SANDF begin DRK-onttrekking - May 2, 2025

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag sê hy het begin om sy personeel en toerusting in fases uit die oostelike Demokratiese Republiek die Kongo te onttrek. Dit volg na ʼn bevel van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap. Die SANW het verlede maand besluit om sy magte uit die DRK te onttrek nadat 17 soldate in gevegte met die Rwandees-ondersteunde […]

Read More

Blokkering van hulp aan Gaza is kollektiewe straf – VN - May 2, 2025

Die Verenigde Nasies se Noodverligtingskoördineerder, Tom Fletcher, het Israel se besluit om humanitêre hulp te staak as ʼn wrede, kollektiewe straf teen die Palestynse bevolking beskryf. Geen kos, water of mediese voorraad word sedert 2 Maart toegelaat om die Gaza-strook binne te gaan nie. Dit kom terwyl Israelse magte voortgaan om die gebied te bombardeer […]

Read More

Dis Internasionale Harry Potter-dag vandag - May 2, 2025

Vandag is Internasionale Harry Potter-dag, ‘n viering van die skrywer JK Rowling se geliefde wêreld van towenaars. Rowling se reeks boeke hou die Guinness-wêreldrekord as die topverkoper van ‘n reeks deur ‘n enkele skrywer. Meer as 500-miljoen eksemplare daarvan is reeds verkoop is. Al sewe van die oorspronklike Harry Potter-boeke is in agt films omskep, […]

Read More

Aptyt vir skuld verbeter in die sakesektor - May 2, 2025

Privaatsektor kredietverlening het gestyg tot 5 persent in Maart, op van 3,9 persent in Februarie. Cirrus sê die styging is aangedryf deur groei in korporatiewe lenings terwyl huishoudelike skuld ook effe gestyg het. Die makelaarsfirma sê dit wil  voorkom asof aptyt vir krediet stadig herstel. Besighede se kredietopname het tot 8,2 persent gestyg, op van […]

Read More

Ndala kritiseer stilte oor kindergeweld - May 2, 2025

Duminga Ndala, leier van die LPM-jeugbevel, het die onrusbarende toename in geweldsmisdade teen kinders veroordeel en dit ‘n nasionale noodtoestand genoem wat dringend en gefokusde optrede vereis. Sy het politieke partye gekritiseer vir hul stilswye oor die onlangse wrede moorde in Okahandja, en spoor hulle aan om hul stilte te verbreek en standpunt in te […]

Read More

Mike Waltz is gepos - May 2, 2025

Amerika se Nasionale Veiligheidsraadgewer, Mike Waltz, sy pos verlaat en as Amerikaanse ambassadeur by die VN aangestel word. Hy het in Maart per abuis die Atlantic se hoofredakteur, Jeffrey Goldberg, by die Signal-groepsgesprek ingesluit. Die groep bestaan uit hooggeplaaste amptenare wat beplande militêre aanvalle bespreek, insluitend dié in Jemen. Waltz se adjunk, Alex Wong, gaan […]

Read More

Junior Bokke klop Argentinië 36-25 - May 2, 2025

Haashim Pead het twee drieë gedruk en die Junior Springbokke het die Argentyne met 36-25 verslaan in die eerste ronde van die Onder 20-Rugbykampioenskap by die Nelson Mandelabaai-stadion in Gqeberha. Suid-Afrika was teen rustyd agter met 20-15, maar het teruggeveg en die sege behaal. Intussen het Sid Harvey in die doodsnikke ʼn drie verdoel en […]

Read More

Voedselprysstygings sedert 1 Januarie  - May 2, 2025

Cirrus het ‘n ontleding gedoen van voedselprysstyging sedert die begin van die jaar, tot nou. Vrugte het 6,4 persent duurder geword met vleis wat met 4,3 persent gestyg het. Groente is 3,3 persent duurder en vis, 2,9 persent. Koffie en tee het gestyg met 2,1 persent en olies en vette met 1,7 persent. Brood en […]

Read More

GIPF maak regstelling op vergoeding  - May 2, 2025

Die Staatsinstellings Pensioenfonds het ‘n regstelling uitgereik oor die syfers vir uitvoerende beamptes se vergoeding wat in sy 2024 geïntegreerde jaarverslag gerapporteer is. Dit sê dat ‘n beskrywingsfout tot ‘n misverstand gelei het. Totale uitvoerende vergoeding het 19,3 miljoen Namibiese dollar beloop, nie 43 miljoen dollar soos deur media berig is nie. Edwin Tjiramba, die […]

Read More

Polo was die van drie konstabels  - May 2, 2025

Die polisie het bevestig dat die wit VW Polo wat uit die Hennopsrivier in Centurion gehaal is, aan die drie Vrystaatse polisiebeamptes behoort het wat vroeër die week dood is. Konstabels Cebekhulu Linda, Keamogetswe Buys en Boipelo Senoge het vermis geraak nadat hulle verlede week van Bloemfontein na hul ontplooiingsgebied in Limpopo gereis het. Hul […]

Read More