Huismark vertoon beter - April 16, 2021

Die FNB Huisprys-indeks toon dat die mark ‘n stadige herstel toon en het in 2020 ‘n groei van 3,5 persent getoon teenoor -4,7 persent wat in 2019 gemeet is. Frans Uusiku, FNB se Mark Navorsingsbestuurder het die besonderhede….

Read More

Philip se Landy trek aandag - April 16, 2021

‘n 86-jarige motor wat eens aan Prins Philip behoort het, is tans die middelpunt in ‘n museum in Sri Lanka. Die Hertog van Edinburgh het dié 1935 Standard Nine vir ongeveer 240 Namibiese doller gekoop toe hy in 1940 in Colombo saam met die Britse vloot daar gesetel was. Die prins het later ‘n motorliefhebber […]

Read More

Robbeneiland sal moet afdank - April 16, 2021

Die Robbeneiland Museum sê hy beplan om die salarisse van sy werknemers met 50 persent te sny oor wat hy ‘n wagtende krisistydperk noem. Die museum se finansies is onder geweldige druk te midde van die voortgesette Covid-19 pandemie en die bestuur sê hy het geen ander keuse nie. Die museum se Woordvoerder, Siphuxolo Mazwi, […]

Read More

Nog nie seker of Joost se broer onskuldig is of nie - April 16, 2021

Die Pretoriase polisie ondersoek steeds of die broer van die ontslape rugby-legende Joost van der Westhuizen wettig opgetree het toe hy twee vermeende rowers in ‘n kerk doodgeskiet het. Pieter van der Westhuizen se prokureur, Ulrich Roux, het aan media gesê speurders wag nog op ballistiese en lykskouings-verslae. Van der Westhuizen het in Julie verlede […]

Read More

Jongste oor Covid in die land - April 16, 2021

Die Uitvoerende Direkteur van die Namibiese Ministerie van Gesondheid Ben Nangombe het die jongste in verband met Covid in die hoofstad bekend gemaak. Daar is 145 nuwe bevestigde gevalle.

Read More

Toerisme gesels… - April 16, 2021

Die Federasie vir Namibiese Toerisme-verenigings, bekend as Fenata, het sy toerisme-dialoog gehou. Die bedryf gaan die afgelope tyd gebuk onder erge uitdagings weens die pandemie en die krimpende ekonomie. Nrupesh Soni, die Stigter van Namibiese Reis- en Toerisme-forum was daar…

Read More

Meer as helfte van Siprus se paspoorte is onwettig - April 16, 2021

Meer as helfte van die paspoorte van in Siprus uitgereik is aan buitelanders in terme van die land se beleggingskema is onwettig. Dit is die bevinding ‘n raad wat deur die land se regering aangestel is om ondersoek in te stel na ‘n massiewe bedrogspul. Luidens ondersoeke het meer as 3 000 buitelanders 2 miljoen […]

Read More

LGBTQ-gemeenskap kry swaar - April 16, 2021

Die Namibiese Gelyke Regte Beweging het vandag sy perskonferensie gehou om kwessies wat die LGBTQ-gemeenskap mee worstel uit te lig aan die media. Volgens die beweging word hulle gemarginaliseer en ervaar hulle skending van basiese menseregte. Omar van Reenen, ‘n Stigter van die beweging …

Read More

Waar is volksmoord gedenkplek? - April 16, 2021

Die Sekretaris-Generaal van die NUDO-party Joseph Kaundenge sê dit is verbasend dat Namibië geen gedenkplek vir die 1904 – 1908 volksmoord het nie. Volgens hom is die opstand van die Ovaherero en Nama volk die eerste vryheidstryd in die geskiedenis van die land maar, daar word min histories erkenning hieraan gegee. Kaundenge sê daar is […]

Read More

Bielie van ‘n hofrol - April 16, 2021

Dit was ‘n besige oggend in die Mosiehof in die hoofstad. Regters Harald Geier Boas Usiku het 266 aansoeke vir verstek vonnisse hanteer waarvan 97 deur kommersiële banke gebring is. Daar as 22 reël 108 aansoeke. Daar is ‘n rekord 23 voertuie opgeëis wat onbetaald is terwyl 41 eiendomme met ‘n totale uitstaande skuld van […]

Read More