Netwerk Namibië is sement tussen bakstene van Afrikaanse kultuurgroepe - May 8, 2025

Afrikaans vier vandag 100 jaar van erkenning as ‘n amptelike taal! Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met Wilmar Fourie van Netwerk Namibië, wat ‘n oorsig gee van wat hulle plaaslik beplan.

Read More

Oorgang van PnP na Model vorder - May 8, 2025

Die Ohlthaver & List Groep sal op 1 Julie sy eie landwye kleinhandelwinkels onder die Model-handelsmerk bekendstel. Sven Thieme, die groep se voorsitter, het aangekondig dat dit sal gebeur na die groep, wat voorheen winkels onder die Model Supermarket-handelsmerk bedryf het, die Pick N Pay-franchise-ooreenkoms verlaat het. Sven Thieme, die voorsitter van die groep het […]

Read More

EFF sê Brittanje weier visum aan Malema - May 8, 2025

Die EFF het die Britse Hoë Kommissaris se versuim om sy leier Julius Malema se visumaansoek vir die Verenigde Koninkryk te verwerk, veroordeel. Malema sou hierdie naweek studente by die 11de Jaarlikse Cambridge Africa Together-konferensie by die Universiteit van Cambridge toespreek. Hy het onthul dat hy die weieringsbrief net vier uur voor sy geskeduleerde vertrek […]

Read More

Spanje nader VN oor Gaze-honger, -sterftes - May 8, 2025

Spanje gaan ’n konsep-voorstel by die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering indien oor dringende maatreëls om die dood van onskuldige burgerlikes te stop en humanitêre hulp in Gaza te verseker. Eerste minister Pedro Sanchez het aan sy Parlement gesê die internasionale gemeenskap is nie ongeërg oor wat in die Palestynse gebied gebeur nie. Israel het […]

Read More

Wêreld se rykstes veroorsaak meeste aardverwarming - May 8, 2025

Navorsers sê die wêreld se rykste 10-persent mense is sedert 1990 verantwoordelik vir twee derdes van aardverwarming. Die eerste studie wat die uitwerking van gekonsentreerde privaat rykdom op uiterste klimaatgebeurtenisse bepaal, het bevind dat die manier waarop die rykes verbruik en belê, die risiko van dodelike hittegolwe en droogtes aansienlik verhoog het. ’n Wetenskaplike van […]

Read More

N$445m vir 3 000 huise - May 8, 2025

Die regering het 445 miljoen Namibiese dollar toegeken vir die konstruksie van 3 000 wooneenhede regoor die land as deel van sy voortgesette pogings om die nasionale behuisingstekort aan te spreek. Die lynminister James Sankwasa, sê die wooneenhede sal gelewer word deur ‘n kombinasie van inisiatiewe en regeringsbefondsde programme soos die Massabehuisingsontwikkelingsprogram en die Build […]

Read More

Vennootskappe van Wes-Kaapse landbou verwelkom - May 8, 2025

Die DA het die hernuwing van belangrike Memorandums van Verstandhouding tussen die Wes-Kaapse Departement van Landbou en groot kommoditeitsorganisasies verwelkom. Hierdie vennootskappe is gemik op die ondersteuning van boereontwikkeling deur mentorskap, opleiding en toegang tot markte, wat begunstigdes van grondhervorming bevoordeel. Woordvoerder van die DA, Noko Masipa, sê die samewerking versterk voedselsekerheid en landelike ekonomieë:

Read More

Kragverbinding tussen Zambië, DRK vorder - May 8, 2025

Die Energiereguleringsraad van Zambië het die Kalumbila-Kolwezi-interkonneksie-projek goedgekeur. Dit is ‘n 330 kilovolt transmissielyn van 200 kilometer wat Zambië se Noordwestelike Provinsie met die Demokratiese Republiek die Kongo verbind. Die projek van ongeveer 5,1 miljard Namibiese dollar het ten doel om streekskraghandel te versterk en privaat beleggings in energie-infrastruktuur te lok. Die transmissielyn sal aansluit […]

Read More

Biden spoel sy mond uit oor Trump - May 8, 2025

Oudpresident Joe Biden het sy eerste onderhoud sedert hy die Withuis verlaat het aan die BBC toegestaan. Hy het gepraat oor sy nalatenskap, buitelandse beleid en sy siening van president Donald Trump se eerste 100 dae. Hy sê hy het min spyt, maar hy het ernstige waarskuwings oor globale sake gelewer terwyl Europa 80 jaar […]

Read More

Plaasmoord: Werkers skuldig bevind  - May 8, 2025

Twee plaaswerkers, Bernadus Afrikaner en Salathuel Unaeb is albei skuldig bevind op die moord van Gobabis-plaaseienaars Armin Riedel, 68, en sy vrou, Brunhild, 66 in Januarie 2018. Die egpaar se oorskot is verbrand na hulle huis deur die twee aan die brand gesteek is na die moord. Beide Afrikaner en Unaeb het vir die Riedels […]

Read More