Duiker sterf in superjag-soektog - May 10, 2025

‘n Duiker is Vrydag dood tydens voorbereidende operasies om die Britse tegnologiemagnaat Mike Lynch se superjag aan die noordkus van Sicilië uit die see te haal. Die Bayesian van 56 meter het in Augustus naby Palermo gesink toe ‘n stormsterk aflandige wind dit waarskynlik getref het. Sewe mense is dood. Die polisie sê die 39-jarige Nederlandse duiker […]

Read More

Tennis: Gauff draf Mboko in Italiaanse Ope kaf - May 10, 2025

Coco Gauff het ‘n moontlike nederlaag op vanjaar se Italiaanse Ope afgeweer deur terug te baklei van ‘n agterstand van een stel om sodoende die kwalifiseerder Victoria Mboko met 3-6, 6-2, 6-1 te klop. Die wêreld se nommer drie sal in die derde ronde in Rome teen Magda Linette speel. Vroeër het die wêreld se […]

Read More

Beter straatligte vir Windhoek se middestad - May 10, 2025

Die Windhoekse munisipaliteit gaan sowat 17 miljoen Namibiese dollar oor die volgende twee of drie finansiële jare bestee om straatligte in die sentrale sakedistrik van die hoofstad op te knap. Dit vorm deel van ‘n projek om nuwe lewe in die gedeelte van die stad in te blaas en dit te beveilig. Die nuwe omgewingsvriendelike […]

Read More

Duisende in SA teen werkloosheid verseker - May 10, 2025

Cosatu verwelkom die Werkloosheidsversekeringsfonds se besluit om verligting ter waarde van 387 miljoen rand aan meer as 6 000 poskantoorwerkers te verskaf. Die befondsing sal 75 persent van hul salarisse oor die volgende ses maande dek, terwyl die Suid-Afrikaanse Poskantoor met sy omkeerplan besig is. Matthew Parks van Cosatu sê dit is broodnodige verligting ná […]

Read More

Macron dreig Rusland, Oekraïne met sanksies - May 10, 2025

President Emmanuel Macron van Frankryk het Vrydag versoek dat ‘n Amerikaans-Europese plan opgestel word vir ‘n skietstilstand van 30 dae tussen Rusland en Oekraïne wat deur “massiewe sanksies” ondersteun sal word. “My wens … is as ons sê een van die partye verbeek die skietstilstand, daar massiewe ekonomiese sanksies sal wees,” het Macron aan ‘n […]

Read More

Haaie klop Ospreys 29-10 - May 10, 2025

Die Haaie se oorwinning van 29-10 oor die Ospreys in hul voorlaaste wedstryd in die Verenigde Rugbykampioenskap op Kingspark het hulle minstens onder die boonste vier geplaas en hul eerste tuis-kwarteindstryd ooit in die reeks verseker. Die sege is egter oorskadu deur die kniebesering waarmee Eben Etzebeth in die eerste helfte die veld verlaat het. […]

Read More

NWR-kaarthouers kamp nou goedkoper - May 10, 2025

Namibia Wildlife Resorts het aangekondig dat NamLeisure-kaarthouers nou in aanmerking kom vir afslag op kampeerplekke by al hul oorde en kampplekke. Kaarthouers kan uitsien na 40 persent afslag vir Namibiërs, 30 persent vir SADC-inwoners en 10 persent vir internasionale besoekers. Kosmos 94.1 nuus het met NWR-woordvoerder Nelson Ashipala gesels.

Read More

Reisigers in Nigerië afgemaai - May 10, 2025

Gewapende mans het minstens 30 reisigers doodgeskiet in ‘n aanval in Nigerië se suidoostelike Imo-staat, het Amnestie Internasionaal Vrydag gesê. Die aanvallers, vermoedelik lede van die verbanne seperatistegroep die Inheemse Mense van Biafra, het meer as 20 voertuie en vragmotors aan die brand gesteek, het Amnestie Internasionaal in ‘n plasing op X gesê. Imo se […]

Read More

‘n Roos vir prinses Kate - May 10, 2025

’n Roos is na Catherine, Prinses van Wallis, vernoem om die ‘genesende mag van die natuur’ te verheerlik. Die Koninklike Tuinbouvereniging sê die blom word ‘Catherine’s Rose’ genoem om bewustheid te skep vir die rol wat buitelewe speel in mense se geestelike, fisieke en spirituele welstand. Die floribunda-roos het koraalpienk blomknoppe met ’n geur wat […]

Read More

Krieket: Spelers, personeel gee pad uit Indië - May 10, 2025

Spelers en ondersteuningpersoneel het begin om Indië te verlaat ná Vrydag se aankondiging dat die Indiese Premierliga vir ’n week opgeskort is. Dis gedoen terwyl die konflik vererger op die grens met Pakistan. Indië se beheerliggaam, die BCCI, sê alle belanghebbendes het eenparig saamgestem dis nie gepas om die IPL in die huidige omstandighede voort […]

Read More