As ons sanksies hef, dan moet ons voorberei vir nog twee jaar van oorlog - April 28, 2025

Amerikaanse president Donald Trump dreig sanksies teen Rusland en sê dat die Oekraïne baie meer gesind is met vredesonderhandelings. Hy het ook uitgevaar teen president Vladimir Putin en sê hy moet ophou aanvalle uitvoer en begin onderhandel. Maar, vrae word gevra oor hoekom die VSA nog nie sanksies teen Rusland ingestel het nie. Die minister […]

Read More

Rhino mik om eerste olieprodusent te word - April 28, 2025

Rhino Resources kan Namibië se eerste olieprodusent word, voor die energiereus TotalEnergies, na ‘n bevestigde ligte olie-ontdekking by die Capricornus 1-X-eksplorasieput in die Oranje-kom, het petroleumkommissaris Maggy Shino onthul. Eksplorasie uitslae toon die teenwoordigheid van ‘n hoëgehalte, ligte olie-draende reservoir sonder waargenome waterkontak bevestig het. Shino sê Rhino het steeds ‘n weddenskap wat hulle moet […]

Read More

Vryheidsdag: Werklike vryheid word aan lewenstandaarde gemeet - April 28, 2025

Die Verenigde Demokratiese Beweging doen ‘n beroep op alle Suid-Afrikaners om hulself weer te verbind aan die bou van ‘n Suid-Afrika wat regverdig, billik en vry is, en ‘n land wat die drome van 1994 weerspieël. Die waarnemende sekretaris-generaal van die UDM, Zandile Phiri, sê werklike vryheid moet gemeet word aan die waardigheid en welstand […]

Read More

Israel is hier om te bly – Bibi - April 28, 2025

Die Israelse premier Benjamin Netanyahu het tydens die eerste Jewish News Syndicate se Internasionale Beleidsberaad in Jerusalem weer beklemtoon Israel sal slegs ‘n kernooreenkoms met Iran aanvaar wat Teheran se uraanverrykingsvermoëns heeltemal uitskakel. Hy het ook herbevestig dat Israel daar is om bly.

Read More

Juanita se broer Pieter, verloor stryd met kanker - April 28, 2025

Pieter Naudé, broer van Juanita du Plessis, is Sondagaand dood na ‘n lang stryd met breinkanker. Naudé was 56. Hy is in Namibië gebore en het skool gegaan by WHS. Hy laat sy vrou Ester, en hulle twee dogters, Danelle en Sunita, agter. Hy was ook ‘n sanger met ‘n loopbaan van meer as 30 […]

Read More

DA sê BTW-saak is ‘n sege vir alle Suid-Afrikaners  - April 28, 2025

Die voorsitter van die DA se Federale Raad, Helen Zille, sê die Wes-Kaapse Hooggeregshof-uitspraak dat ‘n BTW-verhoging amptelik opgeskort moet word, is ‘n sege vir alle Suid-Afrikaners. Sy sê die besluit verseker dat veranderinge aan die BTW-koers behoorlik deur die parlement goedgekeur moet word voordat dit in werking tree. Die DA-woordvoerder, Willie Aucamp, sê die […]

Read More

11 dood in Kanada toe voertuig in straatfees inploeg  - April 28, 2025

Elf mense is in Vancouver, Kanada, dood toe ‘n voertuig by ‘n straatfees tussen ‘n skare ingeploeg het. Die polisie sê ‘n 30-jarige inwoner van Vancouver wat aan hulle bekend is, is op die toneel in hegtenis geneem nadat omstanders ingegryp het. Die woordvoerder van die Vancouver-polisie, Steve Rai, sê tientalle mense is beseer, van […]

Read More

Diskriminasie teen LGBT duur voort  - April 28, 2025

Die baanbrekende Drag and Vogue Beyond Borders-projek is deur Namibië, Kenia, Suid-Afrika en Duitsland bekendgestel. Dit sluit onder andere vyf internasionale fases in, met ook ‘n Pride-parade in Namibië. Tydens die geleentheid het Lize Ehlers, die uitvoerende hoof van Drag Nights Namibia, die inhoud van die ooreenkoms gelees. Sy het diskriminasie teenoor lede van die […]

Read More

Nanso waarsku oor gratis tersiêre onderwys  - April 28, 2025

Nanso het gewaarsku dat gratis tersiêre onderwys in Namibië verskeie uitdagings kan veroorsaak. Dié studenteliggaam het reageer op president Netumbo Nandi-Ndaitwah se aankondig tydens haar staatsrede Donderdag. Kosmos 94.1 Nuus het met die president van Nanso, Dorothea Nangolo, gepraat:

Read More

Windplase lewer uiteindelik krag aan stelsel  - April 28, 2025

Twee windplase in die Karoo – Rietkloof en Brandvallei – het krag aan Suid-Afrika se kragnetwerk begin lewer. Dit is die eerste twee windplase van die vyfde ronde van die regering se verkrygingsprogram vir onafhanklike produsente van hernubare energie wat in werking kom. Die plase strek oor altesaam 16 200-hektaar en beskik elk oor 32 […]

Read More