opwaars aangepas word - April 27, 2021

Die Namibiese Minister van Onderwys Anna Nghipondoka sê koshuisfooie meot verhoog word. Sy sê 65 000 koshuis-leerders kos die ministerie 582 miljoen Namibiese doller per jaar en dat die net 8 persent van die totale skoolbevolking van 800 000 leerders uitmaak. Nghipondoka sê koshuisfooie is nie by die universele gratis onderrig ingesluit nie en ouers […]

Read More

EU erken nie Chinese entstof nie – hoe gemaak met reis? - April 27, 2021

Die Europese Unie erken nie die Chinese Sinopharm en Sinovac entstowwe nie en hulle is ook nie goedgekeur vir gebruik op die Europese vasteland nie. Dit is nie bekend of die EU sy standpunt sal verander sou die Wêreldgesondheidsorganisasie die entstowwe goedkeur nie. Dus, sal Namibiërs wat met die produk ingeënt is, op die oomblik […]

Read More

NBC moet subsidies ontvang, nie reddingsboeie nie - April 27, 2021

Die bestuur van die NBC het vanoggend ‘n perskonferensie gehou en meer inligting bekend gemaak oor die uitsaai korporasie se spesifieke uitdagings. Die Voorsitter van die raad Lazarus Jacobs sê die uitsaaier is gestig om die Namibiese volk in te lig. Hy verduidelik. Jacobs sê die NBC ontvang nie reddingsboeie nie, eerder subsidies en dat […]

Read More

Toerismeraad verloor 75% van sy inkomste - April 27, 2021

Die Minister van Toerisme Pohamba Shifeta sê die Namibiese Toerismeraad het verliese van 30 miljoen Namibiese doller in 2020 aangeteken. Die raad het inkomste van 40 miljoen doller in 2019 gehad en dit het gedaal na 10 miljoen verlede jaar. Shifeta het aan nuusagentskappe bevestig dat sy ministerie op die oomblik nuwe skenkers vir die […]

Read More

Leaving Neverland ‘slagoffer’ se hofaansoek van die hand gewys - April 27, 2021

‘n Regter in Los Angeles, Mark Young het ‘n dagvaardiging deur Wade Robson teen Michael Jackson se boedel van die hand gewys. Robson het aangevoer dat Jackson hom as seun seksueel mishandel het. Volgens die regter was dit nie die plig van die twee Jackson korporasies wat Robson in die stukke genoem het, om hom […]

Read More

‘Dis ‘n siklus van geweld’ - April 27, 2021

Reaksie word ontvang op berigte dat die polisie in Ohangwena ‘n vrou van 70 ondervra na berigte dat sy haar kleinkind aangerand het. Die polisie sê dit wil voorkom asof Elise Hamutenya vir Ismael Peelo, 7 jaar oud, aangerand het nadat hy bees in haar mahangu-lande ingejaag het. Die kind se skoolhoof het owerhede gekontak […]

Read More

‘Dis ‘n siklus van geweld’ - April 27, 2021

Die Teenkorrupsie Kommissie is tans in die noorde besig om met belanghebbendes en rolspelers te vergader oor ‘n nuwe teenkorrupsie strategie. Die Direkteur-Generaal van die kommissie Paulus Noa sê die strategie is in die regering se beleid vervat. Hy verduidelik.

Read More

WGO gesels nog oor Sputnik hersiening - April 27, 2021

Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê hy is nog in gesprek met Russiese owerhede in verband met ‘n hersiening van die Sputnik V Covid-entstof maar dat geen datum nog bepaal is nie. Die organisasie se Woordvoerder Margaret Harris het aan media gesê niks is tot op hede vasgestel nie. Daar is kommer oor die entstof in verskeie lande […]

Read More

Hof staan interdik teen toerisme-verligting vir swart eienaars toe - April 27, 2021

Die Hooggeregshof in Pretoria het aan AfriForum en die vakbond Solidariteit ‘n interdik toegestaan wat die uitbetaling van enige geld uit die Departement Toerisme se gelykheidsfonds verbied. Woordvoerder Jacques Broodryk sê die twee organisasies het ‘n dringende aansoek ingedien nadat die Minister van Toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, aangekondig het dat die fonds vir die herstel van […]

Read More