Rwanda vry na gedeporteerde VSA-immigrante - May 6, 2025
Rwanda se minister van Buitelandse Sake, Olivier Nduhungirehe, het bevestig dat hulle in die vroeë stadiums van gesprekke is om immigrante wat uit die VSA gedeporteer is, te ontvang. Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, het verlede week gesê hy soek na meer lande om mense in te neem. Dit volg te midde […]
Amerikaanse aansoeke vir emigrasie skiet die hoogte in - May 6, 2025
Regeringsdata oor visums en burgerskap, sowel as onderhoude met agt hervestigingsfirmas, dui daarop dat ‘n toenemende aantal Amerikaners oorweeg om na Europa te verhuis in die nasleep van Trump se herverkiesing. Reuters berig Amerikaanse aansoeke vir Ierse paspoorte is op hul hoogste vlak in ‘n dekade in die eerste twee maande van hierdie jaar. Die […]
ECB vra vir basislading-kragsentrale - May 6, 2025
Die Elektrisiteitsbeheerraad het ‘n beroep gedoen op die insluiting van ‘n basislading-kragsentrale in die land se toekomstige energiebeplanning, en beklemtoon dat so ‘n fasiliteit noodsaaklik is om Namibië se elektrisiteitsvoorsiening te verseker te midde van hoë afhanklikheid van invoere. So ‘n sentrale verseker ‘n konstante toevoer van elektrisiteit om aan die minimum energievraag van ‘n […]
Geowetenskap-wet is verdoeselde grondgrype - May 6, 2025
Die Mining Affected Communities United in Action sê voorgestelde veranderinge aan die Wet op Geowetenskap is ‘n bedreiging vir grondregte en kom neer op verdoeselde grondgrype. Hulle waarsku hierdie wysigings sal staatsagentskappe toegang bied tot grond vir geologiese kartering sonder die gemeenskap se toestemming. Magnificent Mndebele van MACUA sê dit ondermyn grondwetlike regte en sluit […]
Geregshof gooi Soedan se VAE-saak uit - May 6, 2025
Die Internasionale Geregshof het Soedan se saak om die Verenigde Arabiese Emirate aanspreeklik te hou vir volksmoorde in Wes-Darfoer afgewys. Soedan het sy saak teen die Emirate in Maart aanhangig gemaak en hulle beskuldig dat hulle die Rapid Support Forces in die Soedanese burgeroorlog bewapen het. Dodelike konflik het in April 2023 uitgebreek toe die […]
Withuis sê geen finale besluit oor Hollywood-tariewe nie - May 6, 2025
Die Withuis sê geen finale besluit is nog geneem oor die heffing van nuwe tariewe op rolprente wat buite die VSA vervaardig word nie. President Donald Trump het op Truth Social aangekondig dat hy sy administrasie opdrag gegee het om onmiddellik ‘n 100-persent heffing op buitelandsvervaardigde rolprente in te stel. Dit is onbekend watter dienste […]
Man verkrag meisie, 3, kleinkind van sy vriendin - May 6, 2025
Die Namibiese polisie sê ‘n man, 31 jaar oud, is in hegtenis geneem en sal vandag in die hof verskyn op klagte dat hy ‘n meisie van drie verkrag het. Volgens die mag het die voorval Sondag in Wanaheda voorgekom en die man is die intieme vriend van die slagoffer se ouma. Haar ouderdom is […]
Wat word van Nsfaf? - May 6, 2025
Die implementering van die gratis hoëronderwys-beleid wat deur president Netumbo Nandi-Ndaitwah aangekondig is, is deur Bernhard Kavau, voorsitter van die Studente-unie van Namibië, SUN, bevraagteken. Hy sê die beleid is nie duidelik nie en wil weet presies wat die president bedoel, aangesien Nsfaf reeds bestaan om studente te ondersteun. Kavau het met die nasionale uitsaaier […]
Vrou verskyn na sy Joslin se ma se huis afbrand - May 6, 2025
‘n Vrou wat beskuldig word dat sy die informele woning afgebrand het van ‘n Weskus-ma wat skuldig bevind is aan die ontvoering en mensehandel van haar eie dogter, verskyn Maandag weer in die hof vir haar borgtogverhoor. Monique Kekana woon ook in die Middelpos-nedersetting in Saldanhabaai waar Kelly Smith gewoon het voor haar inhegtenisneming vir […]
Met Gala skitter weer - May 6, 2025
Sterre het die trappe van die Metropolitan Museum in New York bestyg vir die grootste aand in die modewêreld, die Met Gala. Vanjaar se tema is Superfine: Tailoring Black Style. Sommige van die noemenswaardige glanspersoonlikhede was Rihanna, wat ‘n Marc Jacobs-uitrusting gedra het, Simone Biles in ‘n blou Harbison Studio-rok, ‘n erkenning van die uitwerking […]