Chinese entstowwe ondoeltreffend - April 12, 2021

Berigte lui dat die privaatsektor, sowel as groothandelaars en verspreiders Covid-19 entstowwe mag invoer van geloofwaardige bronne. Volgens berigte word die aankoop van die entstowwe beperk tot produkte wat goedgekeur is deur die Namibiese Medisynebeheerraad. Privaat instansies wat deel wil vorm van die inentingsveldtog het vroeër reeds aangekondig dat hulle nie entstowwe sal gebruik wat […]

Read More

NamWater verbeter finansiële posisie - April 12, 2021

NamWater se inkomste het met 3,2 persent in die 2019-2020 finansiële jaar toegeneem. Die watervoorsiener se inkomste het met 52 miljoen Namibiese doller gestyg na 1,677 miljard doller. Volgens die maatskappy se Hoof Uitvoerende Beampte Abraham Nehemia verbeter NamWater se finansiële posisie jaar op jaar en netto ekwiteit het met 7 persent versterk. Bates het […]

Read More

Shannon se broer reël protesaksie - April 12, 2021

Dennis Wasserfall die broer van wyle Shannon Wasserfall is besig om ‘n vreedsame protes-optog te reël teen die borgaansoeke van die twee verdagtes in haar moordsaak, Azaan Madisa en Steven Mulundu. Hulle sal weer op 31 Mei in die hof op Walvisbaai verskyn. Volgens Dennis Wasserfall is die finale reëlings vir die protesaksie nog nie […]

Read More

20 jaar sedert Ellispark tragedie - April 12, 2021

Kaizer Chiefs se Voorsitter, Kaizer Motaung, het die Ellispark-stadion tragedie van 2001 in herinnering geroep. Dit is vandag 20 jaar gelede sedert die stormloop wat die lewe van 43 ondersteuners geëis het. ‘n Wedstryd tussen Chiefs en Orlando Pirates het tot verskeie skarebeheer-kwessies aanleiding gegee toe meer as 30 000 mense méér as die voorgeskrewe […]

Read More

Wie sal Prins Philip se diens bywoon? - April 12, 2021

Daar word wyd bespiegel oor wie die 30 uitverkores gaan wees wat toegelaat gaan word om Prins Philip se begrafnis by die Windsor-kasteel by te woon. Buckingham-paleis het bevestig daar gaan Saterdag in die St George-kapel amptelik van Koningin Elizabeth se man afskeid geneem word. Prins Harry, wat tans nie so goed oor die weg […]

Read More

Jongste oor Covid-gevalle - April 12, 2021

Die Namibiese Ministerie van Gesondheid het bekendgemaak dat daar 204 nuwe Covid-19 gevalle in die land bevestig is. Windhoek het 40,Walvisbaai 38, Grootfontein 25, Rundu 23, en Otjiwarongo 18. Die res is landwyd versprei. Die aantal sterftes staan op 570, met 1 306 aktiewe gevalle, 43 640 wat herstel het uit ‘n kumulatiewe totaal van […]

Read More

Waarskuwing oor vulkaniese uitbarsting op Karibiese eiland - April 11, 2021

Geoloë het gewaarsku dat die hoogste piek op die Karibiese eiland van St. Vincent, La Soufrière, wat Vrydagoggend vulkaniese as begin uitbars het, veel groter uitbarstings sal hê.Die eerste minister van St. Vincent, Ralph Gonsalves, het Donderdag ongeveer 16-duisend inwoners aan die noordekant van die eiland beveel om uit die gevaarsone te ontruim.ʼn Geoloog aan […]

Read More

Aanlyn handelsplatform vir boere bekendgestel - April 11, 2021

‘n Aanlyn handelsplatform vir boere is bekendgestel om van die uitdagings te bespreek wat hulle in die landbouprodukte-mark ervaar. Die direkteur van TonnUp, Stephen Krüger, het tydens die amptelike bekendstelling gesê dit is die eerste platform vir boere wat die hele waardeketting dek. Hy sê dit sal kopers en verkopers bymekaar bring op ‘n manier […]

Read More

Omgewings impakstudie en ander relevante inligting oor Kavango olie eksplorasie-projek nou vir openbare insae en reaksie beskikbaar - April 11, 2021

Die Namibiese Ministerie van die Omgewing het bekendgemaak dat die omgewings impakstudie en ander relevante inligting vir die seismiese ondersoek met die olie eksplorasie-projek in die Kavango-bekken, Kavango-Wes en oostelike streke in die noorde van die land, aan die Ministerie van Myne en Energie en ander betrokkendes vir insae en reaksie oorhandig is. Die inligting […]

Read More

Kostuum van Natasha Joubert vir Mej Heelal-kompetisie bekendgestel - April 11, 2021

Die Suid-Afrikaanse mode-ontwerper, Gert-Johan Coetzee, is baie tevrede met die kostuum wat hy vir Suid-Afrika se deelnemer aan vanjaar se Mej Heelal-kompetisie geskep het. Natasha Joubert hoop haar landgenoot Zozibini Tunzi sal haar aanstaande maand in Florida, Amerika, as die wenner kroon. Sy het die skepping gisteraand by ‘n geleentheid bekend gestel. Dit sluit vlerke […]

Read More