Nee, Tesla wil nie vir Musk vervang nie  - May 2, 2025

Tesla se voorsitter, Robyn Denholm, het ‘n berig in die Wall Street Journal verwerp dat die maatskappy se raad na ‘n nuwe uitvoerende hoof soek om Elon Musk te vervang. Denholm sê in ‘n plasing op Tesla se amptelike X-rekening die bewering is onwaar en die raad het baie vertroue in Musk se vermoëns. Tesla […]

Read More

Malaria dood amper 100, meer as 56 000 gevalle - May 2, 2025

Amper 100 mense is in minder as tien dae dood van malaria met die land wat worstel met 56 130 gevalle waarvan 45 649 gevalle plaaslik is en 10 466 gevalle ingevoer is. Die gesondheidsminister Esperance Luvindao sê 5 226 pasiënte is gehospitaliseer. Terwyl daar gevalle in die hoofstad aangemeld is, is die uitbreking in […]

Read More

Geen rede om Enoch af te dank nie – Cyril - May 2, 2025

President Cyril Ramaphosa sê die begrotingsdooiepunt wat nou opgelos is, is nie ‘n rede vir die verwydering van minister van Finansies, Enoch Godongwana nie. Daar was verskeie oproepe dat die minister afgedank moet word oor die dooiepunt wat hom nou noop om die begroting vir die derde keer op 21 Mei ter tafel te lê. […]

Read More

Gestrande DRK-soldate en polisie keer terug na Kinshasa - May 2, 2025

Honderde gestrande Kongolese soldate en polisiebeamptes, saam met hul families, word van die rebelle-beheerde stad Goma in oostelike DRK na die hoofstad oorgeplaas. Die Internasionale Komitee van die Rooi Kruis sê hulle het sedert Januarie skuiling gesoek by die VN-basis. Die operasie is die gevolg van ‘n ooreenkoms wat bereik is tussen die Kongolese regering […]

Read More

VSA-ooreenkoms het geen sekuriteitswaarborge nie - May 2, 2025

Die president van die Kiëf Ekonomiese Skool Tymofiy Mylovanov het met SkyNews gepraat oor die ooreenkoms wat die VSA en die Oekraïne beklink het. Dit handel oor die heropbou van die land sowel as kritieke minerale. Mylovanov sê daar is geen sekuriteitswaarborg in die ooreenkoms nie en dit is die belangrikste element.

Read More

Geweld teen kinders was not altyd ‘n uitdaging, ingryping nodig - May 2, 2025

Te midde van landwye betogings ná die moorde op skoolmeisies in Okahandja, sê aktiviste en politici dat die toename in geweld teen kinders kommerwekkend is. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met die jeug-aktivis Rivaldo Kavanga, wat sê dit was nog altyd ‘n probleem en ‘n oproep vir ernstige ingryping herhaal.

Read More

Ons moet ons eie olie verfyn – Hangala - May 2, 2025

Nog reaksie word ontvang op die kwessie van ‘n raffinadery vir Namibië. Dit kom na kenners, sowel as die uitvoerende hoof van TotalEnergies Patrick Pouyanné, president Netumbo Nandi-Ndaitwah afgeraai om ‘n olie-raffinadery in Namibië te bou. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met die bekende sakeman dr. Leake Hangala, wat meen dis ‘n goeie idee.

Read More

Mnyupe tree uit as ekonomiese adviseur - May 2, 2025

Presidensiële ekonomiese adviseur James Mnyupe het die pos na vyf jaar verlaat. Hy is in 2020 as adviseur aangestel deur voormalige president Hage Geingob. Plaaslike berigte lui dat Mnyupe slegs vir ‘n maand vir oorgangsdoeleindes aangebly het. Hy bly aan as die hoof van die groenwaterstofprogram. Hy het oor die naweek gesê dit was ‘n […]

Read More

Bipa begin deregistrasie van nie-nakomende maatskappye - May 2, 2025

Die ingefaseerde deregistrasie van maatskappye wat nie voordelige eienaarskap verklaar het nie is deur Bipa begin en die sperdatum is 16 Mei. Die verklarings is nodig ingevolge die gryslysnotering van die land deur die Finansiële Aksie-taakmag. Indien jy ‘n eiendom in ‘n maatskappy geregistreer het, kan dit aan die staat verbeur word. Ockert Jansen, Bipa-woordvoerder. […]

Read More

Klimmer moet weer gered word, na hy terugkeer vir sy selfoon - May 2, 2025

‘n Chinese student wat per helikopter van die berg Fuji in Japan gered is, moes slegs vier dae later weer gehelp word. Die 27-jarige klimmer het sy eerste noodoproep gemaak nadat hy hoogtesiekte ongeveer 3 000 meter bo seespieël op die berg opgedoen het. Die polisie het vier dae later egter weer ‘n oproep van […]

Read More