Trump ‘dink’ Oekraïne sal Krim opgee  - April 28, 2025

Die Amerikaanse president Donald Trump het die Russiese president Vladimir Putin aangespoor om op sy aanvalle gestaak en ‘n ooreenkoms met die Oekraïne te onderteken. Hy het ook met verslaggewers gepraat na hy van die Vatikaan teruggekeer het en sê hy glo sy Oekraïnse eweknie Volodymyr Zelensky is bereid om die Krim aan Rusland af […]

Read More

Liverpool vat Premierliga  - April 28, 2025

Liverpool het Tottenham Sondag met 5-1 verslaan om die Premierliga-titel op Anfield te beklink. Hulle het daarmee die rekord geëwenaar van ‘n 20ste Engelse kroon in top kompetisies. Arne Slot se span is nou saam met Manchester United die suksesvolste klubs in die geskiedenis van Engelse sokker. Dit is net hul tweede titel in die […]

Read More

Alkohol, dwelms onder die loep  - April 28, 2025

Die stigter van Hephzibah Mental Health Wellness Centre, Cynthia Martin, het tydens die Sonneblomaand van Beloftes in Windhoek ‘n beroep op Namibiërs gedoen om saam te staan teen alkohol- en dwelmmisbruik. Die geleentheid het gefokus op bewustheid van geestesgesondheid en om ouers op te voed oor die gevare van alkohol, damprook en sogenaamde hubbly-bubblies. Kosmos […]

Read More

Hengari moes bedank het – kenner - April 28, 2025

President Netumbo Nandi-Ndaitwah het Sondag gesê sy het landbouminister Mac Hengari amptelik van sy pligte onthef, effektief van verlede Woensdag. Hengari is Saterdagmiddag in hegtenis geneem ná hy glo ‘n 21-jarige vrou wat hom van verkragting beskuldig, met 230 000 Namibiese dollar in kontant probeer omkoop het om die saak te laat vaar. Die polisie […]

Read More

Nida se mislukkings kos miljoene - April 28, 2025

Ten spyte van miljoene dollars wat bestee is op ontwikkelingsprojekte is meeste ‘n volslae mislukking Die Tender Bulletin berig daar is 31,2 miljoen Namibiese dollar vir die projekte, wat onder Nida resorteer, in die vorige boekjaar begroot. Hulle sluit in die 2022-Nkurenkuru klerefabriek, die Ondangwa leerlooiery, die Manyeha krokodil leersentrum, en die Otjiwarongo biomassaprojek. Al […]

Read More

Gemeenskap se reaksie stel eintlik die gemeenskaplike probleem voor - April 28, 2025

Okahandja is onder die beheer van die Namibiese weermag en polisie geplaas en ‘n aandklokreël geld ná die dorp deur drie kindermoorde die afgelope maand geruk is, waarvan twee die naweek plaasgevind het. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie op die moorde van maatskaplike aktivis, Ethne Mudge gekry, wat sê dit is ‘n gemeenskaplike probleem wat […]

Read More

Gewaagde roof op Swakopmund lok wyd reaksie uit - April 28, 2025

Die bekende Bits ‘n Pizzas restaurant op Swakopmund het die naweek deurgeloop onder ‘n gewapende roof. Die Erongo polisie sê vyf klante, insluitend twee Duitse burgers, was in die winkel toe ses gewapende mans die perseel binnegestorm het en almal beveel het om op die vloer te lê. Een van die verdagtes het na bewering […]

Read More

NNN spreek Okahandja toe, sê NamPol sal dorp ‘oorneem’ - April 28, 2025

‘n Massabetoging teen onlangse kindermoorde op Okahandja word vanoggend om tien-uur op die dorp gehou. Intussen word daar berig dat 11 persone van belang deur die polisie ondervra is in verband met die moorde. President Netumbo Nandi-Ndaitwah het ook, nes onderwysminister Sanet Steenkamp en haar adjunk, die dorp Sondag besoek. Sy het inwoners in Nau-Aib […]

Read More

SA verbind tot Globale Noorde en Suide - April 28, 2025

Die waarnemende president, Gwede Mantashe, sê Suid-Afrika is steeds verbind tot ‘n progressiewe buitelandse beleid-standpunt, en om met lande van die Globale Noorde en die Globale Suide saam te werk vir die nasionale belang. Hy sê Suid-Afrika is sy bevryding te danke aan die talle wêreldlande wat hom tydens die bevrydingstryd ondersteun het:

Read More

Dodetal in Iran ontploffing styg tot 40 - April 28, 2025

Minstens 40 mense is dood en meer as 700 beseer in ‘n reuse-ontploffing Saterdag by Iran se grootste hawe, oënskynlik die gevolg van houers chemikalië wat verkeerd geberg is. Die ontploffing, wat by die Shajid Rajaee-deel van die Bandar Abbas-hawe geruk het, het gebeur terwyl Iran ‘n derde ronde onderhandelinge oor kernkrag met Amerika in […]

Read More