Suid-Afrikaners moet Zelensky se staatsbesoek ondersteun - April 22, 2025

Oekraïne se ambassadeur in Suid-Afrika, Liubov Abravitova, vra Suid-Afrikaners om president Volodimir Zelensky se staatsbesoek Donderdag te ondersteun. Dit volg ná president Cyril Ramaphosa se formele uitnodiging aan Zelensky en sy deelname aan die komende G20-leiersberaad. Abravitova sê Suid-Afrika se leierskap van die G20 sal onvolledig wees sonder om Oekraïne te betrek en pogings tot […]

Read More

Hegseth se dae is getel, meen Bolton - April 22, 2025

Die voormalige nasionale sekuriteitsadviseur John Bolton sê die Amerikaanse verdedigingsminister Pete Hegseth se tyd is min. Dit kom ná berigte dat meer militêre aanvalbesonderhede deur hom gedeel is in nog ‘n groepsgesprek op Signal. Die groep het Hegseth se vrou, broer en persoonlike prokureur ingesluit, waar Hegseth inligting oor lugaanvalle teen Jemen gedeel het.

Read More

Peiling toon Trump raak ongewilder - April 22, 2025

President Donald Trump se goedkeuring  het tot die laagste vlak sedert sy terugkeer na die Withuis gedaal, met Amerikaners wat tekens van versigtigheid toon oor sy pogings om sy mag uit te brei. Dit is volgens ‘n Reuters/Ipsos-peiling. Die peiling sê verder dat van alle volwassenes sê 83 persent van respondente dat Trump hofbeslissings moet […]

Read More

Dokter Theuns gesels oor hondsdolheid en nul-teiken teen 2030 - April 22, 2025

Hondsdolheid bly ‘n bekommernis in die land, maar vordering is duidelik met meer as 190 000 honde wat net in 2024 ingeënt is. Die land streef na nul menslike sterftes in 2030. Terwyl sommige streke minder gevalle aangeteken het, sukkel ander steeds weens min inentings, aangedryf deur kulturele oortuigings, vervoerprobleme en ‘n gebrek aan bewustheid. […]

Read More

Desert Express, Ongulumbashe Star en die !Nara Express op pad terug - April 22, 2025

TransNamib het volgens die Tender Bulletin gevra vir belangstellendes om toe te tree vir die opknapping, herstel en bestuur van die Desert Express, Ongulumbashe Star en die !Nara Express toerisme treine. Die maatskappy wil publieke-openbare ooreenkomste sluit. Die sluitingsdatum is 30 April. Die welbekende Desert Express was uiters gewild onder toeriste op die Windhoek-Swakopmund roete […]

Read More

Laer olieprys, swakker dollar beteken dalk ‘n laer brandstofprys - April 22, 2025

Die meeste internasionale markwaarnemers glo dat die tariefgedrewe herstrukturering van wêreldhandel die vraag na ruolie negatief sal beïnvloed. Brent verhandel tans rondom 67 Amerikaanse dollar per vat. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Klopper gepraat, wat sy mening lug oor hoe laer globale ruoliepryse brandstofpryse in Suid-Afrika en Namibië op kort termyn […]

Read More

11 klagtes word teen Hengari ondersoek - April 22, 2025

Die landbouminister, Mac Albert Hengari, staar 11 kriminele aanklagte wat voortspruit uit ‘n klag wat in November 2024 ingedien is, in die gesig. Die NBC berig dat die bewerings wat ondersoek word sluit verkragting, ontvoering, regsverydeling, aanranding deur dreigemente, crimen injuria, aborsie, die toediening van middels in stryd met die Wet op Immorele Praktyke 21 […]

Read More

Zaayman gesels oor Saterdag se vertoning in Harare - April 22, 2025

Die afrigter van die onder-20 Namibiese rugbyspan Johan Zaayman het met di e NRU gesels na sy span Saterdag die Zimbabwiërs 41-22 in Harare op die eerste dag van die Rugby Afrika Barthes-trofee toernooi geklop het. Hy sê struktuur kan verder verbeter maar, hy is trots op die span. Die Namibiërs se volgende wedstryd is […]

Read More

GIPF belê amper N$3 miljard in hernubare energie - April 22, 2025

Die Staatsinstellings Pensioenfonds, Namibië se grootste pensioenfonds, het volgens sy jaarverslag vir die boekjaar geëindig Maart 2024, ongeveer 2,7 miljard Namibiese dollar in hernubare energie-inisiatiewe regoor die land belê. Mining and Energy berig die fonds het bevestig dat die belegging ‘n totaal van 18 hernubare energieprojekte ondersteun wat in verskeie dorpe en streke geleë is, […]

Read More

Kubayi kan nie inmeng by Shivambu se kuiertjies nie - April 22, 2025

Die Forum vir Suid-Afrika het kritiek uitgespreek op die minister van Justisie, Mmamoloko Kubayi, se kommentaar oor die sekretaris-generaal van die MK-party, Floyd Shivambu, se besoek aan die voortvlugtende pastoor, Shephard Bushiri, in Malawi. Woordvoerder Tebogo Mashilompane sê Kubayi het in ‘n persoonlike saak ingemeng en haar ministerie tot ‘n spaza-winkel verlaag. Mashilompane sê hulle […]

Read More