Dinamika in parlement onder die soeklig - April 22, 2021

Daar is daagliks ‘n oor en weer geskree in die Nasionale Vergadering met lede wat mekaar in die rede val en ook dreig met vuisgevegte. Sessies ontaard en beide die Speaker en sy adjunk sukkel om beheer oor die Huis te kry. Opposisielede meen Swapo boelie hulle en dat die Speaker saam met die regerende […]

Read More

Man daag vir 15 jaar nie op vir werk nie, word betaal - April 22, 2021

Internasionale media berig dat ‘n werknemer by ‘n hospitaal in Italië vir 15 jaar nie opgedaag het vir werk nie maar, het maandeliks sy salaris ontvang. Die man het in 2005 by ‘n hospitaal in die suidelike stad van Catanzaro begin werk. Hy is oor die 15 jaar ongeveer 540 000 euro betaal sonder om […]

Read More

‘Struggle Kids’ sê hulle verdien om voorgetrek te word - April 22, 2021

Die sogenaamde Kinders van die Vryheidstryd sê dit is moeilik vir hulle om werk te bekom omdat hulle gestigmatiseer is. Die aanmerking is gemaak tydens ‘n openbare vergadering tussen die groep en die Namibiese Ombudsman John Walters. Die groep het aan Walters erken dat hulle wel voorgetrek is deur die regering in terme van poste […]

Read More

Ondersoek na Swartbooi, Seibeb sal tyd neem - April 22, 2021

Meer inligting is bekend oor die proses wat die Staande Komitee oor Reëls en Interne Regulasies van die Nasionale Vergadering sal volg in die ondersoek na die gedrag van die LPM leiers Bernadus Swartbooi en Henny Seibeb. Die twee sal die Hoërhof nader om weer toegang tot die Huis te kry maar intussen sal die […]

Read More

Floyd se nalatenskap moet verandering wees - April 22, 2021

Die Amerikaanse President Joe Biden sê die feit dat die George Floyd verhoor verby is beteken nie alles is verby nie. In sy mening moet Floyd se dood iets beteken en daadwerklike verandering in die sisteme van die VSA is nodig, saam met gemeenskaplike aanpassings.

Read More

NBC staak vandag - April 22, 2021

Werknemers van die NBC sal vandag met ‘n staking begin. Dit volg na ‘n dispuut wat sedert Januarie duur. Die personeel soek verhogings, en ook ‘n aanpassing op hulle salarisse wat terugwerkend is vir 24 maande. Die uitsaaier se raad se Voorsitter Lazarus Jacobs het gesê hy is teleurgesteld in die personeel. In sy mening […]

Read More

Uitgeteerde leeu reeds van kant gemaak - April 22, 2021

Die video van die uitgeteerde leeuwyfie in die Kunene-streek het groot reaksie op sosiale media uitgelok. Die Namibiese Ministerie van Omgewingsake het ‘n verklaring uitgereik in die verband en sê die leeu is reeds Sondag van kant gemaak. Die wyfie het by ‘n bokkraal by Mbakondja inmekaar gesak en kon net brul ter verdediging. Inwoners […]

Read More

Suid-Afrikaners stem in Oktober in plaaslike owerheid verkiesings - April 22, 2021

Die DA sê hy is verheug dat Suid-Afrikaners later vanjaar die geleentheid kry om hulle swaarverdiende reg om te stem, kan uitoefen. President Cyril Ramaphosa het bevestig dat plaaslike regeringsverkiesings op 27 Oktober vanjaar gehou gaan word. Die DA leier, John Steenhuisen, sê die feit dat die regering die inwerkingstelling van ‘n omvattende en doeltreffende […]

Read More

Fishrot: Noa sê hulle is gereed - April 22, 2021

Alle oë is vandag op die Hoërhof waar die 7 Fishrot-beskuldigdes vir die eerste keer in hulle voorverhoor oor twee sake verskyn. Die sake volg na hulle arrestasie in November 2019 na ‘n ondersoek deur die internasionale nuusagentskap Al Jazeera. Die ondersoek is deur die Teenkorrupsie Kommissie hanteer. Die Direkteur-Generaal van die kommissie Paulus Noa […]

Read More

Hage skommel sy Kabinet - April 22, 2021

President Hage Geingob het sy kabinet geskommel en die volgende aanstellings aangekondig. Frans Kapofi sal voortaan Minister van Verdediging wees terwyl Albert Kawana sal oorneem by Binnelandse Sake. Derek Klazen is die nuwe Minister van Visserye. Geingob het ook verskeie adjunkministers aangekondig. Veno Kauaria is die nuwe adjunk by Hoër Onderwys terwyl Nathalia /Goagoses intree […]

Read More